
https://pixabay.com/vectors/wave-water-ocean-backdrop-motion-30540/
Is jy in graad 10 en nie meer lus vir die eksamen nie? Die goeie nuus is dat Luize Kroukamp se oefenvraestel op dieselfde golflengte as jy is. Dis asof die vraestel begryp dat jy hierdie kwartaal ’n brander van goeie punte benodig om jou voete onder jou uit te slaan. Jy kan dit gratis aflaai en vir jou eksamen voorberei (leer sommer om golflengtes uit te werk ook).
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders


Kommentaar
Baie dankie vir die kosbare inligting wat ek kan gebruik. Kan u my asb help met Graad 8-Natuurwetenskappe.
Ek het reeds Graad 10-Lewenswetenskappe afgelaai.
Goeiedag! Dankie vir jou terugvoer; LitNet het die behoefte raakgesien dat baie lesers en hul kinders op soek is na oefenvraestelle en is bly dat dit van waarde is. Ons is net so dankbaar teenoor die kundiges wat die vraestelle vir ons opstel en die leerders wat daarvan gebruik maak. Dankie ook vir jou navraag. Hier is die skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die is baie belangrik vir my, want ek het die hulp nodig.😁😀😆😅😂
Goeiedag! Dankie vir die navraag en ons is bly dat die vraestelle jou help. As jy op soek is na nog vraestelle, is hier 'n skakel na die indeks op LitNet waar die vraestelle op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
X nodig dt baie.
Baie dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die vraestelle om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding, groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Ek benodig julle hulp baie.
Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan jou help met voorbereiding. Hier is 'n paar vraestelle wat jy kan gebruik om jou werk te oefen. Kyk na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien watter vraestelle hier opgelaai is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die werk! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die is baie belangrik.
Ons is bly dat dit jou help met jou voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Wiskundewerk, asb.
Hallo en dankie vir jou navraag. Daar is geen kostes verbonde daaraan om LitNet se vraestelle af te laai en vir persoonlike voorbereidingsgebruik aan te wend nie. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Exams
Goeiedag en dankie vir jou navraag. LitNet publiseer etlike gratis vraestelle wat kan help met voorbereiding. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die vraestel en/of memorandum gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir selfstudie. Indien die vraestelle waarna jy op soek is nie op LitNet verskyn nie, is jy welkom om enige van die ander vraestelle vir eksamenvoorbereiding te gebruik. Voorspoed met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Die app is die beste. Dit gee my baie memo's en vraestelle wat ek kan uitwerk voor eksamentye.
Op soek na vraestelle.
Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder