Graad 8: Wiskundevraestel 2 en memo, vierde kwartaal

  • 2

Prent: Canva

Is jy in graad 8 en stap jy soggens skool toe of ry jy met die fiets? Ry jy dalk met die taxi of vervoer jou ouers jou? Laai hierdie gratis vraestel en memorandum deur Lee-Ann Langeveld af en oefen somme waarin sulke vervoervoorbeelde voorkom.  Ongeag almal se transport moet al die kinders in die voorbeeldsom Wiskunde slaag. Hierdie vraestel maak dit sommer maklik! 

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 8: Wiskundevraestel 1 en memo, vierde kwartaal

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Kuberklas: Afrikaans Huistaal, Graad 8, November 2014

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 2

Kommentaar

    • Hallo en dankie vir jou navraag. Daar is geen kostes verbonde daaraan om LitNet se vraestelle af te laai en vir persoonlike voorbereidingsgebruik aan te wend nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top