Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Geskiedenis.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Geskiedenis.
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
Kommentaar
Baie dankie hiervoor. My kleinkind bly by ons en sukkel om te leer. Dit sal baie help.
Hallo, is daar dalk enige eksamenvraestelle vir die November 2018 eksamen wat ingeoefen kan word - alle vakke asseblief?
Hallo Yolandi, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai gerus daardeur om te sien watter inhoud op LitNet gepubliseer is. Daar is nie vraestelle van al die vakke beskikbaar nie, maar ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Dankie vir al jul moeite. Word waardeer.
Ek stel graag belang in Letterkunde vraestelle vir gr7.
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Laai gerus af wat vir jou kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
More .
Is daar dalk enige vraestelle van gr5 en gr7 kwrt 4
Hallo Karlien
LitNet publiseer soveel moontlik nuwe vraestelle en eksamenhulp. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik op die skakels om dit gratis af te laai.
Hier is nog skoleinhoud: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, so besoek LitNet gerus om te kyk wat ons in die hande kon kry om van hulp te wees.
Groete
Remona Voges