
Foto: Pixabay
"Dikwels beskryf mense ’n geselligheid met die woorde: 'Dit was nou vir jou ’n fees!' Min mense besef egter hoe ’n belangrike rol feeste in die mens se lewe en in die samelewing speel." Jou graad 5-Afrikaans Huistaal-hersiening kan ook sommer ’n fees wees. Laai gratis vraestelle en memo’s hier af.
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir Afrikaans Huistaal.
Klik op die onderstaande skakel om die PDF-dokument met die vraestel en memorandum te stoor.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum


Kommentaar
Goeie môre. Dankie vir die vraestelle, wil net weet of jule dalk enige iets op Nw en Sw Graad 5, 3de en 4de kwartaal, het, asb?
Erika. Ons dateer gereeld ons databank op, soos die vraestelle inkom.
Het julle niks vraestelle op Afr en Eng nie?
Goeiedag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/ Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakel om die vraestel en memo gratis af te laai/oop te maak. Groete, die LitNet-redaksie
Het julle asseblief vraestelle vir kuns graad 4 en 5 vir eerste kwartaal dankie
Hallo Ester! Hier is 'n skakel na waar LitNet se vraestelle op een plek beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, die LitNet-redaksie
Geen Afrikaanse graad 5-vraestelle en memorandums nie ... samestellings, antonieme
vergelykingings.
Hallo! Hier is 'n indeks van vraestelle en memo's wat gratis op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, die LitNet-redaksie
Graad 5 en graad 4: alle vakke en vraestelle asb. Die wat gratis beskikbaar is, asseblief.
Hallo! Al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, is gratis daar om te gebruik. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat hier te vinde is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om die graad of die vak te vind waarna jy op soek is. Klik op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hoop dit help! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, waar sal ek gratis opsommings vir al die vakke kry vir graad 5 om die opsommings te vereenvoudig?
Hallo! Ons het nie opsommings nie, maar hier is die indeks van die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur en klik op die relevante graad en vakgebied om die regte vraestelle af te laai. Dis alles gratis en laai af in PDF-formaat. Hoop jy kom reg! Groete, die LitNet-redaksie
Hallo, do you have question papers for Afrikaans FAL grade 5.
Hi there! Here is a link to the index of all the papers and memo's available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Scroll through the list to see if the papers you are looking for, is published on this list. If not, please use any of the other material for preparation purposes. Click on the links to download the papers for free in PDF format. Best wishes, Naomi Meyer, senior content manager
Dankie! Die hulp is waardevol.
Benodig egter Graad 5 (FAL, of soos ons altyd gesê het, "tweede taal"), om te help met privaatonderrig van twee Engelssprekende Graad 5-leerlinge (seuns).
Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. As jy hierdie skakel volg - https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5 - spring dit direk na die inhoud vir graad 5-leerders. Ons inhoud is meestal in Afrikaans beskikbaar. Gebruik gerus wat kan help. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil graag weet het u hulle nie vraestelle en memorandum het oor die 2de,3de en 4de kwartaal het nie asseblief. Alle vakke. Afrikaans.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat alles op LitNet op een plek verskyn: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat jy benodig en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding.
Hi,
Ek is op soek na Afrikaans- en Wiskunde-vraestelle oor kwartaal 2, 3 en 4, asb.
Graad 5.
Baie dankie
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van vraestelle wat vir graad 5 beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding en groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie ek het breuke by Wiskunde Graad 4 gekry en by Graad 5 Afrikaans. Ek waardeer julle hulp baie. Hulle sukkel so bietjie, maar dankie weer eens.
Hi. Ek is op soek na graad 5, kwartaal 4, se Afrikaans- en Engels-vraestelle, asb.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van inhoud wat alles op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur en gebruik wat nodig is vir voorbereiding. Klik op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Sal baie graag Afrikaanse leesstukke waardeer vir my dogtertjie.
Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied 'n indeksblad van vraestelle waar al hierdie hersieningsmateriaal op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dit is vraestelle en verduidelikingsvideo's wat ingedeel is volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Jy sal Afrikaanse leesstukke in sommige van die Afrikaans Huistaal-vraestelle, of in die Afrikaans Eerste Addisionele Taal-vraestelle kan kry. Daar is ook boeke wat leesstukke vir kinders bied, soos die Ingonyama-boek waarvan 'n resensie hier verskyn: https://www.litnet.co.za/ingonyama-en-ander-maats-met-leeueharte-n-kortverhaalbundel-saamgestel-deur-carin-krahtz-n-resensie/. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi. Ek is op soek na graad 5, kwartaal 1, se Afrikaans- en Engels-vraestelle, asb.
Ek is op soek na English First Additional Language grade 5- & 6-vraestelle met meomorandums, asseblief.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Dankie.
Ek is op soek na vraestelle vir alle vakke: grade 4 en 5.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Hi. Ek is op soek na Lewensvaardighede JOP in Afrikaans.
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is 'n lys van vraestelle met hul bypassende memoranda wat deur kundiges opgestel is, ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit is gratis beskikbaar. Klik telkens op die skakels om die inhoud af te laai en vir die nodige vak voor te berei. As die betrokke vak se vraestel nie op die lys vertoon nie, beskik ons nog nie oor daardie vraestel nie. Ons voeg wel so gereeld moontlik inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder