Kommentaar

Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer

Louwtjie 2024-10-22 My man is tans in Stepdown reeds 5 weke, na 3 weke in Hospitaal. Gister gehoor hy moet ander verblyf kry. Die kostes is skrikwekkend. My man het episodes van Delerium gekry, wat my nogal bekommer. Sy versugting is om huis toe te kom. My hart sou ook dit

Persverklaring: Wil jy bydra tot ’n kinderboek oor Afrikaans?

Florence Phillips 2024-10-22 Interessant, uitdagend.

Wiskunde, graad 4: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Estelle 2024-10-22 Sal graag wil hê.

Beroof van sy onskuld

Judy 2024-10-22 Pragtige digkuns. Elke strofe is so diep en dra soveel krag. Trots op jou.

Graad 3: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s

Naomi Meyer 2024-10-22 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied oefenvraestelle wat jy gratis kan aflaai deur op die skakels te klik. Hier is die indeks van vraestelle wat ingedeel is volgens graad en vakgebied: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. B

Graad 3: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s

Marc Jantjies 2024-10-22 Ek wil ook vra of daar ook oefenvraestelle is wat my kind ook kan deurwerk. Asb enigiets sal nou help laat die kind wiskunde deurkom.

Twee dekades van herdenking: Die NHN 2004–2024

Barend van der Merwe 2024-10-22 Mooi Djaan.

Hartsvanger

Zebulon Kochk 2024-10-21 Baie dankie, LitNet.

Mamma

Jonine von Wielligh 2024-10-21 Treffende gedig. Die onvermydelike, pynlike sirkel van die lewe waaraan ons nooit gewoond sal raak nie.

Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. As jy vraestelle gratis van LitNet aflaai en dit vir voorbereiding gebruik, kan dit jou help met vaslegging en begrip van jou werk. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.li

Graad 10: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. Jy kan LitNet gebruik om vraestelle in die hande te kry waarmee jy vir die eksamen kan voorberei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-

Graad 8: Wiskundevraestel 1 en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestel

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Ons is bly dat dit jou help met jou voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

Graad 10: Fisiese Wetenskappe-vraestel en -memo (Fisika), vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. Daar is geen kostes verbonde daaraan om LitNet se vraestelle af te laai en vir persoonlike voorbereidingsgebruik aan te wend nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litn

Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. Daar is geen kostes verbonde daaraan om LitNet se vraestelle af te laai en vir persoonlike voorbereidingsgebruik aan te wend nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litn

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. Al LitNet se vraestelle bevat ook 'n memorandum daarby - mens kan dus die vraestel uitwerk en dan gaan kyk wat die korrekte antwoorde is. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is

Graad 8: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Leer lees en skryf vir graad 1, 2 en 3 deur Mart Meij: ’n resensie

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Naomi Meyer 2024-10-21 Ja, dis 'n goeie plan om die vraestelle te toets en te kyk of die ekstra oefening jou punte verbeter. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktoriseer ’n kwadratiese drieterm

Naomi Meyer 2024-10-21 Hallo en dankie vir jou navraag. LitNet bied gratis hulp in die gedaante van oefenvraestelle wat gratis beskikbaar is en afgelaai kan word. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-e

Wiskunde met LitNet-video: Graad 9, faktoriseer ’n kwadratiese drieterm

Jonì 2024-10-20 Kort hulp met EBW, Wiskunde, SW en Geografie, Afrikaans en Engels. Joni.

Beroof van sy onskuld

Melany Theron 2024-10-20 Absoluut treffend! Haar vermoë om die gevoelens van die omstanders en die jong man vanuit haar perspektief, "deur haar oë", te laat ervaar, is besonders. Ek sou graag die voorlesing wil hoor!

Wiskunde, graad 5: kwartaal 4 – werkopdrag 1 en memo

Jenny 2024-10-20 Ek wil graag sien hoe dit werk.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Samantha Mei 2024-10-20 Exam paper for term 4, grade 8.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Samantha Mei 2024-10-20 Wiskunde, vraestel 1, graad 8, 2024 - kwartaal 4.

Soveel geluide in my kop

Johan van der Merwe 2024-10-19 Dankie, ek sal en ek waardeer jou lees en kommentaar.

Beroof van sy onskuld

Jayzio Louis 2024-10-19 Wow, absolutely wow. Ek kan die pyn en hartseer voel met elke reël en elke strofe en tog is daar nie net pyn en hartseer nie, maar 'n gevoel van aanvaarding, vrede en vertroue in waarheen sy siel is.

An interview with the daughters of Judith Mason

Shaun Beecrift 2024-10-18 Dear Roxi. I have a large collection of Judith’s work and was lucking enough to befriend her and to commission work. Feel free to contact me and we can discuss her work and I may be able to shed some light on the works in your collection.
Top