Nick Bezuidenhout2024-06-15Ek was bevoorreg om met sy besoek aan SA in 1978 'n voordrag van hom by UNISA by te woon. Die tema: Iets soos (uit Engels vertaal) "Die bevryding van die verdrukker." 'n Besonderse perspektief en geleentheid.
Anton Valks2024-06-15Dankie, Johan. Ek glo sy afsterwe was vir jou ook ‘n persoonlike verlies. Partykeer het mens vriende wat nader is as ‘n broer. My innge simpatie ook aan jou. As nieteoloog is my kennis oor Moltmann en sy teologie uiteraard baie beperk, maar uit jou sk
Annelien Rabie-Boshoff2024-06-14Wat 'n wonderlike huldeblyk deur Johan Buitendag geskryf oor Jürgen Moltmann, albei teoloë wie se werke ek geweldig bewonder. Ek was besonder bevoorreg om as een van Johan Buitendag se laaste PhD-studente (voor sy aftrede) my graad in April 2017 by UP t
Albie2024-06-14Ek kon ongelukkig nie die uitstalling bywoon nie, maar het 'n paar maande gelede 'n kopie van The Book & the Sword ontvang danksy die outeur se vrygewigheid. Absolute meesterstuk van 'n boek en hierdie uitstalling bevestig dat ons hier met n versameli
Esther Erasmus2024-06-14Ek weet dit is baie jare later, maar is daar dalk êrens nog Babalelas te vinde, asb. Boekies is bekombaar, maar nie die Babalela nie
Leane2024-06-13Elke stuk is ’n meesterlike betuiging van Jan K Coetzee se vermoë om diep emosies oor ’n betreurenswaardige hoofstuk in ons geskiedenis te ontlok. Sy noukeurige vakmanskap omskep beelde en boeke in boeiende verhale wat dien as as ’n sombere herinn
Connie Kerkmuis2024-06-13Die DA wil minimumloon afskaf en van mense slawe maak. Dit is die DA. Dit dien die belange van groot geld en aandeelhouers. Wie is nou eintlik van wie afhanklik hier? Hoeveel besighede is afhanklik van slawearbeid? Sommige studies beweer dat die verskil i
Christoff2024-06-13In ‘n tyd van falshede en kitsgenot is Coetzee se werk ‘n betowerende kombinasie van literatuur en kuns. Elke stuk, eens 'n individuele kommoditeit, dra nou by tot 'n breër narratief oor geheue, interpretasie, en die dikwels gesensureerde stemme in d
Gert Both2024-06-13Kerkorrel se aanranding op Koos Prinsloo in De Kat se kantore, was deeglik in die dagpers gedek - so van 'n lae vlak gedaal gepraat...
Anita2024-06-12Vir my onderstreep die resensie die wisselwerking tussen kuns, boeke en die narratief van Jan K Coetzee se werk as kunstenaar en sosioloog. Hierdie “boekwerke” konfronteer ons met die geskiedenis en die onmenslikheid van slawerny, maar lê ook die ver
Nicolé Mey2024-06-12Harde hout en metaal wat die realiteite van slawerny uit die boeke trek en ‘n groot emotioenele impak maak. Ongelooflik treffend.
Baie dankie, Jan.
Elene Milne2024-06-12Nie "gewone" uitstalling nie!
Hierdie uitstalling, gekombineer met uiters sensitiewe beeldhouwerk het my en ek glo elke kyker aan sy siel gegryp, met die inhoud van die boek "The book and the sword" briljant gedokumenteer... die swaard sny diep! 'n Baie
Connie Kerkmuis2024-06-12Adler, die Afrikaans is DIE DAO VAN DAAN VAN DER WALT. Dis by bekende aanlynwinkels beskikbaar. Ek wil nie die vyande van ons volk vrye advertensie gee nie so ek noem geen besighede se name. U sal dit egter maklik kan opspoor, deur middel van 'n soektog o
Gert2024-06-12Ek was aanvanklik bloot nét baie beïndruk met hierdie werke. Tóé oorweldig met verskeie emosies namate ek meer daaroor gelees het. Nóú is ek heeltemal verstom oor die geweldige detail, feitelike navorsing en ongeëwenaarde kuns, diepte en skoonheid
Die driede Boerkint2024-06-11Die een Christen se vir jou: Geloof is 'n rasionele aktiwiteit.
Die volgende Christen se vir jou: Los jou redenasies! Glo soos 'n kind!
Die een Christen se gays doen sonde.
Die volgende Christen se gay is geen probleem.
Die een Christen se jou
Johanna Letters2024-06-11Hierdie aflewering van Crito verras my, waar dit Marius Crous se resensie aangaan. Crito sê: "Marius Crous is ’n resensent wat met groot gesag oor die digkuns skryf; hierdie keer nog meer as vantevore."
Hierdie wye slotsom is onder begronding. "Meer
Barend vd Merwe2024-06-10Ek het die heel eerste uitgawe van daai boek. In 2004, was ek 18 jaar oud. Pas uit matriek. Jy kon nie iets op die internet bestel en laat aflewer in my dorp nie (ek het eers in 2005 my eerste e-posadres gekry! Op universiteit). Ek onthou ek het die uitge
Anne-Marie Bartie2024-06-10Hierdie vers het my stil gemaak, my hart opstandig en my siel, stukkend. Wat treffend is, is die woorde "die seun wat ek was"...
Dankie vir 'n ongelooflike iets.
Nelie Raath2024-06-10Môre, wat kan ek eet as ek allergies is vir graan en suiwel? Ek weet nie watter brood of ontbyt ek mag eet nie. Sal hulp waardeer. Nelie
Naomi Meyer2024-06-10Thank you for your enquiry. Our papers are available in Afrikaans. Take a look at the index of papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Click on the links to download the papers for free in PDF format. You a
Naomi Meyer2024-06-10Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by
Naomi Meyer2024-06-10Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by