Kommentaar

Nag van die Zombies

Willem Sterrenberg 2024-11-25 Dankie Koos vir ‘n baie treffende en kennelik emosionele stuk. Dit is die mening van 'n groot kunstenaar in die Afrikaanse musiekbeweging, wat ‘n blywende indruk op baie se gemoed gemaak het, myne inkluis. Ek moet myself egter afvra wat hy met hierdie

Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum

Olwam Dladla 2024-11-25 Wiskunde geletterdheid, November-vraestel.

Breytenbach family press release

Christina Teichmann 2024-11-25 Sincere condolences to his family and friends. A big tree has fallen.

Breytenbach family press release

Paul Stopforth 2024-11-25 Dear Yolande so very saddened by his passing. Thinking of you with admiration and affection. Paul and Carol

Breytenbach family press release

Tina Brink 2024-11-24 Lank lewe die man met die groen trui!

Breytenbach family press release

Waldemar Gouws 2024-11-24 'n Reus op die skouers van reuse. Wat 'n nalatenis. Ek het 'n kers aangesteek vir hom.

Breytenbach family press release

Sandra Plekker 2024-11-24 Rus sag, jou woorde sal altyd by ons bly.

Breytenbach family press release

Wilna Malherbe 2024-11-24 Innige meegevoel met sy vrou, dogter en kleinkinders.

Breytenbach family press release

Nico Koopman 2024-11-24 Ons eer Breyten. Ons innige meegevoel met sy geliefdes. In tere verbondenheid.

Breytenbach family press release

Selwyn Milborrow 2024-11-24 Rus sag, my gedigte-pa!

Elders gesien: Die mooiste dag in Beaufort-Wes

Niel Mostert 2024-11-24 Wat 'n vloei ervaring wat julle sekerlik van die tyd laat vergeet het. Dit en om te beplan om onverwagse of toevallige geleenthede te benut, maak deel uit van die vaardigheidsprofiel van my Toepaslik Toegeruste skoolverlater van 'n 4de Ind Rewoulusie ekon

Wat sê Bettina? Israel en die Internasionale Strafhof

AntiHamas en Leuens oor Israel 2024-11-24 Jy het dalk vergeet dat Netanyahu en Israel opgetree het uit selfverdediging. En ook dat hulle legio bewyse het dat trokke met voedsel en noodhulp toegelaat word in Gaza. Die ICC wen, ICJ se saak is swakker as swak.

Breytenbach family press release

Elbie Henning 2024-11-24 Rus mooi, Breyten.

Breytenbach family press release

Anne-Marie Bartie 2024-11-24 So sincerely sorry. 😭 Condolences to the family. We have lost a legend

Springmielies: Die intieme kameraderie tussen vreemdelinge

Annora Eksteen 2024-11-24 Dit is ontsettend pragtig geskryf, Nini. Iets wat ek wil bêre.

Luisterverhale

Alta Dijkstra 2024-11-24 Baie dankie!

Persverklaring: Nagtegaal-teksprys herleef in samewerking met Toyota Stellenbosch Woordfees

Hanneke Jordaan 2024-11-24 Klink na 'n opwindende kognitiewe uitdagending!

Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

Johann van Heerden 2024-11-23 Israel het nie tans Gaza beset nie. Hoekom het Egipte sy grens met Gaza toegemaak en gehou? Wat is die doel van al die tonnels en fortifikasies? Keur u hulle optrede op 7 Oktober goed?

’n Ode vir Sang-Heung Lee

Hennie Smith 2024-11-23 Dankie Cas dat jy hierdie uitsonderlike lewe, wat 'n ster-geleentheid ervaar het, in woorde gevang het en onder my en andere se aandag bring!

Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is

Johan Brink 2024-11-23 Hulle is as Nazi's gebrandmerk omdat hulle fascistiese uitsprake hulle as sodanig etiketteer. Trump wat hunker na generaals soos Hitler s'n. Wat 'n diktator wil wees. Wat retoriek byna direk uit Mein Kampf gebruik. Wat inkruip met ver-regse, neo-nazi groe

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, vierde kwartaal

Ute 2024-11-23 Ek wil toetse skryf vir die eksamen wat hier is en toetse oefen om die nodige oefening en voorbereiding in te kry.

Die Planus van Dinge en Goeters

Maria Janse van Vuuren 2024-11-23 In die kol!

Wat sê Bettina? Empatie en die kerk

Chris 2024-11-23 Ek het 'n ondersoek gedoen in 'n kinderhuis vir 'n jaar. Wat daar gevind is, kan nie hier getik word nie.

Lesersindruk oor Sel ses deur Stefaans Coetzee

Lili van der Zee 2024-11-22 Kan nie wag vir die waarhede nie...

Die doodgewone bure deur De Wet Hugo: ’n resensie

Isabella Carstens 2024-11-22 Woordspel raak nooit uit die mode nie.

’n Ode vir Sang-Heung Lee

Abram Kriel 2024-11-22 Uiters aangrypend en 'n hartroerende gedig vir hierdie wonderlike kunstenaar.

Graad 6: Wiskunde, kwartaal 4 – vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2024-11-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhou

Graad 7: Geskiedenisvraestel en -memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-11-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhou

Wiskunde met LitNet: Graad 4 – optel en aftrek van breuke

Naomi Meyer 2024-11-22 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhou

Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

Marthie Momberg 2024-11-22 Johann, Gaza is nie 'n staat nie, maar word al dekades beset deur Israel. Ek verduidelik dit in die artikel, ook wat internasionale reg bepaal m.b.t. gewapende weerstand in die geval van besetting.

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: die stryd teen stropery

Coert Mommsen 2024-11-22 Dankie vir hierdie besonder insiggewende artikel. Dit illustreer mooi hoe ingewikkeld die stroopproses is. Mens wonder of die monitering van selfoongesprekke in die omgewing van reservate sal help. Veral waarskynlik kort, kriptiese oproepe.

Abrahamitiese eskatologie en die bekragtiging van godsdienstige identiteite

Christiaan Joubert 2024-11-22 Abrahamitiese eskatologie is nou verweef met eskatologie in die Nuwe Testament en laat mens opnuut besef dat die Bybel die enige maatstaf is van die waarheid rondom Christus se wederkoms en dat Hý, die Lam van God, die enigste hoop is vir dié wêreld.

’n Ode vir Sang-Heung Lee

Mich 2024-11-21 As 'n enkelma van 'n volwasse outis het hierdie my só diep geraak. Vir my bly hy steeds perfek geskape in sy "onvolmaaktheid"(volgens wêreldse terme). Mooi, diep gedig.

’n Ode vir Sang-Heung Lee

Fanie Marais 2024-11-21 'n Aangrypende ode met 'n knap inspan van woordkuns oor 'n menslike inkorting met 'n Onsienlike gawe wat bly voorduur. Cas Vos se digkuns en kennis van die musiek roer die snare en skep meeleef.

’n Persoonlike afskeid aan Danie Odendaal

Salomi Louw 2024-11-21 Met insig en nostalgie deurweef, is hierdie artikel besonder insiggewend en verhelderend oor nie net Danie se bydrae en lewe nie, maar ook oor die voetsoldate van TV.

Elders gesien: RIV, Danie Odendaal

Chris van Niekerk 2024-11-21 In ons heel eerste groot vergadering met al die akteurs by die ateljees in Sandton het Danie die reëls van die sepie aan almal verduidelik. Een daarvan: die dialoog is in klip gekerf; jy verander nie 'n enkele woord nie! En sy laaste reël vir ons was ba

Suid-Afrika se tweede klag by die Wêreldhof: Israel pleeg volksmoord

Marthie Momberg 2024-11-21 Gerhard, dankie vir jou reaksie. Ek sal graag ook jou artikel lees. Gaan jy dit hier op LitNet publiseer?

Die wêreld van werk is nie kinderspeletjies nie: waarom beroepsvoorligting lewensbelangrik is

Coert Mommsen 2024-11-21 Dis wonderlik om te weet dat beroepsvoorligting deur die skrywers en medewerkers onder die loep geneem word. Die belangrikheid van regte beroepskeuses kan moeilik oorbeklemtoon word. Die regte beroepskeuse, glo ek, kan vergelyk word met 'n koffietafel waa
Top