F C2024-12-15Daar is stadig maar seker 'n verskuiwing besig in die kerk oor omstrede sake soos evolusie.
In Agustus 2004 stel die Rooms Katolieke kerk die volgende verklaring vry.
Dit kom ook nadat die oorlede Pous die mening uitgespreek het dat sekere vertalings nie
Maryna Blomerus2024-12-14Vir Andries Calitz
Baie van jou stellings word aangespreek in my vorige twee artikels waarin ek op Spangenberg se boek gereageer het. Dit geld veral vir jou stelling “…geloof is nou ongelooflik in 'n wetenskaplike, geo-politieke, etniese, argeologies
Andries Calitz2024-12-14Dankie vir ‘n interessante 8000-woord uiteensetting dat die Christelike “kerk” 2000 jaar van hervorming agter die rug het en nou in krisis is.
Maar - in net 300 woorde - dis nie die Christelike kerk wat in krisis is nie, maar die Christelike gelo
Kobus Kok2024-12-14Die groot waterskeidingsmomente van die lewe is die dood en die begrafnis, die liminaliteitsgebeure waar die unieke kan gegun word om die essensie van dit wat performatief agtergelaat word, uit te druk. Andries het 'n hand in sy eie begrafnis gehad en kon
JOHAN SMIT2024-12-14Dankie vir 'n besondere huldeblyk vir 'n besonderse, unieke mens met wie ek vir 'n kort tydjie 'n intens persoonlike paadjie gestap het. Jou plasing van Andries in die Hervormde teologiese driemanskap met Geyser en Loader is so raak soos kan kom. Dit bly
Maryna Blomerus2024-12-14Vir Marthinus Willemse
Die Russies-Ortodokse Kerk het lank reeds 'n hegte, selfs simbiotiese verhouding met mag, selfs gedurende die Sowjettye. Wladimir Poetin se regime het die tradisionele alliansie tussen Kerk en Kremlin inderdaad voortgesit, maar tee
Cees Wittenberg2024-12-13Goedendag,
Mijn naam is Cees Wittenberg uit Nederland. Zelf heb ik ook genealogie gedaan naar de ouders van Jacobus uit Den Bosch, geboren in 1732 en overleden in 1782. Mijn dochter is namelijk getrouwd met de zoon van Helen Verster, geboren in1952.
Vol
Magdie van Heerden2024-12-13Baie dankie Johan. Ek het altyd gewonder, eintlik 'bekommer', wie kan, as Andries die dag sterf, saamvat wat hy vir die wêreld, vir SA, my en soveel ander gewone mense beteken het? En jy het dit uitnemend reggekry. Baíe dankie. Andries sal altyd my mor
Annora Eksteen2024-12-13Ons sterf. Dit is die waarheid. Voor ons was, was niks, en na ons sterf: is niks. Wat nagelaat word is wel iets, maar net tydelik. Ek het dit aanvaar as die volkome en absolute waarheid. Wat dit is. Musiek en alle literatuur het ontwikkel. Net soos evolus
Louna van Wyk2024-12-13Sy was enig in haar skryfvermoë. Ek het al haar boeke gelees en is nog besig met Voetstoots. Ek gaan haar mis maar sy het 'n groot impak op my lewe gehad.
Rus, Annalie – jy verdien rus.
Hennie van Deventer2024-12-13In Sabiepark, private natuurreservaat in Mpumalanga, het Jan van Wyk 'n huis gebou wat jy dadelik as eiefamilie van die monument herken. Ook die ingang se suil verklap sy herkoms. Van Wyk het diep spore getrap so tussen al die spore van die wild wat hie
Erika Blomerus2024-12-12Die skouspel van godsdiens kan diep ontroerend wees. Om in Kings Chapel, Cambridge, te sit en te luister na 'n wêreldklaskoor wat gesange sing sing, in 'n 700 jaar oue, loodglaskerk is diep roerend, maar dit roer mens soos wat kuns mens roer, nie as 'n g
Hennie Saaiman2024-12-12Ek het sy hofsaak bygewoon.
Epigeneties die slagdoppie van 'n sombere lewe en ons wêreld nog meer opgefrommel om mooi en romanties in sy moer in te stuur.
Daniel Manchest2024-12-12Jammer om te hoor. Hy was my geskiedenisonnie by Spes Bona. Ek is nou nog verknog aan geskiedenis. Sy Afrikaans was die taal van engele. Mag jou rusplek sag wees en jou siel in glorie baai. Nag, ou grote.
Amanda Botha2024-12-12Ek het Randall van der Heever as jong onderwyser leer ken deur Franklin en Joan Sonn. Wat ek veral onthou, is sy geesdrif vir Afrikaans. Hy het vertel dat hy altyd die Groot Verseboek naby hom gehad het. Ook dat Jakes Gerwel hom aangemoedig het om veral N
F C2024-12-12Daar is niks nuut onder die son nie. Die kerk was van sy ontstaan tot vandag altyd onder bespreking. Persoonlik dink ek 'n mens moet anders na die saak kyk.
Dit is eenvoudig so dat niks ewig is nie. Alles wat 'n begin het, het 'n einde.
So ook die heelal
Marthinus Willemse2024-12-11Wat van die Ortodokse Christene? Die Russe is in 988 nC reeds gekersten, en hulle hele kultuur is oorgedra vanaf Konstantinopel [die tsaar is getroud met n lid van die keiser]. Toe Konstantinopel val in 1453, het die Russe aanvaar: die tweede Rome het gev
Johan Buitendag2024-12-11Dankie, Louise, vir jou bydrae! Andries en jou oorlede man (Piet Geyser) was boesemvriende en geesgenote. Jy het hierdie pad enduit saamgeloop as die vroulike lid van die Emmausgangers.
(Moltmann se Christologie dra die titel, "Der Weg Jesu Christi", en
Johan Koekemoer2024-12-10Andries van Aarde se prestasies in teologiese navorsing word in die huldeblyk uitnemend vemeld. Sy werkywer, liefde vir die kerk en teologiese navorsing, word deeglik behandel. Andries se nalatenskap sal steeds lewendige debat uitlok en die gesrek bly vir
Lica Blomerus2024-12-10True Christian ideals are radical, and are inherently antithetical to a large, organised institution that is paired with the status quo. A religion cannot seek to remake the world while being coupled with the power structures that rule the world as it is.
Louise Geyser2024-12-10Andries van Aarde sal onthou word as 'n kontroversiële teoloog - 'n gewete in die teologiese gemeenskap. Iemand wat die kerklike strukture, wat uitsluiting en diskriminasie voortgesit het, ontbloot en fel gekritiseer het. Hy het die prys daarvoor betaal
Barend van der Merwe2024-12-10Gelukkig tog die feit dat daar wetgewing is wat kosbare ou geboue bewaar. Selfs hier in Afrika het ons sulke wette. Ongelukkig word hulle nie goed geïmplementeer nie. As kulturele Christen en ateïs, is my Christelike erfenis vir my kosbaar. Hoewel ek as