Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Hier is ’n gratis wiskundevraestel en memorandum vir graad 5-leerders. Die vraestel toets leerders se kennis van heelgetalle, breuke, massa, faktore, temperatuur, 2D-vorms, transformasies en vermenigvuldiging.