Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal
Is jy in graad 8 en stap jy soggens skool toe of ry jy met die fiets? Ry jy dalk met die taxi of vervoer jou ouers jou? Laai hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en oefen somme waarin sulke vervoervoorbeelde voorkom. Ongeag almal se transport moet al die kinders in die voorbeeldsomme Wiskunde slaag. Hierdie vraestel maak dit sommer maklik!
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed