Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

  • 4

Gerd Altmann op Pixabay

Is jy in graad 9 en laat die algebraïese formules jou kop draai? Hierdie gratis oefenvraestel en memo wat deur Lee-Ann Langeveld vir LitNet opgestel is, mag dalk ’n towerformule bevat wat jou die werk beter sal help verstaan.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, derde kwartaal

  • 4

Kommentaar

    • Hallo! As jy enige van LitNet se vraestelle en memo's wil aflaai, klik op die skakel en die dokument maak self in PDF-formaat oop. Dit is gratis beskikbaar. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi

    • Hallo! Dalk kan LitNet jou help! Kyk watter vraestelle is daar waarmee jy jou werk kan oefen totdat jy dit beter verstaan. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top