Maryna Blomerus2024-12-22Vir Johannes Froneman
Jy sê: Om met ongelowiges oor die kerk in gesprek te tree… is tog sinneloos.
Ek antwoord: My trilogie was in antwoord op Koos Kombuis se menings aangaande Spangenberg se boek; dit sluit af met wat die waarheid dan is as dit nie
Koos Marais2024-12-21Vearey raak onbewustelik een groot waarheid aan. In sy voorstelling van die Bondelswarts as 'n bevrydingsbeweging eerder as 'n stam, (wat Prof Willemse, soos ek ook, betwyfel) raak hy aan die senuwee van onenigheid wat, sedert die Hollanders voet aan wal
Barend van der Merwe2024-12-21Christo ja, presies 'n jaar gelede het jy 'n vreeslike lang artikel ter ere van FW "wigte en teenwigte" De Klerk geskryf.
https://www.litnet.co.za/fw-de-klerk-en-nelson-mandela-se-nalatenskap-het-die-deure-vir-suid-afrika-wawyd-oopgemaak-daarvoor-moet-o
Sybrandus Adema2024-12-20Beste Jackie. Verwys jy na 'n boek van die Taalmonument se argitek Jan van Wijk? Kontak dan gerus Chantelle de Kock
Kurator
+27 (0)21 872 3441
navorsing@taalmuseum.co.za
Naomi Meyer2024-12-20Goeiedag! In die nuwe jaar kan jy weer van LitNet se vraestelle gebruik maak om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelmateriaal o
Naomi Meyer2024-12-20Goeiedag! In die nuwe jaar kan jy weer van LitNet se vraestelle gebruik maak om vir jou eksamens voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Hier is al die vraestelmateriaal o
Naomi Meyer2024-12-20Hallo. Besoek gerus LitNet se vraestelle-afdeling om volgende jaar vir die eksamen voor te berei. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle waar alles op een plek saamgevoeg is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraest
Elsa joubert2024-12-19Ek onthou hom baie goed. Was seker so in standard 3, of soos hulle vandag sê graad 5, toe ek hom die eerste keer hoor sing het in Standerton. En hy was een van my gunstelinge. Vandag is ek al 75 jaar oud.
Jackie Scholtz2024-12-19Ek het die oorspronklike, handgeskrewe boek van Johan van Wyk in my besit.
Indien enige iemand belangstel, kontak my met 'n aanbod.
Margi Jarrett - Edenvale2024-12-18Die boeke wat ek van Annelie het, staan almal pens-dik in sy plek op die rak, want amper elke bladsy het 'n stukkie papier in om iets te onthou van daardie stuk. Ek het dit vir haar gesê en sy was so in haar skik en het uitbundig gelag daaroor. Ek lees e
Pieta van Deventer2024-12-1810/10 Rita Swanepoel. Ek het 'n paar jaar terug by 'n mansbybelstudie - wat toe al meer as 25 jaar loop (almal al 60 plus in jare) - een aand vir die manne pront geseg hoe ek oor hierdie saak voel en wat is hulle siening? Ek het geweet ek steek my kop uit
Johannes Froneman2024-12-18By my bewondering vir Maryna se wye kennis en perspektiewe, wil ek tog sê hoe jammer ek is dat haar skerp (gefundeerde) kritiek op Spangenberg toe oorgegaan het in 'n kritiek op "die kerk". Om met ongelowiges oor die kerk in gesprek te tree (want dit is
Hennie Grobler2024-12-18Ek wil graag weet of daar 'n Afrikaanse weergawe van die boek is en, indien wel, wat die naam is en waar kan ek een kry.
Dankie
Barend van der Merwe2024-12-18Ek het nie arm grootgeword nie. Maar my ouers was ook nou nie uitermatig ryk nie. Ons was almal vet, gelukkig en gesond. Ons het niks tekorte gehad nie. Inteendeel, daar was meer as wat die hart kon begeer. Afhangend van hoe mens dus kyk, was ons dalk wel
Juliana Heymans2024-12-17Sjoe Estelle... ek stem saam met al die oordadigheid. Ek wonder soms of die werklikheid van die Christusfees ooit besef word. Ons gesin/familie streef daarna om almal by mekaar te wees. Ons waardeer die Grootste Geskenk ooit ontvang. Groete
Santa Fourie2024-12-17’n Seder het geval. Dankie vir die kosbare erfenis, Annelie.
Ek kan nie nalaat om haar man te bedank vir sy bystand en liefdevolle sorg die afgelope jare nie.
’n Man sonder bedrog.
Celesté2024-12-17Dankie, LitNet, vir die plasing. Ena, Petrovna, Barbara, Toeks en An, ek waardeer die lees en die terugvoer. Aanmoediging vir ’n ou digter is kosbaar en beduidend.
Barend van der Merwe2024-12-16Andries, goeie uiteensetting daar. Fritz Gaum, wat onlangs oorlede is, was een van die min gelowiges wat ek van weet, wat evolusie aanvaar het. Sy idees was 'n vreemde besigheid. Hy het dit in sommige van sy boeke uiteengesit. Basies het God die fauna en
Johan Gerber2024-12-16Lidi, ek het hierop afgekom in 'n soektog wat ek nie eers geweet het ek soek nie. Jou pyn raak enige iemand diep, my ook. Dankie vir jou weerlose deel daarvan. Daarmee kom goed uit hierdie kwaad.
(Jammer, ek sien amper nooit my e-pos nie.)