
Prent: Frauke Riether op Pixabay
As jy vanjaar in graad 8 is, is jy besig om hoër en hoër deur jou skoolloopbaan te vorder. In hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt, moet jy juis in die eerste vraag getalle in stygende orde rangskik. Klik hier om die vraestel af te laai. Laat jou ouers solank opkyk om te sien hoe jou wiskundepunte hierdie kwartaal so hoog soos ’n lugballon die lug in klim.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal-taaltoets en memo


Kommentaar
Kan ek 'n vraestel kry.
Goeiedag! Dankie vir die navraag. LitNet bied 'n indeksblad van vraestelle waar al hierdie hersieningsmateriaal op een plek bymekaar is. Hier is 'n skakel daarheen: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dit is vraestelle en verduidelikingsvideo's wat ingedeel is volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie. Word vreeslik waardeer.
stuur asb wiskunde gr 5 kwartaal 1
Goeiedag.
Ek is op soek na die vraestelle en memorandums vir Graad 5 en Graad 8, kwartaal 1 in die Vrystaat.
Groete, Nalanie
Goeiedag. Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons versoek kundiges, onderwysers en opvoedkundiges om vraestelle vir ons op te stel en hulle lewer dan inhoud volgens die algemene KABV-riglyne. Die vraestelle is dus nie toegespits op spesifieke streke nie. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Stuur asb Wiskunde vir graad 8, kwartaal 1.
Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur om te sien watter inhoud hier is en klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo's gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag!
Kan ek asb graad 8, tweede kwartaal, Wiskunde kry?
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, almal op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Afrikaans + Engels, tweede kwartaal.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, almal op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeiedag, ek is op soek na kwartaal 2 se informasie.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet verskyn het: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat verskyn het en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle is ook ingedeel volgens kwartaalindelings. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskunde, departementele vraestel 1.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is baie gratis vraestelle op LitNet wat jy kan gebruik om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Op soek na vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek wil asb graad 8 wiskunde kwartaaal 1 kry.
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder