
Foto: Unsplash
Is jy in graad 8? Wil jy wiskunde voorberei vir die September-eksamen? Laai ’n gratis vraestel en memorandum wat deur Lee-Ann West vir LitNet opgestel is, hier af.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)


Kommentaar
Baie dankie vir die vraestelle en memos
Gaan dit probeer vir Junie 2021-skoolvakansie.
Ek gaan dit probeer vir September-toetsreeks.
Sukkel bietjie met Wiskunde.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder