Wiskunde vir graad 4’s: Oefentoets en memo vir die eerste kwartaal

  • 27

Is jy graad 4 en wil jy die eerste kwartaal se werk onder die knie kry? Laai hierdie vraestel gratis af. Die memo is ook daarby.

Vraestel

Memo

  • 27

Kommentaar

  • Maruzanne Meyer

    Dit sal baie help om dit te hê. My dogtertjie skryf Donderdag wiskundetoets. Altyd lekker om hul kennis te toets. Hierdie sal my baie help; ek het nog nooit van wiskunde gehou nie en hulle s'n is moeiliker as toe ek nog skool gegaan het.

  • My dogter is in graad 2 maar ’n gedeelte van die vraestel kan sy ook gebruik.
    Baie dankie.

  • Marzahne Dudley

    Ek soek net 'n oefentoets vir my kind om wiskunde te oefen vir haar eerste wiskundevraestel.

    • Hallo! Hier is 'n indeks van al LitNet se vraestelle en memo's op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Rol daardeur om by die regte graad en vakgebied se vraestelle uit te kom. Klik telkens op die skakels om die vraestelle in PDF-formaat af te laai. Dit is gratis beskikbaar en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Ek sal graag die wiskundevraestelle wil bekom. My kind skryf more wiskunde graad 4 en ek dink dit kan baie help.

    Baie dankie.

  • Middag, ek sal dit so waardeer. Ons sukkel vreeslik met sussie, en sy probeer baie hard, en haar gesiggie is sommer rooi kolle orals op haar nek. Ek bid en ek stress myself in 'n mik, maar ek is bevrees my dogter is soos ek, wiskunde is regtig 'n reus vir ons.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top