Kommentaar
Bela-wet: Op ’n heuwel daar ver
Hendrik Theys 2024-11-15 Ek voel jammer vir Van der Merwe en Kie wat as hoogheilige kritikasters vanuit hulle ivoortorings kritiek lewer op die BELA-protes. Hierdie twee artikels wat die ANC wil deurvoer skend die OUERS se keuse oor die onderrig in die taal van hulle keuse, 'n pr
Graad 8: Wiskundevraestel en memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t
Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal
Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet is 'n aanlyn joernaal wat baie ander inhoud ook publiseer, maar ons bied gratis vraestelle aan skoolkinders sodat hulle voor kan berei vir die eksamen. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is:
Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum
Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Naomi Meyer 2024-11-15 Hallo! Jammer om te hoor dat Wiskunde 'n kopseer is. LitNet kan help! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: Ronellestraat 87, Brackenfell. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat daar
Bittersoet huispad
Martin Labuschagne 2024-11-15 Die laaste sin is verrassend, die angel in die stert. Ek sien dit as iemand wat deur die oorlog vermink is.
Just imagine SA schools seminar: Bassey Antia responds
Jakkals 2024-11-15 I agree. It should be a choice. Didn't the new government promise us this in 1994?
Op dees aarde: Rotskuns van die San – uitbeelding wys ’n oerdier
Leon van Heerden 2024-11-14 Heel moontlik agv oer-fossiele, plus verbeelding.
Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is
Barend van der Merwe 2024-11-14 Nee Danie...dis mos maar net 'n spul Nazi's en rassiste wat vir Trump gaan stem het. Hoe kan jy nou al die dinge skrywe?
Die rede waarom Donald J Trump ’n beter keuse vir die VSA en die wêreld is
Petra Pienaar-Nel 2024-11-14 Ag, asseblief. Trump is duidelik 'n megalomaniese narsis. Geen mooi woordjies kan dit verdoesel nie.
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Raed-na-Gael 2024-11-14 Ek het lekker gelees aan Maryna se reaksie op Koos se lesersindruk en herkou nog steeds. Ek verkneukel my in die gerondskarrel van die ‘woke’-linge. Die neurowetenskaplike dr Eben Alexander, het nege hipoteses, wat komatose geestelike gewaarwordings a
Agterstories: ’n Ekonomiese teorie oor Afrikaans
Luan Staphorst 2024-11-14 1. "is die felle behoefte vir Afrikaans op Stellenbosch nie bloot ’n poging om Afrikaanssprekendes, wat tans plekke aan beter presterende Engelssprekende studente moet afstaan, ’n ekonomiese hupstoot te gee nie?" Kan Johan enige bewyse verskaf dat Afr
Eeufeesviering van Departement Afrikaans en Nederlands, US: Kanselier Edwin Cameron se toespraak
Debbie Annas 2024-11-14 Die skrywer vergeet gerieflik dat Afrkaans se groei in die 20ste eeu grootliks toegeskryf kan word aan die Nasionale Party se onderwysbeleid wat alle skoliere verplig het om Afrikaans tot matriekvlak te neem. Die groei en belegging in Afrikaans was 'n pro
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Maryna Blomerus 2024-11-14 Vir Marthie en Barend Julle is natuurlik reg dat daar ook sogenaamde sagte wetenskappe bestaan. Ek moes meer spesifiek gewees het, maar het 'n kennis van die inhoud van Spangenberg veronderstel en dat my uitlating dat Spangenberg nie 'n wetenskaplike is
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Henning 2024-11-14 Tja, ek sien toe daar op G-movies iets (The End of Quantum Reality) wat ek self nog wil kyk. Die sinopsis lui gedeeltelik só: “‘One of the best-kept secrets in science,’ physicist Nick Herbert writes, ‘is that physicists have lost their grip on r
Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
Lizay Mouton 2024-11-14 Baie lief vir hierdie website; gebruik hom baie.
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-11-14 Ek wou ook noem wat Marthie noem. Sy stel dit net veel beter as wat ek sou kon. Die wetenskap is after all 'n metode. En enige saak onder die son kan wetenskaplik bestudeer word. Selfs die teologie.
Nag van die Zombies
Sandra Pretorius 2024-11-13 Dankie vir 'n oudergewoonte, puik skrywe, Koos. Ek het iewers gelees daar is mense wat vermoed dat Elon Musk die verkiesingsproses gamanipuleer het deur sy Star Link en dat hy die uitslag "gekoop" het. Waarskynlik samesweringsteorieë, maar vir my is die
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Marthie Momberg 2024-11-13 Maryna, hoe bedoel jy Spangenberg is nie 'n wetenskaplike nie? Hy beoefen tog reeds jarelank die wetenskap van Teologie en hy is die outeur van talle bydraes in wetenskaplike publikasies. Nie net natuurwetenskaplikes is tog "wetenskaplikes" nie. Daar is i
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Jelico 2024-11-13 Afrikaans Huistaal Graad 8, Kwartaal 4.
Winterkokon en pastavelle: avonture met lasagne
Hennie Wickham 2024-11-12 Resepte is vir my nommer een. Dankie by voorbaat. Thank you.
Elders gesien: Oranje het hierdie week ’n slegte naam gekry
Raed-na-Gael 2024-11-11 Die ouens wat nou oranje, wit en blou sien is maar soos daardie ouens wat in die '80'tigers 'n haas of 'gun' in 'n bank se logo gesien het.
Madibaland @ Bookbedonnerd 2024: Geliefdes, kom laat ons lees
Babs Oosthuizen 2024-11-11 Wat 'n heerlike ervaring om in my moedertaal so vermaak te word! Knap gedaan. Doe so voort
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Jan Coetzee 2024-11-10 Dit wil voorkom of Blomerus Wikipedia van kant tot kant deurgewerk het en van Kant tot Hume aanhalings, sonder noodwendige verduidelikende verband, bygewerk het, soos byvoorbeeld - en ek haal haar aan: "Spangenberg is verkeerd en Nobelpryswenners soos Eu
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo
Thozamile 2024-11-10 Ek wil memo he om deur te Lees om my leaders die onderwerpe kan gee wat in kom
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid: ’n lesersindruk van Sakkie Spangenberg se epistomologie, hermeneutiek en Christologie
Pieter Albertyn 2024-11-10 Een van die beste artikels wat ek in jaaaaare gelees het. BAIE dankie Maryna vir 'n wel deurdagte, begronde geloofsverklaring wat die onveranderlike God se koningskap in perspektief stel.
Madibaland @ Bookbedonnerd Literary Festival 2024: an interview with Darryl David
Marieta Swart 2024-11-10 Op 88 jaar oud, geniet ek dit om oor nuwe denke en dinge te lees.
Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)
Minke Pienaar 2024-11-10 Dit is baie goed en ek het dit geniet.
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-11-10 Jesus was in sommige opsigte 'n baie tipiese politikus. Veral in die sin dat hy valse beloftes gemaak het. In Mattheus 16 vers 28 voorspel hy byvoorbeeld: "Dit verseker Ek julle: Daar is party van dié wat hier staan wat beslis nie sal sterwe voordat hull
Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Oktober 2024
Ina Cantoni 2024-11-10 Ek is 'n skrywer. Hoe kry ek my boeke onder iemand se aandag vir 'n resensie?
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Charles J Fourie 2024-11-10 Dankie Maryna - ek seg altyd; as ons GOD gaan soek soos ons kos soek, gaan ons GOD nooit vind nie.
Troep: Die kleingeskiedenis van ’n oorlog
Audrey Thom 2024-11-10 Uitstekend! Met lekker kliphard lag en dan weer trane!
In reaksie op Koos Kombuis se lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Henning 2024-11-10 Ek het vir KletsbotGPT gevra en dit het, soos geprogrammeer, opgesom: “In Greek mythology, Narcissus was a beautiful young man who was deeply admired for his looks. One day, he caught his reflection in a pool of water and became infatuated, not realizin
KI en kopiereg: kreatiewe skryfwerk van die masjien versus kreatiewe skryfwerk van ’n mens
Andre Myburgh 2024-11-10 Dankie vir die interessante reeks artikels. ‘n Paar opmerkinge: Dis nie ‘n uitgemaakte saak dat die proses van “scraping” nie die reproduksie van kopieregmateriaal deur maatskappye, wat KI-opleiding onderneem, meebring nie. Die KI-bedryf se gely