
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW (Aardrykskunde).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
11
Hier is ’n gratis oefenvraestel en memorandum vir SW (Aardrykskunde).
Klik op die onderstaande skakels om die PDF-dokumente te stoor.
11
Kommentaar
Baie dankie, ek waardeer.
Baie dankie, waardeer.
Baie dankie
Baie dankie
Baie dankie
Baie dankie vir dit
Ek benodig hulp.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by die lys. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie.
Okay, ek wil vraestelle hê vir graad 8 in al die vakke.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het beslis hulp vir jou. Hier is 'n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder