Henning2024-07-19Was ek maar ’n digter het ek sommer vroeg tydens die bespreking reeds ’n draai oor die gehoor gevlieg om my stempel af te druk. Indien die area effens knap is, kan Riku dalk vir die duur net luglangs sit/sweef soos van daai ouens by die malls. Hoe doe
Jan du Toit.2024-07-19Ek het nog nie die boek gelees nie, maar soos al Blake se boeke op feite en nie emosionele ouvrou-stories gebaseer is nie, glo ek dat die feite die haat sal wegvee. Ek glo ook dit sal help om die emosies wat Fourie en Smuts gedryf het om te gedoen het wat
ernie pienaar2024-07-19Baie interessante weergawe van gebeure.
Die val van Jan Smuts se aansien onder die Afrikaner en die daaropvolgende Afrikanernasionalisme het die geskiedenis van Suid-Afrika onherroeplik verander.
Riku2024-07-19Hallo Cochenille
Dankie vir jou antwoord op Bester se werk. Ek kan tussen die lyne lees dat jy ook in diepte al die kante van die saak bekyk het, 'n debat met jou sal uiters interessant en insiggewend wees.
Ek is ook 'n groot aanhanger van Bart Eh
Cochenille2024-07-19Vergun my die verleentheid tot 'n klompie aanmerkings.
1) Hierdie bespreking van jou was ’n aangename surpraaise en ek het dit terdeë geniet. Baie dankie daarvoor.
2) Ek het nie self die boek onder oë gehad nie, maar indien dit waar is dat Latti
Naas Ferreira2024-07-19“Apokaliptiek en veerkragtigheid” is ‘n interessante verstaan van apokaliptiese geskrifte, katastrofes en gelowiges se reaksie op nasionale lyding. Dit is egter baie naïef sonder om die tekste in konteks te verstaan en die oorsprong van apokaliptie
Chris Marnewick SC2024-07-18Om Hlophe en Clarence Thomas in dieselfde asem te noem is onvanpas, met respek. Daar is nie eers naastenby 'n ewewig in kwaliteit nie. Hlophe was 'n onbekende proffie in Transkei toe hy in Kaapstad as regter aangestel is as deel van die ANC se oorname va
Zulfah2024-07-18This is fantastic writing. Net soesit is!!
Baie tramakasie! Maak 'n mens verlang na hoe os groot geraak het. Culture to the max.
Shukran Tasneem
Henning2024-07-18Ja, pout is out en bly lief vir ʼn brief! is my leuse. Pout is mos ook ‘to push both lips forward in a sexually attractive way,’ sê my Cambridge. (Ek sien UK kraai weer koning met die Moot se eie universiteit vyfde ‒ nietemin, watter onsin.) Jy sal
Daisy2024-07-18My moedertjie is in België oorlede môre 2 jaar gelede. Ek het haar 'n jaar voor haar afsterwe by my laat kom bly en ek het terug gekom na haar afsterwe na Suid Afrika. Ek sukkel nog elke dag en het nog elke dag seer want sy was my heup en soos jy sê jo
Martli Slabber2024-07-18Die metafore in die gedig is ietwat gemeng. k hou van die gedagte van gedigte wat hul tonele sein, voortgesit met golflengtes, na-klanke, uittog van 'n boodskap: die idee van afstande wat oorkom moet word.
In die tweede strofe spring van die seiso
Petra Pienaar-Nel2024-07-18Ek hoop van harte Crito skryf hieroor. Ek sal regtig graag wil weet wat haar mening oor die resensie sowel as die reaksie daarop is.
Hanno Visagie2024-07-18Cochenville, dr Theuns Eloff is die voorsitter van bg Afrikaansviering. Hy was rektor vd PU vir CHO. Hy het ook die onlangse AfrikanerVerklaring aangevoor. Ek weet jy wat? Ekself het in die 1992-referendum JA gestem!
Boerkint (dolerend)2024-07-18Henning, hierdie leesstof is so bietjie bo my pay grade. Maar weens jou kommentaar het ek nou maar die stuk aandagtig deurgelees. Ja die narsings van Saron sal daar altoostyd wees. Alles wat verkeerd is in vroue se lewens, ook hulle obsessies met uiterlik
Cochenille2024-07-18Nee nee Hanno, hoe kan jy beweer Eloff is 'n Afrikaner? Hy was dan deel van die Dakar-volksverraaiers wat met die kommuniste geheul het. En was ook 'n voormalige direkteur van die De Klerk-stigting. Jy weet, FW de Klerk wat met die kommuniste onderhandel
Henning2024-07-18In Michael Tellinger se Slave Species of God maak hy die opmerking dat die Anunnaki besluit het, "to create a human-like clone to perform all the hard labour on Earth," en die seuns van Nefilim het die mooi dogters gesien ensovoorts. Glo jy dit? Hoekom ni
Loretta2024-07-18Baie dankie vir die skrywe, Danika.
Dit sal vir my 'n groot eer wees om van hulp te wees met jou projek.
Izak het vir my jou besonderhede aangestuur en ek maak graag met jou kontak.
Groete
Loretta
Danika Young2024-07-17Beste Loretta
Ek is Danika Young, tans 'n tweedejaarstudent by Akademia waar ek onderwys studeer (grondslagfase). Ek het nou net U se gedig gelees, en dis vir my uitstekend! U het my geïnspereer om hierdie gedig te gebruik as een van my projekte in Afr
Henning2024-07-17This is so funny I forgot to laugh. Warrit iemand uit die Moot al ooit vir jou gemaak? Mootmense sal nie 'n vlieg skade aandoen nie. Humor waarin name, vanne, diere en dorpe beswadder word, hoort nie tuis op LitNet nie. Die jirre het my lyfie mooi gemaak,
Hans Richardt2024-07-17Ek wonder of ou Kobus de Klerk nog bestaan.
My vraag aan hom sou wees: verduidelik asb die parakleet. Nie die parrakleed nie, mense kan dit dalk met vyeblare verwar....
Cas Vos2024-07-16Resensie. Marlies Taljard
Vir die welwillende leser
Resensent Marlies Taljard
is haar wysie kwyt en verward.
Sy wil stof oor die bundel strooi.
'n Digbundel mag maar vertel,
maar dan geklee met gedigte
wat die leser laat deel aan die woordspel.
Dries Velthuizen2024-07-16Die leierskap in universiteite het dringend hulp nodig van politieke leiers en wetstoepassers om die klem van ekstremiste op bestuurders in universiteite te verbreek.
Die driede Boerkint2024-07-16Ja die wiele kom nou af. Skrif is aan die muur. Dis omtrent 'n liberale nes daardie. Maar, lyk of dit nogal heel lekker kan wees 😉.
Beanie Smith2024-07-15Baie dankie vir die pragtige verhaal wat moontlik gemaak is om te luister. So kosbare erfstuk van onse mooi taal en deur twee waardevolle mense wat diep spore van vermaak in ons lewe gelos het.
Henning2024-07-15Ek vind dit onrusbarend dat Dana Snyman (nogal predikantskind) ʼn digbundel onderskryf wat oënskynlik handel om dit wat ‘taboe’ is. Wees sku vir taboe, sê ek altyd. Vermy. Bewandel die lug. Hierdie laissez faire losgat laat gods water maar oor gods
Naomi Meyer2024-07-15Hallo, dankie vir jou navraag. LitNet bied vraestelle en hersieniingsmateriaal vir al die grade en 'n indeks van al die vraestelle is hier beskikbaar: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en