Kommentaar

Luisterverhale: "Dit gaan nie goed met ou Bertie nie" deur Petra Müller, voorgelees deur Marcel van Heerden

Jacques Wessels 2024-08-27 Daar bo het so baie al vergeet, maar ons dra nou nog aan die gevolge.

Nuut by Protea Boekhuis: Jopie Fourie deur Albert Blake

Hans Richardt 2024-08-27 Voos onderwerp. Wat van die summiere teregstellings in 1922 Randse Rebellie?

Nuut by Naledi: Die Bybel, die Christelike godsdiens en die waarheid deur Sakkie Spangenberg

Carel Pretorius 2024-08-27 Ek het voluit vir "my" Christus gelééf. My sosialisering se agtergrond was dat jy nie die bestaande orde kritiseer nie. My aanvanklike skolastiese opleiding was maar eina-eina. Late bloomer met disleksie. Ontkering op 74-jarige ouderdom.

Oor vreemde diagnoses en wonderlike vriende

Barend vd Merwe 2024-08-27 Koos, vir jou humor, groot waardering. En ook lekker dat jy na 'ou' boeke ook kyk. Dankie!

Abraham H de Vries (1937–2024)

Anne-Marie Bartie 2024-08-27 Sjoe. Pragtig Daniel. Jammer oor jou verlies.. sterkte

’n Dreigende halsmisdaad

Nico M Ferreira 2024-08-27 Dit is werklik jammer dat die probleem van blaffende honde as komies afgemaak word en nie eintlik reaksie vanaf honde-eienaars gekry het nie. Ekself word omring deur 10 honde en is reeds vertel dat ekself die "probleem" moet oplos! Net vir die interessant

Elders gesien: "Dis ons ammal se land"

Alwyn Swart 2024-08-27 Dankie Wim. My diep geraak.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

charlot neethling 2024-08-27 Dankie, baie hulpsaam.

Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland

Elsabe Brits 2024-08-26 Magda ek sal dit graag vir jou stuur. En sal ook van jou voorsate wil hoor. Kontak my gerus via LitNet.

Nuut by Protea Boekhuis: Jopie Fourie deur Albert Blake

Gerhard Hamman 2024-08-26 Nie Afrikaner-rebellie maar Boere-rebellie. Die kollektief Afrikaner het nog nie bestaan in Jopie Fourie se tyd nie.

Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland

Rena Vorster 2024-08-26 Ek het 'n Franse porseleinpoppie (circa) 1870 wat glo aan Emily behoort het.

Op soek na Ararat

Loretta 2024-08-26 Dankie liefste Anze x.

Paul Kruger, die Uitlanderstemreg en die Engelstalige pers in die ZAR voor 1895

Anton 2024-08-26 Ek wat persoonlik met 2 jaar se permanente verblyfreg in Briittanje kon stem en wel gestem het, bewys Dr Linda Brink verkeerd. Ons kommentators glo blykbaar so vas aan die geskiedenis soos dit in die skoolvak Geskiedenis geskryf staan, dat hulle weier om

My lewensreis begin op 1 April 1948 om 12 uur middag in Belfast, Suid Afrika

Wilhelm Geyer 2024-08-26 Hallo Ina Verbeel ek my of het ons paaie iewers gekruis? Mayville Laerskool, Wonderboom-Suid-Laerskool en toe Wonnies. Matriek by Wonnies, 1962. (Deur geskuur) Jonk getroud (sommer gevaarlik jonk!). Geboer in NTvl. Woon al amper 26 jaar in Kanada. Ek is

Stefaans Coetzee gesels met Nicole Engelbrecht oor Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart

Elsabe Brits 2024-08-25 Die boek het 'n baie groot leemte, en dit is die gebrek aan 'n deeglike skrywe en kennis van die hofsaak. Dit is jammer, want dit is juis daar waar al die inhoud is. Dit is ook jammer die forensiese patoloog is nooit genader nie, en ook nie juis koerantbe

Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud

Kailene wessels 2024-08-25 Sjoe, die het my soveel gehelp met my Afrikaans kwartaal 3-taak. Ons hele kwartaal 3 gaan oor 'Die lewe volgens Wim Vermaak' en William oosthuizen, ek het tot goed gedoen met my plakaat oor William Oosthuizen. Baie dankie!!! ✨🌷

Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

Joan Beyers 2024-08-24 Graad1-5 studiemateriaal, asb. Ek sal dit baie waardeer. Alles vakke as dit moontlik is.

’n Ope gedig aan Afrikaanses

Martin Labuschagne 2024-08-24 Die toekoms van Afrikaans is bruin. Wit Afrikaners se getalle krimp terwyl Bruinmense as nasie groei. Eenvoudig soos dit.

God, lyding en stemme van protes

Sakkie Potgieter 2024-08-23 Korreksie: Jammer Willa. Die geheue is nie meer wat dit moet wees nie, maar ek vermoed die minister was Adrian Vlok en nie Louis la Grange nie. Sakkie

God, lyding en stemme van protes

Sakkie Potgieter 2024-08-23 Baie dankie hiervoor, Willa. Ek is verstom oor hierdie rykdomme aan versetliteratuur en -kuns wat jy so sistematies versamel het! Nog baie om verder oor te besin en ook te herlees. My eie nederige bydrae opgedra aan Jerry Ndishe. In 1986 op 13 deur 'n

Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?

Helena Hagem 2024-08-23 Wat 'n ingewikkelde stelsel. Ons sou dit nooit verstaan het nie. Baie politieke onrus sou voor die verkiesing met kop aan kop uitslag kon volg. Bly ons bly in Suid-Afrika. Sien nie kans vir daai stryd nie.

The fall by Hans Pienaar: a book review

Hans Pienaar 2024-08-23 Thank you, Charl-Pierre, for an insightful review. It needs to be pointed out that The Fall is a co-publication by Dye Hard Press and altoviolet. The latter was responsible for the editing so any shortcoming in that department is to the account of alto

Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland

Magda Laurens 2024-08-23 Elsabé het puik geskryf. Ek wens ek kon hierdie skrywe druk met die foto's. Marthinus Steyn is my voorsate en Emily Hobhouse 'n voorbeeld vir ons almal. Ek kan net dink hoe wonderlik dit moet wees om self dit te kan ervaar.

Luisterverhale

Estelle Burley 2024-08-22 Ek geniet die stories baie. Ek het dit al oor en oor geluister. Sien baie uit na nuwe stories! Baie dankie!

Boeksemdais 1: Die groter prentjie, die legkaartstukke, lekkerleesboeke en swart swane

Rachel Nel 2024-08-22 Wat 'n fantastiese rubriek, Jonathan! Ek sien uit na die tweede aflewering.

Engelse boekfees oor selfpublikasies nou ook Afrikaans

Anna-Marie Groenewald 2024-08-22 Selfpublikasie kry uiteindelik stem! Ek is bly om te hoor en sal graag volgende jaar ook my boekie daar wil bemark. Hoe kan ek te werk gaan? Vir wie kan ek kontak?

Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?

Danie de Villiers 2024-08-22 Dankie vir die goeie uitleg. Maar kan die skrywer verduidelik hoekom hy Trump se bewind as ontwrigtend bestempel?

Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die sonderlinge lewe en werk van René Girard – oor Benoît Chantre se René Girard – Biographie

Gerrit Boonstra 2024-08-22 Ek het destyds filosofie studeer by Degenaar, Rossouw en Kirsten. Maar tragies weet ek eintlik niks van Girard se filosofie nie. Kan u my dalk help met 'n aanbeveling van 'n boek of publikasie, want wat ek hierbo gelees het, wek my begeerte na beter wete

Op soek na Ararat

Anze Bezuidenhout 2024-08-22 Loretta, jy beskryf elke mens se soeke na daardie ekstra geluk en vrede so mooi! Baie geluk met hierdie gedig.

Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking

Liza 2024-08-22 Hi, waar kan ek die boek Sons of Mud koop?

Amerikaanse presidentsverkiesing 2024: Hoe raak dit ons?

Barend van der Merwe 2024-08-22 Die artikel se inhoud spreek nie eintlik veel tot die opskrif nie. Dit verskaf wel 'n goeie oorsig oor hoe die VSA se sisteem ontwikkel het, hoe die sisteem werk, asook die belangrike vraagstukke wat die Amerikaners se debatte sal oorheers in aanloop tot

Nostalgietoer

Edward 2024-08-22 Lekker om weer iets uit jou pen te lees, Zebulon. Skryf gerus voort!

Pharos Woordeboeke: Groot Woordeboek Afrikaans en Nederlands

Annatjie Hibbert 2024-08-22 Waar kan ek die Groot Woordeboek - Afrikaans en Nederlands bestel? Is dit dieselfde as 'n ANNA (Afrikaans/Nederlands - Nederlands/Afrikaanse woordeboek?)

Elders gesien: "Dis ons ammal se land"

Woutrine Foord 2024-08-22 Pragtig, Wim!

Hemel en aarde en ons deur Zirk van den Berg: ’n resensie

Melanie Grobler 2024-08-22 Uitstekende resensie. Baie dankie..

Elders gesien: Terwyl ek nou boeke lees oor die Anglo-Boereoorlog

Marieta du Toit 2024-08-21 Ek is in besit van my Oupa Viljoen se dagboek wat in potlood geskryf is en sy briewe aan my Ouma Lizzie vanaf Morgeneiland Bermuda. Die dagboek het hy begin hou die dag toe hy gevang is. Ouma Lizzie het ook geskryf oor die Ingelse wat hulle kamp toe gevat

’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys

Bella 2024-08-20 Ná 30 jaar in die onderwys sien ek die leemtes. Daar moet gekyk word na 'n skoolstelsel waar ons leerders wat nie akademies vorder nie ook geakkommodeer word. In die laerskool moet leerders reeds vaardigheidsvakke, handvaardighede en 'n aangepaste taal-

Nuut by Tafelberg: Seun deur Dana Snyman

Hendrik Nolte 2024-08-20 Pragtige stories!

Afrikaans: Taal van my voorouers, my familietaal!

Andre Pretorius 2024-08-19 Ja Merlyn. Ek stem volkome saam. Wat kan ons maak, dat ons taal aangehou praat word?

Intussen …

Petrovna Metelerkamp 2024-08-19 "Die resensie is op stuk van sake 'n genadelose karaktertoets." Hennie Aucamp (p. 281, Afrikaanse skryfgids, saamgestel deur Riana Scheepers & Leti Kleyn))
Top