Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

  • 2

Foto-erkenning: Anemone123 op Pixabay

Is jy in graad 9 en voel jy soms ongelukkig oor hoe mense by die skool optree? Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen af en berei voor vir jou Afrikaans Huistaal-toets hierdie kwartaal. Jy sal boonop in een van die leesstukke verstommende wenke raaklees oor hoe om boeliegedrag te hanteer.

Klik hier om die vraestelle en memo’s gratis in PDF-formaat af te laai (rol ondertoe; die memo’s is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Graad 11: Lewenswetenskappetoets en -memo, derde kwartaal

Graad 3: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal

  • 2

Kommentaar

  • 'Die storie van Monica Peters' is die eerste publikasie deur 'n swart vrou wat in Afrikaans publiseer.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top