Johan Coetzee2024-11-07Pragtige huldeblyk. Ek was ook by sy herdenkingsdiens en het so baie meer geleer oor hierdie veelkantige en, by uitstek, interessante mens.
Dietloff van der Berg2024-11-07Uit my hart bedank vir hierdie artikel Maryna Blomerus. Dis iets wat elke denkende mens behoort te lees. Ek wens ek kan vir elke lid van die NHN 'n afskrif stuur, maar ongelukkig het hulle my ook geblok. Ek stem volmondig saam: "Van alle geloofsoortuigin
Barend vd Merwe2024-11-07In die politieke wetenskap leer mens van die politieke spektrum. In die middel is die mense wat hande vat en saamwerk. Hoe meer dit links of regs gaan, hoe meer ekstreem word die gedrag. Nou sien mens die volgende interessante verskynsel, die twee ekstrem
Hanlie van As2024-11-07Dankie Maryna Blomerus. Dit verstom my dat Sakkie Spangenberg met soveel ywer volhou om te probeer bewys dat daar geen God is nie. Enough already.
Joan Hambidge2024-11-07Ek volstaan. Dis 'n ere-titel, net gebruik in korrespondensie met die bepaalde universiteit wat dit toegeken het.
Die titel doktor is vir iemand wat 'n doktorale studie voltooi het.
Net soos die titel Advokaat wat net binne konteks gebruik word.
Vernaamdo
Barend vd Merwe2024-11-06Het lekker aan jou artikel gelees en ongelukkig min daarvan verstaan. As ateïs is ook ek deel van die intellektueel bankrotste laag van die samelewing (die Here het my dom gemaak). Ek verkies steeds om Sondae in te lê. Dit is nou al tradisie sedert ek i
Barend van der Merwe2024-11-05Mooi. Dit herinner my ook aan my fawourite kwout van Lizzy Eybers: "Al die verdriet en vreugde en vrees, was dus 'n hersenskim gewees?"
Dis uit haar poum "Röntgenfoto".
Annora Eksteen2024-11-05Hóógs ingewikkeld hierdie lewe. Maar vir alle genres inderdaad 'n plek onder die son en dankie vir hierdie deurdagte verduideliking. Dit maak ons breine flinker en vinniger om uitdagende werk te bestudeer.
Luan Staphorst2024-11-04Aldus 'n inskrywing op NALN se Facebookblad van 17 September 2020 leef sy nog, en is woonagtig in Serenitas aftree-oord. Moontlike 'n beginpunt waarvanaf vasgestel kan word of sy nog met ons is?
Annora Eksteen2024-11-04“Oh for a book and a shady nook,
Either indoors or out,
with the green leaves whispering overhead,
or the street cries all about.
Where I may read at all my ease
both of the new and old,
For a jolly good book whereon to look
is better to me than
Heinrich Matthee2024-11-04Martli, Carel en Louis, baie dankie, ek waardeer die kommentaar. Dit was te lank om by te voeg, maar die gedig kan mens eintlik opdra aan die besondere ekostelsel van valskermspringers, vliegklubs en valskermklubs, in die Kaap en elders.
Louis du Plessis2024-11-03Treffend, Heinrich!
"die berg en see en sonflits is
’n oomblik één
en oopgevou."
Watter uitsonderlike ervaring om aan te kom by so 'n doel, so 'n éénheid!
Cudore Snell2024-11-02My hart is stukkend. 'n Liewe mens en mede-Wellingtonner, groot vriendin van my peetma, Charlotte Cupido en eggenote van ons huisdokter, Manie Rust, toe ons in Fonteinstraat gewoon het, voor die uitsetting. Al haar boeke gelees. Te vroeg en wreed ontneem
Mianca2024-11-02LitNet is regtig 'n baie goeie "app". My kind geniet dit baie om die vraestelle te voltooi en vorder baie goed in akademies, kry ook elke jaar 'n akademiese prestasie. Baie dankie vir al die opstellers van hierdie vraestelle.
Salomi Louw2024-11-02Die persoon wat deur 'n spesifieke universiteit met 'n eredoktorsgraad vereer is, word - sover ek deur die akademie gevorder het - gewoonmlik slegs op hierdie spesifieke kampus as 'doktor' aangespreek en voorgestel. Van die kampus af bestaan dié titel ni
Analize Viljoen2024-11-01Baie dankie, ek voel geëerd dat Kleur en Karamel hier genoem word. In die twee boeke wat ek saam met Trisa Hugo geskryf het, is daar inderdaad ook temas van erotika en vriendskappe of vriendekringe. (Oor en weer, en Oop deure.)
Trisa Hugo2024-11-01Lees gerus Oor en Weer deur myself & Analize Viljoen vir grense wat geskuif word. In ons Oop Deure is ook tonele wat nog nie in Afrikaans beskryf is nie.
Barend van der Merwe2024-11-01Ek dink nes jy. En ek het geen begeerte om beroemd te wees nie.
Ek het Rise gelees. Dis nice. Vertel nie alles nie, maar het dit geniet.
Ek wil vir my 'n All Black-rugbytrui koop. Professionele rugby het nie 'n siel nie. Dis soos 'n Spur-restaurant. Die
Naomi Meyer2024-11-01Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy sal sien daar is heelwat vraestelle vir
Naomi Meyer2024-11-01Hallo! Dankie vir jou navraag. Die graad 4-vraestelle wat jy op die indeks sien, is die vraestelle wat ons op LitNet beskikbaar het. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by en probeer soveel moontlik nuwe vraestelle toevoeg tot die vraestelle wat reed
Naomi Meyer2024-11-01Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is graad 10-vraestelle soos hierdie een, en dan is daar nog baie meer graad 10-inhoud hier op die indeks van vraestelle beskikbaar. Hier is 'n skakel na die afdeling op die indeks wat spesifiek toegespits is op graad 10
Naomi Meyer2024-11-01Hallo en dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die inhoud is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dis alles gratis beskikbaar. Rol d
Chris Marnewick SC2024-11-01Ek kners op my tande elke oggend wanneer ek die jongste hofbeslissings op www.saflii.org lees. In Kwazulu-Natal dui die regters die advokate aan as "Mr X" of "Ms Y", maar elders is dit die vertonerige "Advocate X". "Advokaat" was nog nooit die aanspreekvo