Nostalgietoer

  • 3

Foto: Canva

Nostalgietoer

Iewers in Pretoria
onder ’n Jakarandaboom
omring met pers bloeisels
bons my hart van vreugde
en vermurwe hy op ’n streep
toe ek ons fietsry onthou
op Seepunt se promenade
tog hier sit ek nou sonder jou

  • 3

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top