Luisterverhale: "Moeder koei" deur Jan Rabie, voorgelees deur Tobie Cronjé

  • 2

Luisterverhale, ’n projek deur Katinka Heyns en Sonneblom Ateljees in samewerking met LitNet, word deur die Dagbreek Trust moontlik gemaak. Bekende kortverhaalskrywers se verhale word deur die room van ons stemkunstenaars voorgelees.

Tobie Cronjé lees Jan Rabie se verhaal “Moeder koei” voor. Die verhaal het oorspronklik in 21, deur Human & Rousseau in 1956 uitgegee, verskyn.

Medewerkers

Astrid de Vos – uitvoerende trustee, Dagbreek Trust
Etienne van Heerden en Izak de Vries –  LitNet
Katinka Heyns – vervaardiger/regisseur, Sonneblom Ateljees
Anrich Herbst Ateljees – Opname en klankversorging
Johnny de Ridder – kenwysie
Simon Barnard – grafiese ontwerp

Vervaardiger
Sonneblom Ateljees

Al die Luisterverhale is op hierdie blad beskikbaar:

Luisterverhale

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top