
Beeld: OpenClipart-Vectors op Pixabay
Is jy in graad 9 en sit jy al heeldag en dink aan die renjaers wat hierdie naweek resies gejaag het? Dan het LitNet goeie nuus. Hier is n voorbeeldsom in hierdie gratis Wiskundevraestel deur Lee-Ann Langeveldt wat op motorwedrenne van toepassing is. Jou rapportpunte sal eerste plek behaal hierdie kwartaal! (As jy onseker is oor wat ’n renjaer is, kan jy sommer ook ’n Afrikaans Huistaal-vraestel hier aflaai en daarvoor voorberei.)
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Wiskunde, English, Natuurwetenskappe, Afrikaans, SW, LO, musiek, EBW.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Nice.
Ek is die rykste mens in die wêreld.
yes
Dit sal my help om meer as beter te verstaan.
Goeiedag! LitNet kan help. Ons bied baie gratis skolemateriaal en vraestelle wat leerders kan gebruik om hul werk te oefen, vas te lê en ook om vir die eksamens en toetsreekse voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle en memoranda - gratis - beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Goeie vraestelle!
Ek het regtig hulp nodig. Asseblief help my!
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help. Ons hoor baie kere hoeveel dit help om vraestelle uit te werk as jy jou werk geleer het, sodat jy alles kan vaslê en jou inhoud kan oefen. LitNet het heelwat gratis hersieningsvraestelle en memoranda wat alles beskikbaar is op hierdie indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle en inhoud by. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder