Kommentaar

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Barend vd Merwe 2024-07-29 Die humanis Jean Oosthuizen.

Apokaliptiek en veerkragtigheid

Raed-na-Gael 2024-07-29 Henning, Jy skryf, - "Raad-vir-Gal-ná-Sooibrand... Ek neem aan dat jy na my verwys. Webvoet het my vorige kommentaar op hierdie onderwerp gemodereer en dit in die snippermandjie "gefile", wat by my die vermoedens opwek dat hy jou as ‘n gereke

LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé

Waldemar Gouws 2024-07-29 Beste Charl-Pierre In Junie verlede jaar het ek jou Blumenberg-artikel op hierdie platform gelees en verlede week Hans Pienaar se stuk. Vandag jou respons met die verwerping van Pienaar se kommentaar. Laat ek my verstout om namens al die lesers van bg. d

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Gaynor Murray 2024-07-29 Ons behandel Sondag by die kinderkerk Noag se Ark met die kinders. Ons gesels oor wat God se bedoeling daarmee was, Noag se geloof en gehoorsaamheid en ek kan nie help om te wonder wat ons Liewe Heer dink van hierdie wêreld nie. Dink van dit wat mense hu

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Dirk Rigter 2024-07-29 Stefaan de Jager, Hanno Visagie en Raad-op-na Gawerjal se kommentaar het die onderstaande wysheid van CJ Langenhoven spontaan by my laat opspring: "...Ledige pyp hou toe jou kraan. Dan sien ons jou vir 'n volle aan..." Ai tog, wéét julle dis 2024?

Die lewe volgens Wim Vermaak: ’n onderhoud

Grieta 2024-07-29 Ek hou van dit

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Raed-na-Gael 2024-07-29 Om te dink dat ou Jean eens by die Kerkbode doenig was.

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Jean Oosthuizen 2024-07-29 Stefaan de Jager ek sê duidelik in my stuk natuurlik kan mens dit seker ook sien as ’n herinterpretasie van Leonardo da Vinci se Laaste Avondmaal, as jy wil. Ek sê ook dat ek ewe min van ’n probleem daarmee het want dis in elk geval net ʼn skild

Graad 5-wiskundevraestel: derde kwartaal

Naomi Meyer 2024-07-29 Goeiedag en dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by e

Graad 3: Toetse, vraestelle en memoranda (beskikbaar in Afrikaans, Engels, Xhosa en Sotho)

Naomi Meyer 2024-07-29 Goeiedag en dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by e

Wiskunde met LitNet-video, graad 8: vermenigvuldiging en deling van breuke (1)

Naomi Meyer 2024-07-29 Goeiedag en dankie vir jou e-pos! Indien jy op soek is na nog inhoud: Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so

IEB-Afrikaansvraestel, graad 9: hersiening van die tweede kwartaal se werk

Naomi Meyer 2024-07-29 Goeiedag en dankie vir jou navraag! LitNet is 'n kunsjoernalistieke webwerf wat hom beywer vir die Suid-Afrikaanse kuns- en kultuurwêreld. Ons doen ook moeite met Afrikaanse onderrig en bied graag ondersteuningsmateriaal vir skoolkinders. Hier is 'n inde

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Hanno Visagie 2024-07-29 "Die praatjies tans dat dit 'n verwysing na 'n ander skildery is, verteenwoordig 'n angsvallige poging om hulle te verontskuldig. Daardie vet Barbara Butch het 'n stralekrans met sewe strale gedra. Dionisos het nog nooit 'n stralekrans gehad nie. Dit was

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Dedrika Coetzee 2024-07-29 Stefan de Jager, dalk sal christene, wat nog krities kan dink, besef hoe die paganisme en mites in die christelike geloof ingeweef is.

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Joseph Petersen 2024-07-29 Wat ook al die verduideliking is, dié openingseremonie was totaal aan Satan gewei.

Boomgedig

Celesté 2024-07-29 Dankie vir die plasing, LitNet. En dankie aan die lesers wat die moeite gedoen het om te kom lees. Lieb, Kas, Helen, julle terugvoer word waardeer.

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Louise 2024-07-29 Dit is ongtwyfeld oor die paganistiese bacchanaal, maar hierdie is steeds 'n uiters pseudo-intellektuele stuk. Die wêreld is nie net verdeel in Calvinistiese ooms en tannies vs gay, opgevoede en oopkop mense nie. In die eerste plek is 'gay' 'n betreklik

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Helene 2024-07-29 As die kommentator hierdie verduidelik het toe dit gebeeldsend is, sou die verwarring nie ontstaan het nie. Dit sou dit beslis ook meer kykbaar gemaak het. Die middeldeel van die opening het vir my so 'n bietjie soos 'n Sewe dae by die Silbersteins uitger

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Len Hauptfleisch 2024-07-28 Dat dit wel moontlik Griekse mitologie en uitbeelding van die fees van gode kan wees, is inderdaad so. Die feit dat hietdie nou wêreldwyd opslae maak agv die platform waar dit vertoon is, asook die tydsberekening, maak dit n sensitiewe aangeleentheid. E

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Amanda van der West 2024-07-28 As dit dan wel so is, waarom het die Olimpiese komitee dan om verskoning gevra? Sekerlik sou hulle die saak kon regstel en verduidelik wat eintlik daar uitgebeeld is ... So ek is nie so seker dat jy reg is nie. 🤔

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Wilna Pepler 2024-07-28 Dankie vir die regte feite! Mense ken nie sulke "geskiedenis" nie, en sien en glo goed wat nie so is nie. Dan soek hulle ook die duiwel in alles en speel eintlik so reg in sy hande en hy lag lekker!

Elders gesien: Op Olimpus word die gode bymekaargemaak

Stefaan de Jager 2024-07-28 Gestel Oosthuizen is reg dat dit hoegenaamd nie die Franse se bedoeling was om die Laaste Avondmaal uit te beeld nie, sou mens met hulle kon gesels oor die misverstand. Kan jy jou voorstel hoe die Moslems sou reageer as hierdie "misverstand" hulle godsdie

Apokaliptiek en veerkragtigheid

Hans 2024-07-28 Ek weet feitlik dat niemand nou leef wat met sekerheid en feitlik kan beskryf wat tydens afsterwe gebeur nie. In my leeftyd die staatslykshuis besoek en die karkasse getel as deel van inspeksie, want mens is dit nie meer nie. Dis soos slaghuis, waar die

LitNet Akademies-resensie-essay: Mite as krisis en krisis as mite – In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé

Charl-Pierre Naude 2024-07-28 Ek bedank Hans Pienaar vir sy reaksie op my boek oor die filosofie “In die rede geval: Waarom die mens mites maak”. Ek het begin lees hieraan met die indruk dat dit wonderlik is dat die gewone joernalistiek so passievol in gesprek met die filosofie wi

Sizzlers: The hate crime that tore Sea Point apart deur Nicole Engelbrecht – ’n resensie

Luna Paige 2024-07-28 Christi van der Colff het in 2023 haar eerste Pride-fees van stapel gestuur. Die proeflopie was positief en sy bied dit weer die jaar aan in McGregor. Gaan loer gerus na Love Life Festival. Datums vir 2024 is reeds bekendgemaak.

Jopie Fourie: ’n besinning deur Albert Blake: ’n lesersindruk

Waldemar Gouws 2024-07-28 Jammer om hier te moet lees van Blake se utopiese stellingname t.o.v. oorlog. Is dit eg menslik om te sê oorlog is onmenslik? Waar begin en eindig pasifisme?

Die vrou met die pers oog – ’n adrenalientrekker

Isabel 2024-07-28 Wil graag meer inligting verkry oor die intrige van die verhaal en wie die vrou met die pers oog is!

Apokaliptiek en veerkragtigheid

Henning 2024-07-28 Hans, die hoop beskaam nie dat mens met 'n oop gemoed wel jou wêreld kan verruim nie. Hier is ons nou, wat daarop dui dat iets voor ons was, en een en een is twee. (Aldus een hipotese bestaan alles gelyk, soos 'n film op jou rekenaar. Als klaar daar.) Wa

Luisterverhale: "Die honger knaag nog" deur Barrie Hough, voorgelees deur Tobie Cronjé

Nadia 2024-07-27 Kan iemand my help? Wat die tema is van hierdie verhaal? Asb, dankie.

Apokaliptiek en veerkragtigheid

Hans 2024-07-27 Wel, daar was nog geen sterfling wie kon vertel wat na dood werklik gebeur met gees nie, want die vlees vrot of brand weg... Ek dink dat die gees jou verlaat soos tydens narkose. Waar swerf gesie net nie rond tydens narkose nie? Die wat al iemand sien

Luisterverhale: "Die lied van die reën" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden

Estha Singeling 2024-07-27 Die luisterverhale is louter genot. Baie dankie vir die voorlesings.

Verjaarsdagode aan Acáma Fick

Christiaan (Cassie) Carstens 2024-07-27 Juffrou Fick is 'n legende. Ek sou so graag onder haar wou sing.

Verslawing: My man kan nie ophou drink nie

Cornelia 2024-07-26 My ou is ook verslaaf aan drank ek is ook net so moedeloos. Nou is ons kind ook weggevat deur welsyn. Sy bly in pleegsorg. Mense, dis glad nie maklike vir my nie. Ek mis haar elk dag en dit breek my hart. Al wanner ek haar mag sien, is net op Woensdae. He

Boomgedig

Helen Heyns 2024-07-26 Die van 64 sal verstaan, veral die "betyds geniet" en van die kankerkroon.

Hulp met die derde kwartaal se literêrenavorsingstaak: alles wat jy nog nie van Jaco Jacobs geweet het nie

Erina van Heerden 2024-07-26 Wonderlik. Baie dankie. Ons kinders, veral die FAL-leerders sukkel maar met die navorsing en juffrouens moet baie help. Hierdie is uitstekende hulp.

Hoe bepaal ek die puntetellings?

Snotjan 2024-07-26 Ek het nie enige besware nie.

Uitnodiging | Boekbekendstelling: Taboek deur Riku Lätti | Oude Leeskamer, 24 Julie 2024

Henning 2024-07-26 Dankie vir die deel, dit was ‘n heerlike bederf: gusto en sinergie en die ander lekker dinge. Voorspoed met al die planne.

Boomgedig

Kas 2024-07-26 Daar is 'n Chinese andersheid in die wysheid. Maar dit sit weer 'n innerlike soek na wysheid aan die gang.

Boomgedig

Wm liebenberg 2024-07-26 Dankie

Nuut by Naledi: Uit die herberg van Alhambra, vertaal deur Bester Meyer

Freddie 2024-07-26 Sorrie, Khalil Gibran is in die Lebanon gebore, nie waar nie? Nie Libië nie.
Top