Graad 9, 2016: Vraestelle en memoranda

  • 28

Is daar ’n graad 9-leerder in jou huis?

Hier is gratis eksamenvraestelle en memoranda - beskikbaar vir die vakke Afrikaans, Engels, Xhosa, Sotho, Skeppende Kunste, Lewensoriëntering, Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe, Natuurlike Wetenskappe, Tegnologie, Sosiale Wetenskappe en Wiskunde.

Die volgende vakke se vraestelle is ter sprake:

  • Afrikaans (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Engels (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Xhosa (huistaal en addisionele taal, V2 en V3)
  • Sotho (huistaal, V2 en V3)
  • Skeppende Kunste
  • Lewensoriëntering
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Natuurlike Wetenskappe
  • Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe 
  • Wiskunde

Laai die vraestelle hier af:

Hierdie vraestelle is geplaas met toestemming van die Oos-Kaap se onderwysdepartement.

  • 28

Kommentaar

  • Ronell Salies

    Goeiemiddag

    Ek het nou van die vraestelle gekry, maar niks vir Weskaap nie en ook nie memos nie. Kan jy dalk help

  • Stuur vir my ASB die nuutste vraestelle vir gr 9 van Afrikaans , SW, NW en EBW vir 2018 byvoorbaat dankie

  • Goeie dag

    Ek sien die graad 9 vraestelle is Oos -Kaap. Ei is opsoek na Vrystaan vraestelle ?

    Groete Melinda

    • Hallo Melinda, hier is 'n skakel na al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: http://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Somtyds deel ons vraestelle wat spesiaal vir ons opgestel is, en soms deel ons vraestelle van spesifieke streke se onderwysdepartemente, afhangende van waarvoor ons toestemming verkry het. Hou hierdie afdeling dop, want ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder

  • Hallo ek soek asb vraestelle vir Tegnologie, Sw aardrykskunde deel en Skeppende Kunste. Junie/Julie maand sin asb!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top