Kommentaar
Gert & Joey, nuwe lig op ’n raaisel van dertig jaar: ’n onderhoud met Pieter van Zyl
Helena Pieterse 2024-07-09 Liewe Natily, Dit is nou al 6 jaar nadat jy die comment gelos het. My naam is Helena Pieterse, Helena De Villiers was my Ma se sussie, Yolanda De Villiers. Ek was vernoem na haar. Ek het nie vir jou meer inligting oor wat alles met haar gebeur het
Oor hoop
Cotchenille 2024-07-09 'n Mens moet balans vind. Ek verkies my eie land. Maar ek kan my ook nie blind wil hou vir wat aangaan nie. Ek wil nie die realiteite ontken nie. Daar is in hierdie land amper geen geleenthede vir jongmense nie. Hulle gaan in strepe oorsee. Ons lei hulle
Vlietende jare
Danie Botha 2024-07-09 Ek het ontroerd geraak. Het dieselfde ervaring. Maar op sekere dae loop dinge beter. Danie
Oor hoop
Julio Agrella 2024-07-09 Amen Bettina! Dis soveel makliker om in sak en as te sit en "o, wee" te prewel, as wat dit is om dinge wat werklik saak maak, raak te sien. Dankie dat jy dit so goed beskryf en deel.
LitNet Akademies (Opvoedkunde): Stylriglyne
Hennart van Schalkwyk 2024-07-09 Dankie Alta Vos vir flink en duidelike raad en voorstelle ter verbetering van die artikel deur my en Prof Geesje voorgelê.
Tonnels na hoop
Izel Lutz 2024-07-09 Beelde is sterk geteken in minimalisme. Die woordspel "nader" "naarder" is aangrypend. Dit stop my in my spore en laat my weer lees.
Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
Edward Burns 2024-07-08 Dit was nou een groot lekkerkry ... Koöperasie Stories my gunsteling.
Praktiese raad oor die versorging van ’n demensielyer
Rina Theunissen 2024-07-08 My man het Alzheimers en demensie en Parkinson's. Ek is ook nou gedaan, my rug kan nie meer nie. Ek en kinders het besluit om hom nou in 'n hospies te sit. Dit is vir my 'n vreeslike tyd. Ek het nou drie jaar na hom gekyk. Hy is heeltemal bedlêend. Ons m
Macron speel Russiese roulette: Is 7 Julie 2024 die belangrikste dag in moderne Franse geskiedenis?
DAVID WILLERS 2024-07-08 Eersteklasartikel. Na die uitslag van gister se tweede rondte is dit die tweede scenario wat plaasgevind het... maar miskien te suksesvol. Die RN is nog steeds die sterkste party, maar nie in die regering nie. Die linkse/groen taktiese vleuel het beter ge
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Raed-na-Gael 2024-07-08 En niemand gaan iets sê oor daardie ou se R300m in die salariskoevertjie nie.
Die Johann Rossouw-gespreksreeks: Die ontbinding van die Weste – ’n oorsig oor Emmanuel Todd se La défaite de l’Occident
Charl-Pierre Naude 2024-07-07 Hierdie is 'n baie interessante artikel. Ek dink dit belig suksesvol sommige van "die Weste" se swakpunte. Ek wil, en kan nie weens beperkte tyd, in detail of op die punte af reageer nie. Ek reageer omdat twee persone op Johann se Facebook-profiel, waarva
Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
Dolf 2024-07-07 Baie geniet. Die regte stem vir Koöperasie Stories.
Kortliks met Stefaans: 1 Julie 2024
stefaans coetzee 2024-07-07 Dankie Surene. Ek is bly dit werk vir LitNet ook. Hoop om gou weer iets van jou te lees!
Luisterverhale: "Genis, geeste en gesies" deur PG du Plessis, voorgelees deur Tobie Cronjé
Susan Pretorius 2024-07-07 Ek het dit vreeslik geniet. Baie dankie.
’n Voëlvlug van onlangse resensies
Snotjan 2024-07-07 Ek kry altyd ook akademiese joernale. Maar nie die letterkunde soort nie. Meer die geskiedenissoort. Oor die jare het ek nou al gesien, meeste normale mense lees dit glad nie. Daar is wel sommige professor freaks wat ALLES lees. Maar normale mense gooi al
An open letter to the honourable, the one and only, the minister of sport, arts and culture, Gayton McKenzie
Snotjan 2024-07-06 If ever there was a loose cannon, it is Gayton M. I much prefer loose cannons to the dead rubber and other controversial and problematic comrades we have been keeping afloat for three decades now.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Joan Hambidge 2024-07-06 Rapport se vryskut-medewerkers is blykbaar ook reeds ingelig dat die (voortaan eksklusief digitale) publikasie se begroting nie meer vir vryskut-personeel voorsiening sal maak nie. Dit sluit die boekeredakteur, rubriekskrywers en resensente in. ... Aldu
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Snotjan 2024-07-06 Nee, wa wa wag nou. Ek sê nêrens die dinge nie. Ek sê juis dat ek voel tog hartseer. Was Rapport/CityPress liggewigte? Ek is geen professor van Mediakunde nie. My eerste gevoel sal wees, Rapport was so iets tussen kwak en kwaliteit. Ek glo die wakker l
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Raed-na-Gael 2024-07-06 Hans, watse plassies? My korrel is nog steeds sekuur, met geweer en andersins, dankie. Wat van joune? (Ek weet jy gaan lieg.)
’n Voëlvlug van onlangse resensies
Miller Moolman 2024-07-06 Crito, ek neem waar dat jy in jou inskattings, voorkeur gee aan resensies wat op "gewone lesers" gerig is eerder as akademiese/literêre ontledings. Dit is veral opvallend dat jy nooit na resensies in literêre tydskrifte (byvoorbeeld TVL) of selfs akadem
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
Gert Rossouw 2024-07-05 So as die publiek nie meer my winkel ondersteun nie, is dit hulle skuld en sluit ek eenvoudig my winkel. Ek dog my winkel is daar om 'n diens aan die publiek te lewer op so 'n wyse dat hulle daarmee tevrede is en my ondersteun.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Sandra Pretorius 2024-07-05 Ek stem 100% saam met Snotjan. Rapport se afsterwe sal geen verlies wees nie, dis buitendien meer 'n sportkoerant as enige iets anders, hulle kon dit eerder maar Rapsport genoem het. Aan die nuuskant was hulle maar liggewig.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Snotjan 2024-07-05 Ek koop amper nooit meer Rapport nie. Die Netwerk24-subskripsie is veel cheaper as die harde koerant. Een Rapport is 40 rand. Koop jy jou driede Rapport in die maand, dan is die 120 wat netwerk24 vra, reeds spandeer. Dan het jy nog geen Burger gekoop teen
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Anne-Marie Mischke 2024-07-05 Froneman gee 'n uitstekende voëlvlug oor die geskiedenis en rol van die Afrikaanse koerant en ek kan my daarmee vereenselwig. Saamgelees met Joan Hambidge se kommentaar gee dit ook insig in wat die verlies van veral Rapport en Beeld gaan beteken. Net een
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Hans Richardt 2024-07-05 Raed-na-Gael, waar gaan jy koerant kry vir plassies op die vloer?
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
Fabius Max 2024-07-04 Ten slotte kan 'n besigheid nie gedwing word om 'n produk teen 'n verlies te lewer nie. Dit is eenvoudig absurd. As daar nie 'n aanvraag vir Afrikaanse koerante is nie, hoekom moet mediahuise verplig word om sulke koerante te druk net ten einde 'n ideaal
Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution
Claudius van Wyk 2024-07-04 Groot waardering vir hierdie belangrike studie.
Afrikaanse koerante het lank gelei en mislei, nou is dit tyd vir vorentoe kyk
Dirk Rigter 2024-07-04 Vir R145.00 per maand kry ek volle toegang tot alle Netwerk 24 publikasies, koerante,tydskkrifte, die hele lot. 'n Absolute winskopie! Baie goedkoper as die gedrukte weergawes en enige tyd beskikbaar.
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
Henning 2024-07-04 Betaalmuur? Ja, papier is ook nie verniet nie. NW24 bied teen ongeveer R100 as (ek reg onthou) daaglikse leesstof plus toegang tot verskeie tydskrifte vir ‘n handvol lesers. In Afrika is daar omtrent nie ‘n siel sonder ‘n selfoon nie; selfoon-netwer
PEN Afrikaans oor Media24 se beoogde herstrukturering en die sluiting van die gedrukte uitgawes van Rapport en Beeld
Petra Pienaar-Nel 2024-07-04 Wat het PEN Afrikaans daaroor te sê dat Media24 se literêre pryse skynbaar in die slag gebly het? Volgens beskikbare inligting is die W.A. Hofmeyr-, Recht Malan-, Elisabeth Eybers-, M.E.R.- en Herman Charles Bosman-pryse in 2020 laas toegeken. Dit is ve
’n Ope brief aan die nuwe minister van basiese onderwys
Cochenille 2024-07-04 Michael Dis 'n mooi brief van jou en ek waardeer veral die manier hoe jy die vraagstuk van die Bela-wetgewing op genuanseerde manier aanraak. Jy maak belangrike punte en baie daarvan stem ooreen met my eie sieninge, maar ek wil ook net die volgende noe
’n Voëlvlug van onlangse resensies
Cochenille 2024-07-04 Hoe lees jy so baie? Al daai boeke en nog al die mense se resensies ook? Het julle nie 'n see daar waar julle woon nie? Met die winter nou sterk, sal ek seker ook darem 'n boek of wat meer lees. Die see is te koud nou. Dis nou as ek nie die tyd op ander v
Om ’n resensie te skryf: Is platvloers skryf dan die teenoorgestelde van "pretensieus"?
Carla van der Spuy 2024-07-04 Werklik interessant oor die opmerking oor Afrikaans tot voor die 17de eeu! Maar dan verskil die spreektaal soveel van generasie tot generasie. Ek dink joernaliste het maar net 'n ander manier van skryf as akademici.
Wilgenhof: quo vadis, Willows?
DAVID WILLERS 2024-07-04 Baie dankie, Louis. Hopelik kom daar nog 'n pragmatiese oplossing.
Major international award for Erika Bornman, author of Mission of malice
e Kellermann 2024-07-04 Jy is 'n heldin. Dankie dat ek vandag in n spieël kon kyk en gou gou ’n glimpsie van Emmi kon sien voordat sy verdwyn het. Stilte Thank you and lots of <3 em
Die boek wat nooit verskyn het nie
Petra Pienaar-Nel 2024-07-03 Ek wonder ook wat het van Media24 se jaarlikse WA Hofmeyr-, Recht Malan-, Elisabeth Eybers-, MER- en Herman Charles Bosman-pryse geword. Sover ek kan aflei is dit laas in 2020 toegeken. Dalk is ek verkeerd, maar ek sien nêrens die name van die wenners en
Wilgenhof: quo vadis, Willows?
Louis du Plessis 2024-07-03 1 David, dis opwindend op jou raak te lees! Swimming in the deluge of recent articles and videos on Wilgenhof, I discovered this nostalgic piece of yours – the Kraaie, Annemarie, Nagligte, cold showers and of course the essence of Wilgenhof: "having to
