
Prent: Canva
Is jy in matriek en wonder jy of jou gene kan help om te bepaal vir watter beroepsrigting jy aangelê is? Voordat jy verder daaroor nadink, moet jy eers hard werk om goeie punte te behaal. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Rita Engebrecht af en berei voor vir jou Lewenswetenskappe-vraestel hierdie kwartaal. Daar is voorbeeldvrae wat juis oor DNS handel!
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:


Kommentaar
Ek verstaan nie.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Dalk kan LitNet jou help om beter te verstaan. Ons bied oefentoetse wat jy gratis in PDF-formaat kan aflaai en waarmee jy dan jou werk kan oefen totdat jy beter verstaan. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Graad 12-Lewenswetenskappe.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder