Wat gaan gebeur indien Amerika hulp aan Suid-Afrika permanent staak en Suid-Afrika AGOA-voordele verloor?
Ekonoom Jannie Rossouw skets die groter prentjie vir Freek Robinson.
- YouTube-skakel na die onderhoud: https://youtu.be/KBoR2h8QIzM?si=_ChJF2b8vcXaPGpK


Kommentaar
Ietwat van 'n binêre debat.
SA moet goeie betrekkinge handhaaf met beide die VSA en BRICS-lande.
Dit is die kuns vd diplomasie om jou handelsvennote tevrede te stel, sodat alle partye wen. Die VSA is bietjie soos 'n skoolterreinboelie wat vrees inboesem by al die skoliere.
Maar daar's 'n nuwe uitdaging vir hierdie boelie, China.
Dit sal interessant wees om te sien of die regering nou hul bande met BRICS-lande in heroënskou neem.
Ek twyfel.