Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders
Willene Paulse, ’n Afrikaans Eerste Addisionele Taal-onderwyseres, het wenke vir die aanbied van Afrikaans Eerste Addisionele Taal gestuur: “Ons weet dat Afrikaans EAT-leerders baie meer taal-in-konteks-reёls het wat geleer moet word, en dan praat ons nie eers van die uitsonderings op die reёls nie. Wat ook in ag geneem moet word, is dat baie van hierdie leerders Afrikaans net in die Afrikaans-klas hoor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed