Kommentaar

Liefde en verset deur André le Roux: ’n resensie

Gert van der Westhuizen 2025-01-11 Liewe Marlies - ek dink daar is meer… ek wonder hoe voel jy uit jou hart uit oor die gedigte? Resensielesers is klaar beïndruk met jou. Elke gedig kom in mens - skrywe asb ook so daaroor, verby die eng akademiese, formele taal?

Kortliks met Stefaans: Boeke van 2024 wat nog ’n keer aandag kort

Riana Swiegers 2025-01-11 Dit is mos nou "book reviews" wat die moeite werd is om te lees! Baie dankbaar ek het dit ontdek.

Geloftedag 2024: waarom die oplewing?

Barend van der Merwe 2025-01-10 Dis 'n no-brainer ja. En Suid-Afrika het geen nasionale identiteit nie. Geen nasionale letterkunde nie. 'n Sekere persentasie van mense behou maar altyd daai drang na 'n nasionaliteit. 'n Groepsgevoel. Weens klasverskille kan mense verder ook nie integree

Ilium

Martin Labuschagne 2025-01-09 Skerp verwysing na Suid-Afrika.

Herinneringe aan my oom Breyten

Anna-Karien Otto 2025-01-09 Baie dankie, Herman.

Liefde en verset deur André le Roux: ’n resensie

Riette Rust 2025-01-09 Ek lees die bundel so suinig-suinig. Neem elke woord in en verteer dit mettertyd. Koop hom!

Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

Liezel Basson 2025-01-09 Die skrywe sou kon doen met 'n bespreking van die praktiese elemente wat betrokke is. Dis makliker gesê as gedaan. Wie gaan al die goed bou vir al die vakke en skooljare?

Liefde en verset deur André le Roux: ’n resensie

Charl-Pierre Naude 2025-01-09 Uitstekende resensie.

Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

Chevaun 2025-01-09 Laat weet as julle 'n kerk nodig het in Kuilsrivier. Ons maak sommer sop en broodjies vir die kinders ook.

BookBedonnerd: The road to elsewhere: a review

Sybrandus Adema 2025-01-09 Stuur 'n e-pos na Darryl David om te bestel.

Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

Madelein 2025-01-08 'n Boer maak 'n plan as hy moet.

Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

Gavin 2025-01-08 Dankie vir 'n artikel wat ons herinner dat onderwys die grootste impak het wanneer dit die taalkundige wortels van leerders respekteer.

Bela, stiefmoeder van noodgedwonge vernuwing

Karin 2025-01-08 Die statistieke is skokkend. Kan iemand die regereing asseblief by die Internasionale Strafhof aankla vir die opvoedkundige volksmoord wat hulle pleeg?

Kunsmatige intelligensie en die dekolonialisering van onderwys in Suid-Afrika

Johannes Froneman 2025-01-08 Die artikel gee 'n nodige oorsig van hoe ons onderwys opgemors is, maar belangriker, baie belangriker, is die vars kyk op hoe ons die 21e eeu kan binnevlieg. Ons het denke soos hierdie broodnodig! Die minister moet Maryna as spesiale adviseur aanstel en '

Desert queen deur Janet Wallach: ’n lesersindruk

Alexander Mickel 2025-01-08 Baie dankie vir jou terugvoer, Jacobus! Groete vanuit Duitsland!

Desert queen deur Janet Wallach: ’n lesersindruk

Jacobus Swart 2025-01-08 Hervorragend. Lekker gelees hieraan, dankie.

Wat sê Bettina? Nobs Mkhize en swart op swart rassisme

Barend vd Merwe 2025-01-06 Die konsep van die reënboognasie was maar doodgebore. Tyd om dit te erken. Desmond Tutu het dit eerste gekonseptualiseer as 'n vergelyking tussen Suid-Afrika se oorgang van 1994 met die mitiese Bybelse verhaal van Noag en die Ark. Na afloop van die ramps

Oudword in Utopia

Riëtte Heslinga 2025-01-06 Aansoekvorm vir Utopia lê langs my rekenaar. Ek sien uit na Moederkerk-eredienste en oor die straat stap vir boekbekendstellings by Oude Leeskamer.

Ma se offer

Marieta 2025-01-06 Sjoe, lekker kinkel aan die einde.

Om vrou te wees

Rita Swanepoel 2025-01-05 Baie dankie, Pieta, vir hierdie ervaring en deel.

’n Vrou staan op deur Ilse Verster: ’n resensie

Emcé Tromp 2025-01-05 Goeie dag, ek stel belang om altwee die boeke te koop. Is dit elektronies beskikbaar en waar? Dankie en groete.

New from Protea: Biology, ecological importance and diversity of southern African insects by Clarke H Scholtz and Hennie de Klerk

Olivia Laetitia Watson Burdett-Coutts 2025-01-04 The best book ever written on the South African Insects. My brother, Patrick Watson South African landscape architect, recommended it to me to read.

Oudword in Utopia

Joan Hambidge 2025-01-03 'n Besinning sonder sentimentaliteit. Werklik goed geskryf.

Tweedehandse boeke en boekwinkel-etiket

Anna 2025-01-01 Soek asb 'Die stiltetydbybel vir elke dag' geskryf deur Solly Ozrovech.

Pasverskyn: Dienaar van die waarheid deur MC Botha

Schalk le Roux 2024-12-31 Dit is ‘n merkwaardige en omvattende stuk skryfwerk oor ‘n buitengewone familie.

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Jan Greeff 2024-12-31 Soms dink ek my strewes na reg en geregtigheid is tydmors, maar dié verhaal gee my nuwe moed.

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Nora Rossouw-Costerus 2024-12-30 Pragtige storie van hoop en dat alles in hierdie pragtige en dierbare land van ons nog nie verlore is nie.

Maar Pa het geweet

Danie Botha 2024-12-29 Elna Jordaan lewer uitstekende voorbeelde van hoe om inhoude te verhul en te openbaar sodat die leser deurgaans betrokke en geboeid bly en die einde volkome oortuigend vind. Hoop dat sy al 'n bundel gereed het vir publikasie.

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Sebastian Pistor 2024-12-28 Inspirerend! Dankie, Jannie. Aanhouer wen. Jou storie gee my moed vir my opdraande stryd om ’n gepaste gedenkmuur opgerig te kry vir die sowat 5 000 eertydse pasiënte wat in ongemerkte grafte op Robbeneiland begrawe is. Hulle nagedagtenis moet in ere h

Ek en jy en die Midde-Ooste

Barend van der Merwe 2024-12-28 Adams, na jou tirade teen Dana Snyman stel ek nie meer in jou en jou opinies belang nie. Kyk die onderhoud van Freek. Daarin word vertel hoe Obama oorlog gemaak het. Die Nobelprys aan Obama is geen 'voorstel' nie. Jy is sekerlik bewus dat Obama in 2009 di

’n Mooi verhaal vir Kersfees

André Louw 2024-12-27 Inderdaad 'n wonderlike verhaal, nie net oor die storie nie, maar ook oor die verbete volharding om 'n doel te bereik. Op my dorp is die begraafplase 'n droewige toneel wat met 'n gelate sug die rug gekeer word.

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Annatjie Botha 2024-12-26 Middag, Jeannie. Ek het óók 'n baie interessante "begraafplaasstorie" wat ek met jou wil deel, as jy belangstel kan jy my kontak?

Saskatchewan: ’n onderhoud met Thalana Tondevold

Heida 2024-12-25 So mooi verwoord, en die mooiste foto's!

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Alet Mihalik 2024-12-25 'n Begraafplaas wat 'nuwe lewe kry'? Inderdaad nié 'n 'dooie metafoor' nie!

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Hendrik Nolte 2024-12-24 Pragtige skrywe. Gee my moed en idees vir Standerton-Wes se begraafplaas wat as weikamp deur die munisipaliteit gebruik word.

’n Mooi verhaal vir Kersfees

Jan vd Westhuizen 2024-12-24 Middag Jannie. Ek het nie gedink so-iets is nog moontlik in ons land nie. Dis 'n baie mooi verhaal. Jy kan trots wees om so baie inligting van jou voorgeslagte te hê. Ek sal graag op Google Maps na die begraafplaas wil kyk as jy asb. die koördinate sal

Ek soek skuiling

Philip Nel 2024-12-24 Hierdie woorde praat met my. Uitstekend.

Tinnitus: my near north (on The near north by Ivan Vladislavic)

Chelsea van Lieshout 2024-12-23 What a beautiful piece of writing!

By die afsterwe van BB

Celesté 2024-12-23 Dankie vir die plasing, LitNet. En dankie vir die lees, julle. Waardeer!

Rooisand deur Jeremy Vearey: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Olive Kok-Oliver 2024-12-23 Broer, you get it. I must still read the 📖 book but ja, jy het die my broer. Congratulations 🎊 👏 💐 🥳 I kan met trots die deel met South Africans. Dankie, Olive van die Dorp, Matroosfontein
Top