Jean Oosthuizen2024-08-07Dis gaaf om professor Moll ook hier te sien deelneem met ʼn woordtelling van 1 062.
Hy hou dus die nuwe rekord. Veels geluk. Anders as sy reaksie was my reaksie waaroor hy kla dat dit te lank is, darem nie net op hom gerig nie, maar op drie van die ka
Henning2024-08-07Goed dan, laat sy wat ore het: “The life that you seek you never will find.”
he-hê-he
gedink jy kan my uitoorlê
in dié
geselskapkamer ‒ verlore
paradys (of biblioteek) vir
verlooptes
Waldemar Gouws2024-08-07Baie welkome, nuttige, omvangryke kommentaar op kommentaar. Ook 'n blik op die onderliggende onblusbare instink van twee katers op 'n terrein.
Henning2024-08-07“Sy skryf gereeld resensies oor Afrikaanse literêre werke, dien as keurder van LAPA-boeke, is deel van die Afrikaanse Bybelvertalingspan…”
And that’s all I’m going to say about that. Of wag, taboe is taboe.
Charl Adams2024-08-07Is Afrikaans aan die uitsterf?
Die nuutste sensusopname wys dat die proporsie Afrikaanssprekendes oor 'n periode van ongeveer 26 jaar afgeneem het van 14,5% (8,7milj) in 1996 tot 10,6% (6,57milj) in 2022.
Teen die huidige tempo sal Afrikaans (soos d
Charl-Pierre Naude2024-08-07Dit is een ding waarvoor ek jou dubbeld en dwars moet bedank, Hans – jy het my boek lugtyd gegee. En hierdie aspek is ek voor dankbaar.
Miller Moolman2024-08-07“The Moving Finger writes; and, having writ,
Moves on: nor all thy Piety nor Wit
Shall lure it back to cancel half a Line,
Nor all thy Tears wash out a Word of it.”
Connie Kerkmuis2024-08-07Tja ... ja die manne daar by die En Gjee Tjirts die sal moet beginne praise en worship. Die stywe eredienste met die orrel werk net nie. En die gedurige gekrap aan die ewige onveranderbare waarhede van Skrif, die sal ook moet end kry. So nie gaan die hele
Marlies Taljard2024-08-07Elzette, omdat jy nie Joan Hambidge se gedigte verstaan nie, beteken dit nie dat dit swak gedigte is nie. Jy en jou naïewe beskouing van wat goeie gedigte is, is nie die maatstaf nie. Dieselfde geld vir ander leunstoel kritici hier wat die literêre krit
Henning2024-08-07Ek dink die hoogste bome los die meeste wind. As ek 'n ingeskrewe student is, noem ek jou op kampus net wat jy wil, verder gaan jou bestaan my nie juis aan. Sal ek Musk as God aanspreek om 'n onderskeid tussen ons banksaldo’s te tref? Taboek het ek nog
Henning2024-08-07'n Interessante en maklik verteerbare opstel met 'n duidelike boodskap. Dankie.
"Tweedens moet alles moontlik gedoen word om Afrikaans as taal van die howe, skole en universiteite te behou en uit te bou, veral privaat gefinansier (wat natuurlik nie met
Willem Geerlings2024-08-06Die probleem is nie oorsensitiewe Christene nie, maar dat vryheid van meningsuiting in die Westerse wêreld uiters selektief toegepas word. Die Vlaamse skrywer, Dimitri Verhulst, wat allermins nie as 'n voorstaander van die Christelike geloof bestempel ka
Sandra Pretorius2024-08-06Ek kan glad nie saamstem met Elzette du Preez se snedige en neerhalende opmerkings oor Joan Hambidge nie. Hambidge is een van die belangrikste skrywers en akademici in Suid-Afrika en dat sy nog nie met die Hertzogprys vereer is nie, is 'n skande. Haar ged
Cochenille2024-08-06'n Mens kan sien hoe dawerende sukses die kanon se hekwagters so oor die jare gemaak het. Die kanon is oorvol witmense. En selfs hier en daar 'n vrou.
Jean Oosthuizen2024-08-06Marlies om my 'n dwaas te noem dra werklik nie juis by tot volwasse gesprek nie maar ek aanvaar dis die beste wat jy kan doen. Persoonlike beledigings pla my nie. Ek vat dit van wie dit kom. Moet jou nie oor my CV bekommer nie. Dit het inderdaad niks met
Charl Fourie2024-08-06Ag tog, Jean! Ek sien jy geniet die aandag wat jou lesersindruk ontlok het. Niks soos 'n bietjie kontroversie om 'n middelmatige bundel beter te laat verkoop nie, nè?
Dis snaaks hoe die mense wat altyd die hardste skree oor "oop gemoedere", ook gewoon
Elizabeth Van der Berg2024-08-06Liewe Elzette
Soos Marlies sê: "En om Riku Lätti met Antjie Krog (hier, Joan Hambidge) te vergelyk is om Fanta Grape met Kanonkop Paul Sauer te vergelyk."
Dietloff van der Berg2024-08-06Jean Oosthuizen skryf in sy repliek op sy resensie dat as jy eers met titels moet spog, het jy klaar die argument verloor. Dis net so geldig dat as jy eers slordig verkeerd iets aan NP Van Wyk Louw toedig en beweer “Lätti kry dit reg om in die woorde v
Mellet Moll2024-08-06Ek is die resensent waarna Jean Oosthuizen verwys en volstaan met my inskatting van Riku Lätti se debuutbundel. Trouens, ek het 'n beperking van 800 woorde van die redakteur ontvang. Ek merk dat Oosthuizen hier 'n betoog van meer as 1500 woorde lewer in
alta fourie2024-08-06Dankie Ronel, vir die pragtige verhaal. Ek het ook daar grootgeword vanaf 1958 maar ons het op Coetzeestroom 'n bosbouplantasie ongeveer 6 km vanaf Kaapsehoop gebly. Kan jy my dalk ook meer oor Coetzeestroom se ontstaan kan vertel?
Marlies Taljard2024-08-06Spreuke 26 sê mens moenie 'n dwaas antwoord nie, daarom volstaan ek by wat ek hierbo geskryf het.
Jean Oostrhuizen is nou besig om sy CV te skryf en dit het niks met my te make nie.
Elzette du Preez2024-08-06Ek kan nie verstaan hoekom die hooggeleerdes so te kere gaan oor Riku Lätti se digbundel nie. Ek het dit gelees en vind sy gedigte het baie meer diepte en gehalte as dié van byvoorbeeld Joan Hambidge, van wie ek onlangs 'n paar bundels in die biblioteek
Trisa Hugo2024-08-06Dankie vir 'n lieflike resensie, ek is so kwartpad met die boek en sien baie uit om klaar te lees, maar dit neem tyd - ek begin hoofstukke oor en oor. Ek vermoed dit is deel van die spel met die leser.
Jean Oosthuizen2024-08-06Dit is altyd lekker as iemand reageer op ʼn mening wat mens huldig of ’n indruk wat mens het oor ʼn boek het soos hier.
As dit vanuit sulke akademiese hoogtes kom soos sommige reaksie hier, is die waardering vir die lesers se moeite om sulke weldeurd
Henning2024-08-06Op landbou.com lees ek: “Volgens Sampie Viljoen van Oos-Driefontein is cochenille ʼn suur wat net met ʼn alkali bestry kan word.” Alkali... Ek het jou kriptoniet oftewel bête noire, Cochenille. Nietemin, luister eers hier: My voorgevoel is dat as jy
Naas2024-08-06Jou navorsing oor die gebruik van die woord “woke” om bedag te wees op rassediskriminasie is interessant, maar baie beperk. Die moderne gebruik van die begrip kom uit die ontwikkeling van die menslike wêreldbeskouing. Kortliks beteken dit dat mense o
Dietloff van der Berg2024-08-06Die poging om N.P. van Wyk Louw by die bespreking van Taboek te betrek, was 'n ligte "mistakie". Oosthuizen het 'n fout gemaak. Dit is inderdaad Bonhoefer se woorde in IL de Villiers se gedig, nie NP van Wyk Louw s'n nie." https://www.facebook.com/jeanoos
Cochenille2024-08-06Jaaa! Bettina, jy boor hier 'n ding raak. En dis belangrik om oor die dinge te praat. Mense neem eenvoudig te maklik aan dat almal op dieselfde bladsy is wanneer dit by die betekenis van woorde kom. Jy, as regsgeleerde, weet egter goed hoe belangrik defin
Henning2024-08-06“Ek het kortstondig kontak gehad met mense wat op literêre vlak professioneel dadig is, wat teen betaling manuskripte regsien of keur, literêre oordele vel en skryfkursusse aanbied, en ek het begin wonder met hoeveel gesag hulle hul beslissings neem e
Sarie2024-08-06In 2017 het Kamala Harris gesê in 'n onderhoud dat almal woke moet wees. Die wat nie woke is nie, is agterlik - baie onverdraagsaam om mense wat van jou verskil so te label. Waarom probeer jy nie die antiwokers beter ken nie? Miskien nie so afstootlik ni
Charl Fourie2024-08-06Liewe Jean
Jou opinie oor Riku Lätti se digbundel Taboek is duidelik bevooroordeeld, en soos jy self sê, kan kwalik as 'n objektiewe beoordeling van die werk beskou word. Jou erkenning dat jy en Lätti vriende is en gereeld saam "oor 'n bier besin oor
Veld Skrywer2024-08-06Oosthuizen se poging om Lätti se "Taboek" te verdedig, is niks meer as 'n swak gemaskerde vriendskaplike guns nie. Sy sogenaamde "lesersindruk" is 'n voorbeeld van hoe persoonlike bande objektiwiteit kan verwring.
Eerstens, Oosthuizen se bewering dat L
Trisa Hugo2024-08-05ons mag verskil oor god
maar oor genade nie
DIt is hierin wat die waarde van Taboek vir my lê. Riku Lätti se verse spreek tot my lesershart. Liefde, vrede en genade vir mekaar is deurgaans 'n tema in die bundel
Ons mag verskil oor alles, oor lees
Marlies Taljard2024-08-05Jean, net enkele punte wat my opgeval het:
Jy lê klem daarop dat die skrywer se bedoeling nie was om letterkunde van hoogstaande gehalte te lewer nie. Waarom sou die boek dan bemark word as 'n "monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van
Henning2024-08-05Man, Miller Moolman, a nee a. Logika ...
WDF.
"Miller Genuine" is 'n bier en my bot sê 'n 'miller' werk met mielies in 'n meule en selfs 'n moolman het met meulens te make. Hier is nou iemand deur die meule, dag ek. Seker uit die Vrystaat. Eintlik
Sandra Pretorius2024-08-05Ek is bly dat die dierbare Riku so 'n gloeiende resensie kry. Ek sal egter graag wil weet wat Crito daarvan dink as goeie vriende mekaar se werk resenseer - daar is baie foto's op Facebook waar die twee here te heerlik sosiaal verkeer.