Kommentaar

Dié brakkie het nog baie blaf

Snotjan 2024-10-10 9/10 As daar punte was, was dit 10/10.

Die gawe van groen deur Elmarié Dercksen: ’n resensie

Trisa Hugo 2024-10-10 Dit is 'n baie, baie goeie resensie van hierdie boek. Dankie!

Toyota Stellenbosch Woordfees: Media by die kruispad (Netwerk24-gespreksreeks)

Hendre 2024-10-10 Baie goed gestel. Ek hou ook van die term "fees van die oningeligtes".

Martie Retief Meiring: ’n huldeblyk

Riek van Rensburg 2024-10-10 Raak, eintlik aandoenlike huldeblyk van 'n ikoon van ons Suid-Afrikaanse journalistiek.

Dié brakkie het nog baie blaf

P.P. Fourie 2024-10-10 Die campaign om die bepunting terug te bring begin vandag. :-)

Antjie se oog op môre

Stephen Gill 2024-10-09 Where can one find a copy of Seboni's thesis on Moshoeshoe's diplomatic relations?

Martie Retief Meiring: In memoriam

Marius 2024-10-09 Baie dankie Renée, vir 'n huldeblyk wat van soveel eerstehandse ervaring en deernis getuig. Ek het 'n paar jaar gelede Martie genader ivm die gebruik van haar man se werk in 'n boek oor ons kerkgebou, en was getref deur haar vriendelike hulpvaardigheid.

Graad 7: Afrikaans Huistaal, Junie, oefenvraestel 2

Laurentius Shilongo 2024-10-09 Ek het Afrikaans leeswerk vir 'n graad 7-leerling nodig, asseblief.

Wilgenhof: Wie bepaal die skrif aan die muur?

Nico jonker 2024-10-09 Ek dink terug aan die mooiste herinneringe aan my drie jaar in Wilgenhof 1971-1973. My ouboet was eerste hier en het geen twyfel gehad dat sy wonderlike studentelewe toe te skrywe was aan sy vormingsjare in Wilgenhof nie – ek het gegaan en dit net so wo

Martie Retief Meiring: In memoriam

Danie de Villiers 2024-10-08 Wonderlik geskryf Renners. Caveat: Jou kennisse sal nou hul vertrek na die hiernamaals wil bespoedig in die hoop om so 'n uitsonderlike afskeidskrif van jou te mag ontvang.

Graad 8: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Peet zeeman 2024-10-08 Ek is 'n onderwyser wat in die spesiale onderwys spesialiseer, my grade is hoofsaaklik 7, 9 en 10. Al die normale vakke, ingesluit Landboutegnologie vir Graad 10.

Wat sê Bettina? Oor vryheid van spraak en die reg om aanstoot te gee

Elise Bishop 2024-10-08 Stilswye is ook ‘n antwoord: positief of negatief – take your pick. Ons geskiedenis kan nooit verander nie – it’s there for keeps! En nou om voete te stamp oor ’n era waarin ons oues van dae grootgeword het en hoendervleis kry as ons "Uit die bl

Wiskunde, graad 7, November: gratis vraestel en memorandum

Maria Louw 2024-10-08 Wiskunde, Afrikaans, English.

Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Elise 2024-10-08 Stefaans is in my boek-tops. Hy het sy straf betaal en alhoewel op parool tot 40 jaar verby is, bly hy my vriend en medeskrywer wat my agting verdien. Sy bydrae om Afrikaanse leesstof en skrywers goeie blootstelling te laat verkry is prysenswaardig. Hy he

Elders gesien: Naamloos onder die naamloses, en nou ook sonder adres

Driede Boerkint 2024-10-08 So stel die liberale ook darem belang in die nasionalis en Broederbonder NP van Wyk Louw se laaste huis. Wys jou net hoe groot kunstenaar hy was!

Fynbos-Overberg-trilogie

James de Villiers 2024-10-08 Baie dankie, Willem. Jy speel so mooi met woorde en beelde en herinneringe.

Wat sê Bettina? Oor vryheid van spraak en die reg om aanstoot te gee

Barend van der Merwe 2024-10-07 Nee gits, ek sukkel ma' om kop te hou met al die x'e en y'e. Ek sou dink elke saak het 'n eie meriete en kan nie oorkoepelend op die manier verklaar word nie. Dan dink ek ook nie dit moet onwettig wees om mekaar aanstoot te gee nie. Maar as dit ooit onwet

Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Elise Bishop 2024-10-07 🎼🎶🎶🎶 👑🌍🇿🇦

Toyota Stellenbosch Woordfees: ’n Nuwe generasie vir taaltransformasie

Douw Krüger 2024-10-07 Ek is ook sterk ten gunste daarvan dat gesinne met meertalige ouers, beide tale tuis moet gebruik. Dis baie jammer dat dit selde gebeur dat sulke kinders met goeie Afrikaanse en Engelse taalvaardighede grootword. Hulle is meestal Engelssprekend. Selfs Afr

Graad 5: Wiskunde-vraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-07 Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet se vraestelle bied hersieningsmateriaal om die werk te oefen en met voorbereidings vir toetse en eksamens te help. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle, waar alles op een plek bymekaar is: https://www.l

Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Julio Agrella 2024-10-07 Dankie vir 'n insiggewende gesprek, Anschen en Stefaans! Dis oor soveel meer as net die boek, maar ook oor menswees.

Hoe lyk ’n man? Anschen Conradie gesels met Stefaans Coetzee oor Sel ses

Jean Oosthuizen 2024-10-07 Baie dankie hiervoor, Stefaans.

Martie Retief Meiring: In memoriam

Cecilia Lowenthal 2024-10-06 Nooit ontmoet nie, maar baie jare van gehoor. Klink na 'n groot leemte, 'n geselskap waar ek ongelukkig nooit deel van was nie. Maar MER was definitief 'n groot gees en ek sal graag van iemand wil hoor wat in haar voetstappe gevolg het! Uitmuntend geskryw

Martie Retief Meiring: In memoriam

Annemarie 2024-10-06 Reneé, dankie hiervoor. Krag en Lig vir jou en Martie se naastes.

Martie Retief Meiring: In memoriam

Elsa Kruger 2024-10-06 Bravo Renée. Beter kon niemand ‘n eerbetoon aan Martie bewoord het nie. Sy laat 'n groot leemte, maar ook 'n enorme en kosbare nagedagtenis. Sterkte vir Kabous.

Hannes Meiring (11.10.1934-03.04.2010)

smd 2024-10-06 Wat n meelewende en insiggewende kyk op Hannes. Pragtig.

Fynbos-Overberg-trilogie

Daleen Roodt 2024-10-05 Willem, dit was ‘n reuse plesier om jou te kon ontmoet by die blommeskou. Dankie dat jy jou kreatiewe woorde deur die fynbos laat pols het, en ‘n nuwe dimensie tot die skouspel toegevoeg het.

Die pad na lesers se harte loop deur hul lagspiere

Riana Viljoen 2024-10-05 Ek sal graag een van Jaco Jacobs se boeke vir 'n Gr 7 leerder wat die beste in Afr gevorder het, as 'n boekprys wil gee. Enige voorstelle?

Aardklop: die hartsfees wat nog altyd klop met betowering en uiteenlopendheid

Annette van Niekerk 2024-10-05 Ons klou verbete aan Afrikaanse Toneelkuns, omdat ons landskap so sal verarm, as die kreatiewes tussen ons, nie ons versugtinge, vrese en vreugdes kan terugspeel vir vars perspektief nie?

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die vierde stelling

Jopie de Beer 2024-10-05 Pragtige verduideliking met mooi illustrasie. As 82-jarige oud-wiskunde onderwyser waardeer ek hierdie interessante voorstelling.

Kroonboek: Karel Schoeman – Stiltes en stemme, ’n huldeblyk (redakteur: Willie Burger)

Alta Coertzen 2024-10-04 Klink na 'n moetleesboek. Is die boek ook as e-boek beskikbaar?

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-04 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-

Graad 9: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-04 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Naomi Meyer 2024-10-04 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-

Graad 11-Wiskundevideo: Euklidiese Meetkunde – bewys die derde stelling

Naomi Meyer 2024-10-04 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-10-04 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-

LitNet is 25

Graad 8: Afrikaans Huistaal, vraestelle 1, 2 en 3

Top