Kommentaar
LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé
Petra Pienaar-Nel 2024-08-15 En intussen wag ons nog steeds op Naudé se antwoorde op Waldemar Gouws se belangrike vyf vrae. Maar al wat daar is, is 'n doodse stilte.
LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé
Cas Vos 2024-08-15 Jürgen Habermas het aangetoon dat hermeneutiek vir die lees en verstaan van 'n geskrewe teks van onskatbare waarde is. Hermeneutiek beteken om tot verstaan te kom. Dit is 'n voorwaarde vir enige resensie. Van Wyk Louw se insigryke woorde help elke leser.
Die nag van die lang snorre
Jean Oosthuizen 2024-08-15 Dankie Koos. Daar is darem alreeds ʼn derde opinie ook oor Taboek deur iemand wat nie gereeld bier drink saam met my of Koos Kombuis of die skrywer van die boek nie, en sonder ʼn snor is. Bester Meyer se resensie op LitNet by die skakel hier onder het
Die nag van die lang snorre
Henning 2024-08-15 Toe gisternag al drie dae lank aanhou, langer as enige snor, wonder ek omstreeks 3:55 of ek gou Crito se identiteit sal uitpluis. [Killing time.] My KI-botjie kan fluks uitkyk vir 'n paar merkers ... terloops, só het ek al menige familie-Kersvader ont
Die nag van die lang snorre
Mellet Moll 2024-08-15 Ja, die hele wêreld word stil, en luister in die donker uur na die naggeluide van snorre en papier. Dankie Koos. Uiteindelik het iemand na die midde gesoek sonder om persoonlik te raak.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Snotjan 2024-08-15 Jacobus Swart, in Hitchens 1 vers 1 staan daar "What can be asserted without evidence can also be dismissed without evidence." Dog ek herinner jou maar net weer.
Die dag toe breakdance gebreek is
Cochenille 2024-08-15 Ek vertel soms vir mense my storie van die 1992 Barcelona oulimpieks. Daardie jaar was ek so 7 jaar oud en Brakkenjan en die 3 musketiers was my helde. Toe ek een dag weer voor die kassie inskyf, toe kondig hulle aan dat Brakkenjan nie sal wys nie. Dit mo
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Jacobus Swart 2024-08-15 Dan is daar natuurlik die stil, sterk ds Andre Muller, leraar van die Reformerende gemeente, Muckleneuk, Pretoria, wat al jare lank 'n volwasse, sinvolle dialoog met die NGK handhaaf. Snotjan; dit is ook nie moontlik om te bewys dat God nie bestaan
In memoriam: Walter Parry, academic icon and pioneer
C J Langeveldt 2024-08-14 Uit my hart sê ek baie dankie dat U Walter Parry opdra. Hy verdien dit beslis my hart is seer vir die unjust wat nog steeds sigbaar is en ons suig dit nie uit ons duim uit nie, ons was deel om die verdruktes se lewe te probeer verander. En hoe anders kan
Onrus
Marius Swart 2024-08-14 Lekker bespreking, dankie, Crito! Interessante saak, daardie aptytwekker aan die einde van Andries Visagie se (goeie) resensie. Ek het weer daarvan gehou; dis onverwags en dit maak my definitief nuuskierig oor waarop die leser sal afkom langs daardie paad
Onrus
P.P. Fourie 2024-08-14 Ek't hierdie aflewering se vergelykende aard baie geniet. En die onderwyser in my waardeer die puntegewing - moet asb nie daarmee ophou nie.
Die nag van die lang snorre
Connie Kerkmuis 2024-08-14 Daardie resensie wat Koos soek is wel nog te lese op Netwerk24. Hier is die skakel: https://www.netwerk24.com/netwerk24/kunste/boeke/boekresensie-taboek-herinner-aan-n-boomhuis-in-kaapse-storm-20240728
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Snotjan 2024-08-14 Die kritiese liberale teologie aan die universiteite, is self besig om hulle eie kerke te verwoes en hulle customers te vervreem. Vir wie gaan hulle eendag nog predikante oplei wanneer al die Gereformeerde kerke doodgeloop het weens hulle eie toedoen? By
Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n resensie
Mellet Moll 2024-08-14 Sjoe! Ek dog ek was in 'n herrie betrokke oor 'n onlangse resensie van my. Dit lyk my ons leef in 'n era waarin digters die reg opeis om direk of indirek weerwraak te neem en die inskatting deur die resensent uit te daag. En dit na aanleiding van 'n resen
Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012
Adrie 2024-08-14 Hi, is daar enige riglyne beskikbaar oor die tydsduur vir 'n graad 11 IT-praktiese eksamen/toets in die derde kwartaal? Dankie.
’n Oorsigtelike verkenning van die omvang en fokus van inligting-en-kommunikasie-tegnologie-verwante navorsing in Afrikaans vir die tydperk 2011–2021
Adrie 2024-08-14 Goeiedag, ek wil asb uitvind hoeveel tyd gewoonlik gegee word vir die praktiese Inligtingstegnologietoets in die derde kwartaal, Graad 11, en of die onderwysdepartement eninge riglyne het ten opsigte hiervan. Dankie!
Goue lint, my storie begint-rubriek: die waarde van illustrasies in kinderboeke
Leone Tiemensma 2024-08-14 Baie dankie vir 'n uiters interessante artikel, Anke!
LitNet Akademies-resensie-essay: Interaksie met Hans Pienaar oor In die rede geval
Charl-Pierre Naude 2024-08-14 Ek het afgestap van hierdie onderwerp, Charles (J Fourie). My algemene respek vir Hans Pienaar, as skrywer en joernalis, bly onaangetas. Ek het dit geskei van my ervaring van sy resensie-essay, soos ek ook in die laaste sinne van my interaksie met hom te
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Henning 2024-08-14 Snotjan, te wyte aan 'n oormaat habanero het ek vanoggend 'n NDE op Witbank beleef. En net-net oorleef. Wanneer ek met doodsangs gekonfronteer word, wend ek my uit gewoonte tot die skrif en in Beeld skryf dominee Stephan (dis vir my so mooi): "Henry Thore
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Pieter de Jager 2024-08-13 Johann Roussouw se hele opstel is Rooms-getint en is geskryf onder invloed van die Afrikaanse skrywer en voormalige katolieke monnik, Karel Schoeman. Rousseau se poging om teologie en filosofie tot 'n sintese te kristaliseer, is oppervlakkig en tydgebonde
Die dag toe breakdance gebreek is
JanB 2024-08-13 Ek weet te min van Breaking of Australië om 'n ingeligte opinie te kan lug oor die onderwerp. Uit my beperkte blootstelling kan ek egter sê dat ek volmondig met Me Wyngaard se opinie saamstem en dat ek dit geniet het om te lees. Een regstelling egter:
Die gifbeker
Henning 2024-08-13 Sjoe, die f-alliterasie, Hercules. Soos my dominee altyd sê: Assumption is the mother of all fuck-ups. Dis soos slim vang sy baas. Ook: 'Dit is wat blijft: geloof, hoop en liefde, deze drie, maar de grootste daarvan is de liefde.' Plato sê amper dieself
Die dag toe breakdance gebreek is
Luan Staphorst 2024-08-13 Kan die bron vermeld word wat beweer dat haar man 'n beoordeelaar is/was tydens haar uitdunrondte? Ek het dit as fopnuus. Tree met haar vertoning in gesprek, maar wanneer sulke "feite" aangehaal word, raak die meningstuk met menige suggestief-seksistiese
Die gifbeker
Johan 2024-08-13 Ek lag my ’n papie. Die Afrikaanse letterkunde-bende, waar elkeen smaarter as sy maatjie probeer lyk en klink.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Johannes Froneman 2024-08-13 Vryskutmedewerkers is 'n baie belangrike komponent van al die Afrikaanse koerante. Dis byna ondenkbaar dat Rapport se Weekliks sonder hulle kan verskyn. As dit dus die geval gaan wees, sal dit die intellektuele aanbod inkrimp. Dit sal bitter jammer wees.
Koeke, terte, Paris se twisappel en ’n bietjie Marita van der Vyver
Isa Davies 2024-08-13 Ek stem hartlik saam met dié kommentaar
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Snotjan 2024-08-13 Ek kan sien jy is goed onderle in die abstraksies waarmee filosowe hulleself mos maar besighou. Maar oorweeg ook hierdie klompie practicalities: 1. Die rol van die 1997 wet op hogere onderwys. Die kweekskole staan sedert die 'nuwe Suid-Afrika' onder di
Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal
EMIHLE 2024-08-13 'Die storie van Monica Peters' is die eerste publikasie deur 'n swart vrou wat in Afrikaans publiseer.
Die gifbeker
Hercules Boshoff 2024-08-13 As die groter sorge verdwyn, Henning, sal daar nie vrede, vryheid of vriendskap oorbly nie. Vryheid is relasioneel (etimologies verbind aan vriend en vrou). Mens doen juis beroep op gevestigde praktyke en wedersydse erkenning wanneer jy jou as 'kenner' te
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
monique sadler 2024-08-13 Thanks a lot for the help with the exams.
Die gifbeker
Raed-na-Gael 2024-08-13 Ek, 'n algehele leek op hierdie gebied, het 'n eier te lê. 'n Ruk gelede het ‘n skrywer my hier gevra of ek sy boek gelees het. Ek het nie, omdat die ‘resensie’ eintlik ‘n kort opsomming met ‘kommentaar’ en al oor die inhoud daarvan was. In
LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé
Charl-Pierre Naude 2024-08-13 Hans Pienaar, die probleem met jou resensie is nie dat jy dit hier aanprys of daar daarop kritiek het nie. Die probleem is dat beide jou aanprysings en jou kritiek op sulke wankelrige filosofiese bene staan, dat slegs een woord dit kan beskryf: belaglik.
Taboek deur Riku Lätti: ’n lesersindruk
Mellet Moll 2024-08-13 Omdat ek vir Jean Oosthuizen nou opgelei het in woordekonomie, sal ek my kommentaar probeer kort hou. Ter inligting, sy relaas oor die Lätterkunde staan nou in totaal op 3 144 woorde. Skynbaar dink hy die diskoers wat hy hier begin het werk soos 'n ba
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
natasha job 2024-08-13 Goeiedag, ek is graag op soek na graad 9-Wiskundevraestelle waardeur my kind kan werk vir die September-eksamen.
Die geskenk deur Riette Rust: ’n onderhoud met die skrywer
Riette Rust 2024-08-13 Ek praat van die aard van die boek. Memoires, wetenskaplike feite. Dis ook allesbehalwe 'n pienk boekie. Lees dit gerus. Natuurlik is dit "verlig".
Die gifbeker
Henning 2024-08-13 Herkules, ek onthou die gesprek tussen Sokrates en Krito asof dit gister was. Die volgende oomblik daag Koos op en sê: "Dis tog so eenvoudig, dis jy, alleenlik jy, en die groter sorge gaan vanself verby. Niks om te verhaal nie, net die vrede bly. Niks om
Koeke, terte, Paris se twisappel en ’n bietjie Marita van der Vyver
Elise Bishop 2024-08-12 Genotvol, leersaam, meelewend en baie insiggewend. Izak, jy’s werklik jou woord waardig (eintlik meérderwaardig!). Ek het die vertelling oneindig geniet. Dankie my vriend.
