
https://pixabay.com/photos/droplets-hydrophobic-water-texture-2262304/
Is jy vanjaar in graad 4? Dan is jy nou al slim genoeg om iets te weet van water as vloeistof, vaste stof (ys) en gas (stoom). Jy is ook slim genoeg om hierdie kwartaal eksamen te skryf. In hierdie Natuurwetenskappe-vraestel deur Rita Engelbrecht is daar voorbeelde van die soort vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Die goeie nuus is dis gratis beskikbaar en die ander goeie nuus is dat jy goeie punte sal kan kry as jy jou werk hiermee hersien.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Wiskundevraestel en memorandum (Junie, graad 4, intermediêre fase)
Wiskunde met LitNet: Graad 4 - Waarde en plekwaarde van getalle


Kommentaar
Baie behulpsaam, dankie.
Dankie.
Hi
Can I get past papers and answers for exams and tests in English for grade 4?
Hi there and thank you for your enquiry. Most of our papers are available in Afrikaans. Here is a link to the papers published on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the respective links to download the papers in PDF format for free. Best of luck and best wishes, Naomi Meyer, senior content manager
Julle vraestelle help baie! Is daar dalk meer vir graad 4, soos SW en nog NW?
Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op een plek bymekaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat alles gelaai is. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Kan ek asb NWT Graad 4 kwartaal 1 werk kry asb.
Juanita, hier is ons werk vir Graad 4:
https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4
Waar kan ek asb Afrikaans-vraestelle en -memo’s kry vir Graad 4 in Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe en Lewensoriëntering?
Hallo! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle met hul meegaande memo's op LitNet gepubliseer. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle waar alles bereik kan word: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die indeks se vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Hierdie indeks word gereeld bygewerk en daar verskyn ook voortdurend nuwe vraestelle op LitNet. Blaai deur die lys van vraestelle om te sien wat geplaas is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis as PDF's af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding. Voorspoed met die eksamen! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder