
Foto: Canva
Pyl na stasie
Ek pyl na die Hugenote-stasie
waar ek jou moes afhaal
maar toe ek daar
aangehardloop kom
lê jou botterlyf
totaal verkluim
en nog steeds sien
ek jou gesig in die treinruite.
2
Foto: Canva
Pyl na stasie
Ek pyl na die Hugenote-stasie
waar ek jou moes afhaal
maar toe ek daar
aangehardloop kom
lê jou botterlyf
totaal verkluim
en nog steeds sien
ek jou gesig in die treinruite.
2
Kommentaar
Dis 'n vinnige vuis in die maag, vlietende hartseer, verlate oomblik: mooi beskryf.
Baie dankie vir jou mooi kommentaar.