Marika Swanepoel2024-06-19Hierdie is ń ver terug verlang, huis storie. My moeder het ook die skaapboud op die houtstoof gaar gemaak. Wie ken ook n strykkombuis? My pa het een gebou, met ń spieël gladde sementblad stryktafel. Die bondel natgespatte wasgoed, is dan op n Dinsdag m
Henning2024-06-19Doop, tsk ... rituele het sekerlik sy tyd en sy plek, sien ek. Kyk hoe klou van die uitverkorenes in die Bos aan die ryk tradisie van koshuislewe. Party verander mos water in wyn en ander wyn in pis op 'n laptop.
Oi.
Ek wil nog so graag gaan skinn
Miche2024-06-19Dankie Marietjie, ek het dit geskryf vir 'n vriendin(sedert 1982) wat intussen oorlede is aan bors/ breinkanker na haar jarelange stryd. Haar nuwe Onkoloog het bevestig sy was gediagnoseer en behandel vir die verkeerde kanker.
Frances Foress2024-06-19So much misunderstanding here. I speak as someone who has has access to letters written as late as 2016 by young men terrified of what will face them through nagligte events. Brutality is not interesting or defensible in retrospect by comparison with othe
Delene Botha2024-06-19Vloektaal wat oral ingesluip het. Selfs by Litnet.
Dis nooit snaaks nie, maar wel altyd platvloers.
Ek versus na windgat, ingeval julle dit miskyk.
Connie Kerkmuis2024-06-19Jy sal eers moet kom dat ek jou in die Atlantiese oseaan kan doop, Henning. Jy kan nie wil leer een profeteer daarsonder nie. Onthou tog jou baaibroek.
Riëtte Hugo2024-06-18Dit voel vir my asof ‘n klein klompie mense uitgespel het op ‘n eiland nadat ons ski gesink het. Sommiges het oorleef en ander het in die golwe weggeraak. Terwyl ons ou klompie moeg en verbysterd in die sand uitstrompel moet ons net onthou - niks was
Henning2024-06-18Bettina, ek was self nogal gaande oor Jacinda, net om toentertyd op die eilandjie te verneem dis eintlik maar die buitelanders se harte wat warm vir haar klop. Dit klink na ‘n oulike idee en NS het dierbare mense, maar ons aarde is ‘n intrigante, pika
Ruth2024-06-18Ek verstaan nie dat 'n koshuis gesluit moet word nie. Dalk stel iemand belang om juis die gebou te koop weens ander belangstellings. As Wilgerhof gesluit moet word, dan moet alle Vrymesselaarspraktyke ook gestop word wat by opname gedoen word.
Boerkint (dolerend)2024-06-18Dankie. Lyk na 'n boek wat ek van sal hou. Hoewel ek seker heelwat van die rubrieke reeds gelees het. Dit is wel 'n boek oor politiek die. Hang seker maar af watter definisie van politiek ter sprake is. Partypolitiek is dit nie. Maar politiek het verskeie
Connie Kerkmuis2024-06-18Baie eenvoudig. Politieke mag is aanloklik vir mense met sielkundige versteurings soos narsiste, psigopate, kriminele en dié klas van mense. Mense wat nie een oomblik sal huiwer om vuil te speel nie.
Dit is geen toeval dat die stempersentasies van 2019
Stephnie2024-06-18Dis reg, Beyers Naude was 'n inwoner van Wilgenhof, maar ook Markus Jooste wat mooi geleer het om geheime te hou.
In die goeie verlede het studente nie dronk uit 'n kamervenster geval, of gesterf omdat hulle in hulle koshuis in hulle eie braaksel verstik
Naas Ferreira2024-06-18Ek was teenwoordig toe Moltmann in 1978 by UNISA gepraat het. Hy het gesê dat daar drie vorme van diskriminasie is: rassisme, seksisme, en kapitalisme. Johan het in hierdie huldeblyk 'n hele aantal temas op die tafel geplaas: Johan se vriendskapsverhoudi
david2024-06-17Thanks for your comment, Riaan. A sartorial comment if I may. Yes, I also saw the panel had drawn a somewhat puzzling link with the KKK costume; have they not confused this garb with the 16th century Inquisition pointed hood apparel that the nagligte aff
robin2024-06-17Great article.
About a great institution.
I spent five pleasant fulfilling years in Willows in the 70s.
Those friends are still my friends.
As a lefty Soutie from a private school, I was absolutely accepted once we had all gone through the doop. It mad
david2024-06-17Beste Nicolene, lees weer 'n keer my artikel, asseblief. Ek het nêrens gesê die universiteit word dalk gesluit nie - net die moontlikheid van die koshuis.
Jessica2024-06-17Loop maar lig. KI is niks anders nie as 'n baie komplekse masjien wat jou presies net dit gee wat sy programmeerders dink jy mag weet. As dit linkse propaganda verbloem agter mooi woordjies is, kan dit sosialistiese propaganda-slafies van jou kinders ma
Chris Erasmus2024-06-17Met my beperkte kennis van KI (Kunsmatige Intelligensie) dink ek my gevolgtrekking is naby genoeg. Ek weet, het kennis van Kunsmatige Inseminasie. Die twee KI's het iets in gemeen. Dit is ver van die regte ding verwyderd.
Elizabeth Stack2024-06-17This excellent article does justice to the monumental body of work that went into the book and the sculptures. The book, "The Book and the Sword" that accompanies the sculptures, provides far more than a description of the sculptures, it traverses a histo
riaan de villiers2024-06-17Hey, David my old hoolmaat in our first year in Wilgenhof, good piece! All that seems left to us is to sing, for the last time: "Oh Doll Dear ... You brokes my he-e-e-e-e-art!"
Just one serious point: the investigating panel has used the pointed hoods of
Frans de Bruyn2024-06-16Ek het onlangs my pa se manuskrip oor die de Bruyn-familie (De Bruyn se skoenwinkels) self gepubliseer om net die inhoud te bewaar.
Daarmee het ek my ma se Dreyer-herkoms nagevors, wat ook verband hou met die Dorsland trek. Terloops, oudminister Pik Botha
Gerhard2024-06-16Ai, ek is jammer vir Wilgenhof, maar hulle het maar net hulleself om te blameer. Hulle moes saam met die tye verander het. Daar is nou geen salf te smeer nie.
Simon2024-06-15Die besluit om Wilgenhof te sluit is 'n totale oorreaksie deur die huidige universiteitsowerhede. Hulle moet hul energie en tyd eerder daaraan bestee om die US weer 'n instelling van akademiese uitnemendheid te maak.
Juan Batt2024-06-15Ongelooflik geskryf - myself het die "doop" op US beleef en deurgeloop, wat 'n lewenservaring....
Kry studente so jammer dat so iets weggevat word sonder demokratiese stemming
Ek kry sommer weereens heimwee van daai dae
Baie mooi geskryf - Baie dankie
Les2024-06-15Onthou net, daai jare is ons op 17 of 18 oorlog toe... so ontgroening en tradisies soos die van Wilgenhof by die US of Reitz Kamerwonings by die UFS was 'n sondagskoolpiekniek...
Dis 'n klein persentasie wat dit negatief ervaar - hoekom 'n hele koshuis v
Henning2024-06-15Jislaaikit, met ysterballas, bomenslike koördinasie en Job se geduld ontvlug hierdie treinbliksems tydelik die tjoef-tjaf van die trapmeul. Gelukkig is ek te oud om te probeer, maar wonder nogal wat word van hulle ná al die adrenalien afloop. Hopelik is
Dirk Linde2024-06-15Dit is jammer Dok Craven, inwonende hoof van destyds is nie meer met ons nie. Hy was erg daaroor dat alle tradisies (dooptradisie ingesluit) behoue moes bly. Hy sal in sy graf omdraai as hy moet weet van die huidige belaglike verwikkelings.
Lorraine Fourie2024-06-15So belaglik om Wilgenhof te sluit. Al was jou pa en oupa op die SR / huiskom van 'n koshuis verseker dit nie dat jy ook daar kan uitkom nie, slegs punte tel deesdae. Nou ja dan sit studente sonder Wigenhof-verbintenisse daarin en hou 'n wakende oog. Elke
Mark Hitchcock2024-06-15Wat ‘n voorreg om by beide Annie en Jannie Gagiano in die klas te kon wees. Een dag in 1985 het ek by ‘n Staatsleer (ek sou regtig liewer wou gehad het dit as Politieke Wetenskap bekend staan) eksamen opgedaag, met ‘n huismaat se studentekaart in my
Niel2024-06-15Die US is besig om alle tradisies, en saam met dit Afrikaans, stelselmatig af te breek. Hierdie is maar net nog 'n stap om daardie doel te bereik.