Kommentaar
Graad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee die kinders hul werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is
Graad 7, Wiskunde: Meetkunde – reguitlyne, konstruksies, transformasies
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel
Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel
Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, derde kwartaal
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel
’n Oorsigtelike verkenning van die omvang en fokus van inligting-en-kommunikasie-tegnologie-verwante navorsing in Afrikaans vir die tydperk 2011–2021
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ek is bevrees ons beskik nie oor daardie riglyne waarna jy op soek is nie. LitNet kan wel help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar i
Wiskunde met LitNet-video, graad 9: Faktorisering mbt gemene faktore
Collin Motsewakhumo 2024-08-19 Julle materiaal word baie gewaardeer nes 'n koue lappie op 'n koorsige voorkop.
Inligtingstegnologie-vraestelle: Februarie/Maart 2012
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons beskik ongelukkig nie oor hierdie riglyne nie. LitNet kan wel help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co
Geskiedenis, graad 7: vraestel en memo
Naomi Meyer 2024-08-19 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met ekstra vraestelle en memo's waarmee jy jou werk kan oefen. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel
Sons of mud deur Johan Vlok Louw: ’n leeskringbespreking
Gene Carstens 2024-08-18 Uiteindelik, iemand wat dôner spel soos hy klink.
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
Dr Mart-Marié Uys 2024-08-18 Elsabé Brits is myns insiens ons heel beste skrywer. Haar werk laat lesers nie in mure vasloop nie, maar sy neem ons bo-oor hulle en om hulle.
Wisselende stemminge deur Cas Vos: ’n resensie
Cas Vos 2024-08-18 'n Slot versoek: Lees asb Pieter Verster, 'n teoloog met 'n MA in kreatiewe skryfkuns en 'n knap skrywer, se insigryke lesersmening op 23.4.23. Sy beoordeling van Wisselende stemminge is so helder soos die son ...
Gefokusde take in die Afrikaans Huistaal-klaskamer vir die kommunikatiewe onderrig van Afrikaansgrammatika: ’n eerste verkenning
GerhardBez 2024-08-18 Sjoe, ‘n merkwaardige verhandeling. Verrassende insigte.
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
Piet Hanekom 2024-08-18 Roerend! Veels geluk met die meesterlike uitbeelding van hierdie uiters belangrik deel van ons (Afrikaner-)geskiedenis .
Die dag toe breakdance gebreek is
Nico Geldenhuys 2024-08-16 Die besluit om breaking uit die Los Angeles Olimpiese-program weg te laat, is al in 2022 geneem.
Emily Hobhouse se storie nou ’n nuwe, moderne toeriste-attraksie in Engeland
Johann H Claassen 2024-08-16 Dit klink goed. Uit die baie beelde wat ek daarvan gesien het, blyk dit 'n ervaring te wees wat mens sal móét beleef. Dankie, Elsabé!
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Video-aanbieding aangaande U2 se al hoe ligter, al hoe stiller gebed
Francois Mulder 2024-08-16 Wat 'n belewenis om dit in persoon te kon beleef, Johann . "Uit die stilte, na die Stilte." Die Kerkbode artikel oor die konferensie se skakel: https://kerkbode.christians.co.za/2024/08/15/hoor-die-profete-so-verloop-die-eerste-afrikaanse-teologiese-konfe
In memoriam: Walter Parry, academic icon and pioneer
Clarence Williams 2024-08-16 A wonderful tribute to a remarkable individual.
Schoeman en die VOC-tyd: Historikus of kroniekskrywer?
Salomi Louw 2024-08-16 Ek is só dankbaar dat daar uiteindelik 'n intensief-ondersoekende artikel oor Schoeman se werk (boonop deur 'n kundige van die onderwerp) verskyn het. Wat Sleigh nalaat om te noem, is dat Schoeman homself soms weerspreek, selfs binne 'n enkele publikasie
Epitaaf van my hart
Anze Bezuidenhout 2024-08-16 Baie dankie, Rachel. Ek waardeer jou saamlees baie.
Epitaaf van my hart
Anze Bezuidenhout 2024-08-16 Baie dankie, liewe Loretta, vir jou dieper lees, ek waardeer dit baie.
Persverklaring: Nuwe hoof- uitvoerende beampte vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Theo du Plessis 2024-08-16 Gefelisiteer en beste wense!
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Jacobus Swart 2024-08-16 Paul Tillich, "The Courage to Be", 183-184: Theism can have another meaning, quite contrary to the first one: it can be the name of what we have called the divine-human encounter. In this case it points to those elements in the Jewish-Christian tradition
Die dag toe breakdance gebreek is
Jean Maree 2024-08-16 As Raygun vir FatBoy Slim se hilarious "Praise you" as ironiese klankbaan gebruik het, het sy goud gekry.
Epitaaf van my hart
Rachel van Wyk 2024-08-15 Sjoe, net beter en beter. Raak mens se hart baie diep.
Wat sê Bettina? deur Bettina Wyngaard: ’n proe-proe lesersindruk
Barend van der Merwe 2024-08-15 Dankie, Surene.
Taboek deur Riku Lätti: ’n lesersindruk
Cochenille 2024-08-15 Nog nooit van daai teorie gehoor nie. Hoe meer dae, hoe meer dinge. Opvallend vir my altyd, is hoe die Bybel vir Jesus se 12 dissipels gedurig uitbeeld as lafaards, verraaiers, twyfelaars en sommer net 'n onbetroubare lot. Mens kry die indruk dat hierdie
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Joan Hambidge 2024-08-15 Ons dink hier aan die bydraes van Johan van der Westhuizen, Johann Rossouw, o.a. Weekliks wat vele stemme aan die woord stel. Boekresensies en onderhoude met skrywers. Uittreksels uit boeke. Sowel nie-fiksie as fiksie. Miskien het jy Jacques Pauw
Epitaaf van my hart
Loretta 2024-08-15 Welgedaan Anze! Hierdie vers sê so baie. Mag jou krabbels, woorde en passie vir die digkuns NOOIT versteek word of verlore gaan nie.
Epitaaf van my hart
Anze Bezuidenhout 2024-08-15 Baie dankie LitNet vir die plasing en blootstelling, ek waardeer dit baie.
Persverklaring: Kortlyste vir kykNET-Rapport-boekpryse vir 2024 bekend
Sandra Pretorius 2024-08-15 Petra Pienaar-Nel het my nou aan die dink gesit met haar skrywe oor Afrikaanse poësie wat skitter in sy afwesigheid by hierdie spesifieke prysgeleentheid. Ek sou dink poësie is enige taal se kosbaarste kultuurskat, en beslis meer waardevol as 'n Afrikaa
Die nag van die lang snorre
Mellet Moll 2024-08-15 Tov vorige kommentaar hierbo: daar is 'n verskil tussen literêre kritiek deur 'n resensent wat aangewys is deur die literêre media en gegrond is op literêre teorie; en 'n lesersindruk wat soos hierbo genoem eintlik net 'n "opinie" is, deur 'n persoon w
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Versfeld, Degenaar en die herwinning van die Logos in die eietydse Afrikaanse teologie en filosofie
Raed-na-Gael 2024-08-15 Ook het hy. What were Christopher Hitchens' last words? His dying words were: "Oh my, oh my, what have I done, there is something very wrong".
LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé
Charl-Pierre Naude 2024-08-15 Petra Pienaar-Nel Die skakel van my repliek op Hans Pienaar se "resensie-essay" verskyn onderaan sy artikel: LitNet Akademies-resensie-essay: Interaksie met Hans Pienaar oor In die rede geval.
