Kommentaar
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Annora Eksteen 2024-09-17 Ek is in 2010 uitgewerp by die kleingroep, nadat ek vir jare der jare in die musiekgroepies was. Dit was nou oor ek een aand my mond oopgemaak het dat ek geskei het oor ek uitgekom het as lesbies. Ek was al amper vyftig en baie erg beseer in my lewe al, e
Approaches to curriculum design of the South African school curricula: a critical perspective on the curricula for Afrikaans (Home Language)
Maggie Refilwe Dimakatso Marema 2024-09-17 Thank you for this study, very eye opening for an honours degree in inclusive education.
Krisis in die onderwys: ’n onderhoud met Hanlie Dippenaar
Estie 2024-09-17 Laat onderwysers van 55 en hoër op vroeë pensioen gaan sonder enige "penalties"
Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedig- en kortverhaalkompetisie
Mari Ströh 2024-09-16 Sal graag wil deelneem... kortverhaal.
Persverklaring: Diana Ferrus-prys
Lezettevan Jaarsveld 2024-09-16 Ek het Ferus Saterdag by Tuin van digters beleef, en vele ander digters. Dit was so uiters uit die hart, volgens my hart ervaring. Passie! Passie vir die taal, uniek en eiesoortig!
Die program van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2024 en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Delene 2024-09-16 Die beste gebeur saam met E van Heerden op Cradock. Ek lees dit nou eers raak! Te laat! Bestaan die moontlikheid van 'n herhaling van hierdie program? Êrens?
Bruno Andries betower met woorde in Paddaboudjies en Kalasjnikofs: ’n onderhoud
Mariana Holtzhausen 2024-09-15 Hoop regtig Bruno Andries se boek Paddaboutjies en (daai groot woord!) verkoop so flink dat dit in 173 herdrukke kan gaan en hy sy eie Lear Jet kan koop en Lisa permanent kan "aanstel" as sy vlieënier. Dit is n verrassende, vars, intelligente boek met n
’n Ontleding van die Amerikaanse presidentsdebat
Kobus 2024-09-15 "...befaamde akteur Robert de Niro..."
’n Ontleding van die Amerikaanse presidentsdebat
Kobus 2024-09-15 Sjoe, ek hierdie ontleding geniet - sy intellektuele en beredeneerde grondslag, asook die verstommende taalkompetensie van Naude. Nou het ek 'n lang lys beskaafde argumente waarmee ek familie en vriende wat Trump-aanhangers is, kan laat les opsê. Tot nou
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Melléta Louw 2024-09-15 Die mens se onderbewussyn bly soek maar na die onverborgemaking van die syn, na die sin, die betekenis, die onderliggende samehang van dinge, 'n uitdrukking, 'n openbaring van iets meer as net die konkrete. Die opwindende resente natuurwetenskaplike waarn
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Barend van der Merwe 2024-09-15 Wat moet in so nuwe boek geskryf word wat nie reeds geskryf is nie? Daar is al berge oor die Du Plessis saak geskryf. En die saak is eintlik baie eenvoudig. Die kerk het totale gekke van hulleself gemaak in daardie saak. Net soos met Cottesloe en Beyers N
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Anne-Marie Mischke 2024-09-14 Ek wens iemand wil weer 'n boek aanpak wat Johannes du Plessis se teologie ion die lig van die huidige in diepte bestudeer. Laat die apartheidskwessies maar daar. Du Plessis het probleme met apartheid gehad, maar aspekte daarvan wel aanvaar, hy was byvoo
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Annora Eksteen 2024-09-14 Oeps. In elk geval... Pragtig hier bo verwoord deur al hierdie helderdenkende breine. En daar kom darem in Januarie so skippie in vir my en gaan ek al hierdie boeke bestel, want hoe gelowe ontwikkel het, is inderdaad ja, vrek interessant. Liefde omgee
Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie
Jerry 2024-09-13 Dankie.
Darlings of Durban by Shafinaaz Hassim: a book review
Niq Mhlongo 2024-09-13 I can't credit this as a book review because it is not a book review. It is clearly a personal attack against the author. It's evident that Imraan Covadia never read this book. I so wish that Litnet does not in the future encourage this kind of author-bas
Vlug ET640
Gerard Scholtz 2024-09-13 Bole bly my gunsteling lughawe. Die hele wêreld kom in alle reuke en kleure daar onsteriel bymekaar.
Persverklaring: Diana Ferrus-prys
Izak de Vries 2024-09-13 Jolene. Skakel is in die berig. Vir die inskrywingsvorm en meer inligting besoek: https://tinyurl.com/Diana-Ferrus-prys
Springmielies: ’n Ode aan popcorn
Malene Breytenbach 2024-09-13 Nog een van Nini se bydraes wat so lekker lees, ek lees dit twee keer.
BELA-wetgewing: ’n onderhoud met ’n tuisskool-ouer
Maritha 2024-09-13 Tuisonderrig moet ten alle koste beskerm word, ons het kleinkinders in die Noord-Kaap wat pragtig presteer met tuisonderrig.
Op soek na ’n billike beeld van die kerk
Barend van der Merwe 2024-09-13 Ek praat nou net namens myself, maar die media het weinig invloed op hoe ek oor die kerk dink. Jy is maar net besig om mooi broodjies te bak. Net soos Jackson in sy boek. As Jackson 'n historiese akkurate beeld wou skets, sou hy profiele van Koot Vorster
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Anliec X-Steen 2024-09-13 Baie ander mans met die naam Jesus het ook in daardie tyd bestaan en rondgegaan en gepraat, want die Romeine was ook 'n spul kakkerds. Mens kan g'n ander inval en onderdruk nie, dit is duidelik deur die eeue. Mense skop terug en noem hulle kinders Prince
Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg: ’n resensie
Annora Eksteen 2024-09-13 Sakkie Spangenberg: Hartlik geluk met 'n weereens uitstaande publikasie. Ek is gelukkig 'n vry kunstenaar, effens deur die blare, diep beseer, lesend alles en meer en het lankal oorgeslaat na sterke drank: Blatante Blasfemie. Balsemend vir al my wonde.
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-12 Die boek waarna Willem verwys is "Die dood en die sin van die lewe" (Tafelberg 2017).
As alles niks word: ’n lesersindruk van Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Cornelius 2024-09-12 Moet 'n resensie / lesersindruk nie effe meer as Koos s'n van die substantiewe inhoud van 'n boek saamvat nie? Is "Spangenberg [beweer] dat die historiese Jesus, indien daar so iemand bestaan het, weinig meer was as ’n politieke aktivis, ’n eerste-eeu
Die aarde sak
Sarigné 2024-09-12 Dai gat word nooit weer heel nie. Mens verlang altyd! Mens leer net om met die gat saam te lewe.
Springbokke vs All Blacks
Gegradueerde 2024-09-12 Oppas! Hierdie tipe opwellinge is ook bekend as 90-minuut-euforia.
Springmielies: ’n Ode aan popcorn
Dietloff van der Berg 2024-09-12 Ek het lanklaas na Jarre se Popcorn geluister. As hy jou skerp en vermaaklike rubriek gelees het, sou die musiek nie net aan die einde vervaag het nie. Ek wag toe tevergeefs vir daardie "pit wat minute agter die ander is: die ou korrelkop wat óók ’n s
Springbokke vs All Blacks
Barend van der Merwe 2024-09-12 Dis vir my vermaak. Niks meer. Niks minder. Daar is 'n hele spul van die rugbyondersteuners wat baie onverdraagsaam is teen die Suid-Afrikaanse All Black supporters. En wat maak dit tog saak wie mens support? Dis professionele sport. Die gebrand van All B
Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg
Barend van der Merwe 2024-09-12 Ek is seker jy is goed vertroud met die begrip appropriasie. Daar word gereken daar bestaan tussen 30 000 en 45 000 Christelike sektes (ook bekend as denominasies) op aarde. Niemand weet wat die presiese getal is nie, maar dis BAIE en die getal bly ook im
