Graad 10: Wiskunde-vraestel (2) en -memo, vierde kwartaal

  • 0

https://pixabay.com/photos/dog-containment-telework-bichon-4977599/

Is jy in graad 10 en is jou lieflinghond op jou radar en nie juis jou eksamenwerk nie? In hierdie gratis vraestel deur Lee-Ann West kan jy blitsig die radar-oefening gebruik om die vertikale hoogte van die vliegtuig bo grondvlak uit te werk. Dan kan jy met ‘n geruste hart met jou hond gaan stap. Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af laai.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 1

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top