Graad 4: Afrikaans Huistaal-vraestelle en memo’s, derde kwartaal

  • 4

Prent: Canva

As jy in graad 4 is, weet jy nou al dat jaloesie ’n vriendskap kan vernietig. In hierdie gratis oefenvraestel deur Eugene van der Westhuizen sal jy ook ’n storie kan lees wat hiermee te doen het. Mens wonder nou of jaloesie ook die twee troeteldiere op hierdie foto se vriendskap laat sneuwel het ...?

Klik hier om die vraestelle en memoranda in PDF-formaat af te laai (die memo’s is onderaan die vraestelle).

Lees ook:

Graad 4: Algemene wetenskappe (NWT), tweede kwartaal

Graad 4-wiskundevraestel: derde kwartaal

Indeks: notas, toetse en vraestelle

  • 4

Kommentaar

    • Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet kan help! Jy kan gratis vraestelle aflaai en vir jou werk voorberei. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • miemmie de smidt

    Ek is 'n au pair en soek asb ou vraestelle met opsommings vir graad 4, derde kwartaal, in al die vakke, asb.

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Ons het nie opsommings vir graad 4-werk nie, maar as leerders probeer om self die werk op te som en dan die vraestelle gebruik om die werk vas te lê, word dit aanbeveel. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top