Kommentaar
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Hans 2024-09-06 Ou voos storie. Jopie het hoogverraad gepleeg en het doodsvonnis gekry, soos ander na hom.
Persverklaring: Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse vir 2024 bekend
Petra Pienaar-Nel 2024-09-06 Ek het al drie boeke gelees wat benoem is vir die beste roman. Al drie boeke is so buitengewoon goed, en verskil ook so van mekaar, dat ek by voorbaat wonder hoe op dees aarde kies 'n mens "die beste" van die drie. Al drie is al reeds die room van die kar
Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach: ’n resensie
Joan Hambidge 2024-09-06 Hierdie leser verskil van Willie Burger: Die jargon van sielkunde, die idees van Kontinentale filosowe, die insigte van Oosterse meditasie, die rykdom van kunswerke laat die karakters voel asof hulle hulself en hulle wêreld beter verstaan. Dit lyk asof
Anastasia was ma' net nou eenmal "Ôse Stacey"
Ryan Swano 2024-09-06 Wow Jacques, jy weet ook nét hoe om 'n ding regtig mooi te sê. Ek het nie vir Anastasia persoonlik geken nie, maar sy het 'n groot impak gemaak op menige mense, wie op hul beurt 'n impak het op my lewe en op my werk, waaronder jy, Jacques du Toit, natuu
Kode bruin! Die goorste week ooit!-kinderboekreeks: ’n jonglesersindruk
Carla Lang 2024-09-05 Trots op jou!
Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk
Lourens Swanepoel 2024-09-05 Lees die boek. Wie is die skuldiges? Van Harm Oost, hy beskryf die hele rebellie van 1914. Hy was self daar betrokke by Jopie Fourie se verhaal. Ek is trots op my voorgeslag.
Heil die Leser! ’n Oorsig van wetenskapkommunikasie
Rina Cascione 2024-09-05 Wonderlik en baie dankie Nini. En al die belangrike agtergrond voor die bespreking van die boek.
Anastasia was ma' net nou eenmal "Ôse Stacey"
Giles 2024-09-05 Sulke mooi woorde vir iemand wat so baie mense se lewens geraak het. Dankie Jacques.
Press release: The McGregor Poetry Festival celebrates 12 years
Izak de Vries 2024-09-05 Jan. Google gerus die dorpie McGregor in die Wes-Kaap. Dit is so ongeveer tussen Robertson en Riviersonderend.
Press release: The McGregor Poetry Festival celebrates 12 years
Jan Reinecke 2024-09-05 Dankie vir die inligting! Ek sal graag deelneem. Waar is die Temenos Retreat? Ek woon in Jeffrey's Baai. Dis seker 'n hele entjie van waar ek woon!?! Laat weet asb! Groete! Jan
Heil die Leser! ’n Oorsig van wetenskapkommunikasie
Marlies Taljard 2024-09-05 Baie interessante rubriek, Nini. Ek het in my loopbaan dikwels opgelet dat studente in die harde wetenskappe (veral ingenieurs) dikwels beter skryf as dié in die Geesteswetenskappe. (En dink maar aan Einstein se wonderskone Duits.) Jy praat oor prof Both
Heil die Leser! ’n Oorsig van wetenskapkommunikasie
Prof M Labuschaigne 2024-09-04 Absoluut fassinerend! Só bly oor hierdie belangrike boodskap, Nini. Die mistiekheid van die wetenskap kan effeketief op hierdie manier ontsluit word.
Persverklaring: 5 moet-kyk redes vir Een keer om die son
Ina Viljoen 2024-09-04 Dis 'n ongelooflike en menslike storie. Ek huil my oë uit my kop uit dan lag ek weer heerlik. Ruan en Sophia speel uitstekend. Ag, almal die spelers speel so goed. Ek is mal oor die storielyn. Veels geluk Ivan en Donnalee, julle is my gunstelinge.
Ons eie Kleuterbybel deur Juliana Nothnagel en Johann Strauss: ’n teologies-estetiese perspektief
Barend van der Merwe 2024-09-04 Hoe meer die tyd aanstap, hoe verder verwyderd van ons word die Bybel. Die wêreld van die Bybel is grotendeels nie vandag meer relevant nie. Dis 'n heteronormatiewe en patriargale boek. Vroue in die Bybel word uitgebeeld as kommoditeite wat verhandel wor
Anastasia was ma' net nou eenmal "Ôse Stacey"
Trisa Hugo 2024-09-04 Ag Jacques! Dis so mooi geskryf oor die liewe mens!
Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag
Riaan Duvenage 2024-09-04 Enige beskouing van NP van Wyk Louw se werk sal mank gaan indien dit nie uit die studie(s) van FIJ van Rensburg put nie. Prof FIJ (soos hy by die studente van die destydse RAU bekend gestaan het) het byna 'n leeftyd daaraan gewy om NP van Wyk Louw se werk
Graad 11: Wiskundige geletterdheid – vraestel en memo, derde kwartaal
Jo-Ann 2024-09-03 Wiskundige Geletterdheid.
Kortliks met Stefaans: 2 September 2024
Barend van der Merwe 2024-09-02 Dankie Stefaans. Ek het 'God se oë is blou', en ook al Abel se ander boeke, baie kosbaar gevind. 'Deur die tonnel van twyfel' gaan ek nie lees nie. Koos het al interessante dinge geskryf so oor die jare, maar daai spesifieke boek, klink vir my nie juis i
Die program van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2024 en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
Elise Bishop 2024-09-02 Ek het die voorreg gehad om twee jaar gelede deel te neem. Dit was werklik iets uit 'n ander wêreld. Ek hoop almal sal net soveel genot daaruit put as ek destyds. GENIET dit! Met Darryl, Etienne en Izak aan die spits van alles, sal dit nie anders nie!
Almal moet kan vlieg: ’n resensie van Heks deur Dibi Breytenbach
Elise Bishop 2024-09-02 Wonderlik Erla! Baie geluk weereens, Dibi. Jy’s enig! Mag daai besem sterk en ver vlieg - net nie af val nie!
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Mariette klynsmith 2024-09-02 Die vrou is haar gewig in goud werd.
Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)
Naomi Meyer 2024-09-02 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik t
Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)
Willow 2024-09-01 Ek wil graag Wiskunde-, English en Afrikaans-vraestelle hê.
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Anthony Speedo Wilson 2024-09-01 Mag jy in vrede rus en in glorie ontwaak. Rus sag in ewige vrede! Jy was enig in jou soort.
Die boek Habakuk as teodisee en teologiese trauma
Pam Immelmam 2024-09-01 Goeie dag, ek het by vanoggend se diens op RSG geluister na Snyman uit Habbakuk, maar ongelukkig nie sy volledige e-pos neergeskryf nie.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 1 en memorandum
jaime 2024-08-31 Ek sukkel met Wiskundige Geletterdheid, graad 10, om finaansies uit te werk. Dit is moeilik om te onthou veral wanneer ek in eksamenlokaal is, asb help my hiermee.
Graad 10: Wiskundige Geletterdheid, vraestel 2 en memorandum
Aidan Wagner 2024-08-31 Die webwerf is goed.
“Haar grense is besig om te verskuif”: Die kontrak as nuwe romantiese fiksie en erotiese fiksie in Afrikaans
Naas 2024-08-31 Dit blyk asof die skrywer van “Haar grense is besig om te verskuif” met ‘n subtitel van “Die kontrak as nuwe romantiese fiksie en erotiese fiksie in Afrikaans,” nie vertroud is met die romantiese genre en al die subgenres nie. Romantiese fiksie
Wit terroriste deur Albert Blake: bekendstelling in Roodepoort
Ben Stoltz 2024-08-31 Hello Albert. Ben hier. Het onlangs jou Jopie Fourie gekoop by Oliver Tambo. Is nou al 36 jaar in Australia. Sal graag met jou wil praat.Jy kan my kontak deur LitNet. Groete, Ben Stoltz
’n Groetwoord vir Anastasia de Vries
Madge du Preez 2024-08-30 Watter raak beskrywing van ‘n groot gees! Rus sag, Anastasia.❤️💔❤️
Die confidence van ’n witkind
Elmari Potgieter 2024-08-30 Beeldjie en Eeltjie, hoe pragtig is die name. Vir my was sy Antjie in die tyd wat ek saam met haar gewerk het by Rapport en Vrye Weekblad. 'n Regte mens-mens wat jou laat voel het jy is eintlik regtig meer as oukei wanneer jy in jouself getwyfel het. Sy w
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
Elmari Potgieter 2024-08-30 Dankie, Angelo, dat jy my herinner watter lieflike mens sy is en altyd sal wees. Ek het haar weer ge-Antjie toe ons saam by Rapport in Johannesburg gehad het. Sy het 'n manier gehad om die absoluut perfek gepaste ding op die regte oomblik te sê, presies
Stacey, die gange is nou stil
Elmari Potgieter 2024-08-30 Carla, ek lag nou lekker oor die melk en VYF sykers, want dis hoe ek haar onthou van die dae toe ek in Media Park in Johannesburg saam met haar by Rapport gewerk het waar sy boekeredakteur was. Die kleine vrou met die grote hart. Koester daai mooi memorie
Hostel deur Hein Willemse: ’n lesersindruk
Unity Olivier 2024-08-30 Ek self was 'n student, eers in 1973 toe ons ook gestaak het en as gevolg daarvan almal geskors was. Ek het teruggekeer huis toe en vir die res van die jaar kom werk. In 1974 het ek weer die drae dae lange treinrit na Bellville aangepak om weer met my 1s
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: ’n lesersindruk
Charl-Pierre Naude 2024-08-30 Hans, hierdie sin in jou kommentaar is ook vordering. Jy het dit in jou aanvanklike skrywe gestel, maar dit was ondergedompel onder allerlei ongeldige afdraaipaaie: "Die mythos en logos raak so vervleg dat die een die ander word, 'n analise wat 'n mens la
