Graad 8: Wiskundevraestel 1 en memo, vierde kwartaal

  • 2

Prent: Canva

Is jy in graad 8 en moet jy somme doen oor getalpatrone, vierkantswortels en allerlei veranderlikes? Jy kan hierdie gratis oefenvraestel en memorandum van Lee-Ann Langeveld aflaai en aan die einde van die jaar fantasmagoriese punte behaal. (Ja, die woord kom in die woordeboek voor en jy sal aan die einde van die vraestel sien dat die woord ook in een van die somme voorkom.)

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 2

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle alles op LitNet beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top