
Prent: Canva
As jy in graad 7 is en sommer net voor die kaggel wil sit en niksdoen, gaan hierdie gratis oefentoets deur Rita Engelbrecht jou help om energie bymekaar te skraap en vir jou toetsreeks voor te berei. Van energie gepraat: Dit is waaroor hierdie toets handel. As jy nie ’n kaggel by jou huis het nie, sal jou vuurwarm toetsuitslae die laaste winterkoue verdryf!
Klik hier om die toets gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memorandum gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Graad 7: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, derde kwartaal


Kommentaar
Ek sal graag wil uitvind of die toetse en memorandums werk.
Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Die vraestelle kan jou kennis toets en aan jou uitwys watter afdelings van die werk jy nog nie so goed ken nie sodat jy aandag daaraan kan gee. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder