Wiskunde, graad 5: Vraestel en memorandum (November)

  • 15

Prent: Pixabay

Is jy in graad 5 en moet jy binnekort Wiskunde-eksamen skryf? Hoe meer jy oefen, hoe meer gaan jy van Wiskunde hou – later soveel soos van jou gunsteling-troeteldiere! Laai gratis oefenvraestelle deur Lee-Ann West hier af.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Kliek hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 5: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Graad 5, Junie: Natuurwetenskappe en Tegnologie ‒ vraestel en memorandum

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 5, intermediêre fase)

  • 15

Kommentaar

    • Hallo, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ek stel dus voor dat jy die oefenvraestelle aflaai en dit vir voorbereiding aanwend. Alle sterkte! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! LitNet bied 'n lys van vraestelle wat kan help met eksamenvoorbereiding. Hier is die indeks waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te kyk wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir die kommentaar. Ons help graag. As jy op soek is na nog vraestelle, hier is nog hulp. Hier is 'n skakel na die indeks op LitNet waar al die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Dit word spesiaal deur vakkundiges vir LitNet opgestel. Ons brei dit voortdurend uit en voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by as dit nog nie daar is nie. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dus gerus die vraestelle om met voorbereiding te help. Voorspoed daarmee! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks waar al die vraestelle op LitNet op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Die vraestelle word deur kundiges vir LitNet opgestel en ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. As die vraestelle waarna jy op soek is nie daar is nie, gebruik gerus die ander vraestelle om met jou voorbereiding te help. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Goeiedag, is LitNet-vraestelle net beskikbaar in Afrikaans? My seun is Engelssprekend. Ek wil graag Engels Huistaal, Afrikaans Addisionele Taal en Wiskunde-vraestelle aflaai.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top