Kommentaar
Breyten Breytenbach – aanhou beweeg en geraas maak ...
Andries Wessels 2024-11-29 In sy are het die bloed gepomp van ons voorvaders wat oor die eeue die stryd van oorheersing in al sy vorme beveg het. Ons die agterblywendes eer daardie bloed.
Graad 11: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo
Lynne Roos 2024-11-29 Onderwyseres. Materiaal help baie.
Herinneringe aan my oom Breyten
Riëtte Hugo 2024-11-29 Ek het Breyten net een keer ontmoet, maar my hart was lankal syne omdat sy woorde my so betower het. Dankie vir hierdie skrywe van jou - dis soos daardie Kerskalenders wat mens dag vir dag oopmaak. Geluk ook met jou verjaarsdag 2 dae voor Kersfees.
Breytenbach family press release
Johan van der Merwe 2024-11-29 Breyten, rus mooi, grootseun. Eendag sal ons daardie dag kry, ek en jy, en ons sal lekker gesels, oor die lewe veral, jy los 'n yslike leemte, maar genoeg woorde om my aan die gang te hou en om almal te herinner, jy het 'n pad oop geskryf na waar jy nou i
Persverklaring: Uitnodiging – Rondleiding deur Jan van der Merwe, samesteller van ’n Versameling afgediende muses
Leona Minnie 2024-11-28 Sal in gees daar wees, Jan.
Persverklaring: Breyten Breytenbach-begrafnisaankondiging
Engela Bloch 2024-11-28 My innige meegevoel aan familie en vriende en almal wie Breyten geleer het met nuwe oë na Afrikaans te kyk. Jy het die baan oopgebreek en ons sal jou mis.
Die win
Danie Botha 2024-11-28 Oortuigende kontraste. Die slot het my laat glimlag. Sal goed voordra. Danie Botha
Nuut by Naledi: Weerkaats deur Esté Gross
Mariette Prinsloo 2024-11-28 Is Este Gross se boek WEERKAATS in voorraad en wat is die prys?
Herinneringe aan my oom Breyten
Elbie Henning 2024-11-28 Hartlike dankie vir die besondere woorde en foto's.
Het die waarheid ook grense, of is dit absoluut?
Barend van der Merwe 2024-11-28 Die aantyging dat Haains transseksuele mense "haat", het my ook destyds gepla. Dit was 'n cheap shot. En niks anders as vuilspel van die woke brigade nie. Ek het daai tyd so bietjie gaan oplees oor Haains, en op 'n interessante berig afgekom uit Haains se
Herinneringe aan my oom Breyten
Martli Slabber 2024-11-27 Dis onvermydelike nodig om bloot 'n hartjie-emoticon hier neer te pen. By gebrek aan 'n intiemer, hegter verhouding, bloot die interaksie tussen die leser en die teks, die oorstelpte leser en die oorstelpende toornaar met woorde. Daar is 'n element va
LitNet Akademies-artikels met 2024 ATKV-SA Akademiepryse bekroon
Corrie Speemanns 2024-11-27 Harde werk, ure dae maande en uithou aanhou en moedhou met 'n eindresultaat van sukses. Trots op jou, neef Johann.
Herinneringe aan my oom Breyten
Karinsegriffels 2024-11-27 Dankie vir hierdie kwesbare eerlike herinneringe. Dit is hartroerend mooi.
Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is
Barend van der Merwe 2024-11-27 Jy het nie op 'n enkele argument in die bostaande artikel reageer nie. Net gerieflik vasgehaak by Trump. Daar is meer aan politiek as persoonlikhede....
Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is
Barend van der Merwe 2024-11-27 Dit bly by 'n gehamer op Trump. Trump, Trump, Trump. Daar is meer aan politiek as een mens. Partyleiers is nie die alfa en die omega van politiek nie. Een mens neem nie elke besluit op aarde nie. Persoonlik dink ek gladnie dat Trump 'n goeie kandidaat was
Herinneringe aan my oom Breyten
Johann H Claassen 2024-11-27 Sulke mooi - en tog ook tragiese - herinneringe. Sterkte aan die familie.
Is Geloof in Aksie-Bybel 'n eensydige aanvulling tot die Bybel?
annamarie swiegers 2024-11-27 Ek soek "Geloof in aksie" dringend.
Graad 9: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel 2 en memorandum
Allyssa 2024-11-27 Ek is graad 9 ek wil hierdie kwartaal beter doen
Nag van die Zombies
Riku 2024-11-27 Ek hou van die sin: "Hoe byna onmoontlik was dit om weg te breek van die verdoemende houvas van daardie eindelose genade, daardie onuithoudbare angs van erfsonde, verbete skuldgevoelens en didaktiese verlossing!" En Koos is reg, die zombies is op ons,
UNISA se Breyten-seminaar: Breyten Buiteblaf
Dee Krüger 2024-11-27 Fantastiese bydrae tot die oeuvre van een van die grootste kunstenaars, maar beslis digters, van die 20e eeu. Bravo, Jo. Dit sal my altyd ‘’puzzle’ hoe dit moontlik was dat Breyten nie die Nobelprys vir Letterkunde gekry het nie.
Breytenbach family press release
Melanie Grobler 2024-11-27 Die fynboskoninkryk waarin ek bly, die bokkie en die bobbejane, selfs ystervark, sien die sterstof wat op die verbrande hange van Hangklip val.
Lewensreis: ’n huldeblyk aan Breyten Breytenbach
Cas Vos 2024-11-27 Al het Breyten die aardse bestaan verlaat, sal die mirakelman se woorde en gedigte sonder ophou met ons praat. En ons sal spitsoor luister.
Lewensreis: ’n huldeblyk aan Breyten Breytenbach
Hennie Smith 2024-11-26 Cas Vos Jy eggo met woorde soos hamerslae Breyten se impak op ons taal ons moet ligloop in die aandwind van lewensdenke wat uitreik na die albegrip.
Breytenbach family press release
Walter Mercuur 2024-11-26 My sincerest condolences to his wife, family and many friends across the world.
Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord
Marthie Momberg 2024-11-26 Israel beset Gaza, en die res van Palestina, reeds vir dekades. As jy bevestiging hiervan benodig, besoek gerus die VN se webwerf. Dis: https://www.ochaopt.org/. En as jy by 'n boekwinkel kom, kan jy deur 21 Voices blaai en lees dat nie-Sionistiese Jode v
Persverklaring: Die Chris Barnard-prys
ERICK VAN ZYL 2024-11-26 Ons sien uit na die volgende skryfkunswedstryd (2025).
Breytenbach family press release
Reinhard Totemeyer 2024-11-25 Opreg en altyd konsekwent. Rus in vrede.
Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Tamzin 2024-11-25 Hallo, dankie vir die hulp. Ek het my vraestelle baie goed geslaag. Ek weet nie hoe om nog dankie te sê nie.
Graad 7: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Tamzin 2024-11-25 This app helped me a lot, I love it.
Breytenbach family press release
Sheila Eichhoff 2024-11-25 A South African and human being of whom we can be proud.
Nuut by Human & Rousseau: Die keiser se duim deur Chris Karsten
Kobus Human 2024-11-25 Was teleurgesteld. Die held en goeie deel van die boek wentel om Dacsa en sy wraak. Ella en Lou is eintlik oorbodig en ek kon nie uitvind wat hulle nou eintlik uitgerig het nie. Ella het nêrens gedink dat die polisie betrek moet word nie. Hulle en Harry
Lewensreis: ’n huldeblyk aan Breyten Breytenbach
Abram Kriel 2024-11-25 'n Uitstekende gedig vir die meester wat nou gegroet het.
Persverklaring: Nagtegaal-teksprys herleef in samewerking met Toyota Stellenbosch Woordfees
Nico Luwes 2024-11-25 Volg op vorige briefie. Na Sanlamprojek doodloop kom die Nagtegaalprys van Dirk en Reinet Nagtegaal en wonderlik tekste en opvoerings volg. En nou na jare stel Dirk weer die fantastiese Nagtegaalprys in saam met Woordfees! Hoeveel dankies van Afrikaanse s
’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal
Marinus en Marie Schoeman 2024-11-25 Baie dankie Henry vir die mooi en omvattende huldeblyk aan ons liewe vriend (en kleinneef) Danie. Aan jou Henry, en sommer almal wat op een of ander manier so 'n betekenisvolle rol in Danie se lewe gespeel het, ons hartlike dank. Wat 'n heerlike voorreg w
