Jessica2024-05-28Al die gewroeg is heeltemal onnodig, Riku. Wokery is bloot die nuutste vurktong-eufemisme vir Mao en die USSR se soort sosialisme wat in Westerse openbare en private instellings ingesmokkel is om vryheid van spraak, beweging en assosiasie uit te roei.
Riku2024-05-28Jis, ek sien die reaksie en ek vra om verskoning dat ek nie op alles kan reageer nie, maar wil darem die sê:
Dankie Sonelle, is gaaf van jou.
Veld Skrywer, ja die onsnaakse grappie oor die Amerikaner is miskien 'n bietjie van 'n weak opening, maar e
Elize Dippenaar2024-05-28Baie dankie vir die inligting. Ek sal baie graag 'n volledige lys van alle Wiskundereëls wou hê as dit moontlik is. My kleinseun sukkel met die Wiskunde. Ons is oud en ken nie meer die nuwerwetse Wiskunde nie; iets wat maklik is om te leer en te verstaa
Raed-na-Gael2024-05-28"Hoe gouer dit deur alle partye verklaar en op die tafel geplaas word, hoe beter is die kans dat ons mekaar sal vind".
Sal hulle ons die geleentheid gun om ons basis van "dialoog en onderhandeling" op die tafel te plaas en ons uit te luister of sal hulle
Johan van der Merwe2024-05-28Dankie vir jou kommentaar, ja Rooies, ek is nie seker van daai nie, maar ek waardeer jou opinie. My gedig is nie uit die lug gehaal nie, dit is Jesus wat my aan die gang gehou het tot hier en ek het 'n deel van Hom ontdek wat my lewe gegee het. Ek weet ni
Lizelle Tolken2024-05-28Môre, wil ook graag weet wat die proses is om 'n pub of Pizzarestaurant te nomineer vir die program?
Dit is in die mooie Riebeek-vallei.
Groete
Jannike Bergh2024-05-27Dear Mick
You can download the form at this link: https://www.litnet.co.za/wp-content/uploads/2024/05/2024ingridjonkerentryform-Copy.pdf
Kind regards
Jannike Bergh, assistant production manager
Jean Oosthuizen2024-05-27Ek weet darem nie van GOOD nie. Ek betwyfel dit sterk dat hulle veel beter gaan vaar as in die vorige verkiesing. Hulle kon nie eers 'n halwe persentasiepunt van die stemme kry in 2019 nie. Slegs 70 408 (0,40 %) mense het vir hulle gestem en hulle kon ne
Naomi Meyer2024-05-27Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhou

Marietjie Mostert (geb. de Vos)2024-05-26Hierdie was ‘n uiters interessante en uitvoerige artikel. Ek sou vreeslik graag met meneer de Vos in aanraking wou kom. Sou so iets moontlik wees?
By voorbaat baie dankie!
Louis Hauman2024-05-26Bekyk ons nie die situasie vanuit ‘n ontwikkelende of selfs ontwikkelde wêreld oogpunt nie? Die feit dat oud-president Zuma ‘n klomp korruptes of onder verdenking leiers bymekaar maak, en binne ‘n abnormale kort tyd dit regkry om die mees betekeni
Andreas van Wyk, Stellenbosch2024-05-26Victor se rol om die US se departement Beeldende Kuns staande te hou, moenie vergeet word nie. Van een bestuurskrisis na die volgende was hy die een wat leiding gegee het en mense geïnspireer het. Requiescat in pace, amice.
Sterkte, Hester!
Andreas en Ma
Setlaar2024-05-25Johann, ek deel jou pyn. Dalk was wittes nooit veronderstel om tè lank na 1652 hier te bly nie. Afstammelinge van die Hollandse boere moes al met die Britse oorname van die Kaap teruggekeer het na Europa. Dan was daar vandag nie iets soos Afrikaners nie
Trisa Hugo2024-05-25Etiket of nie, ek wil sê: Dankie, Crito. Want ek steur my wel aan jou mening as dit op hierdie manier van die afgelope weke aangebied word. Ek waardeer jou woorde.
Henning2024-05-25Voorwaar, voorwaar, Snotjan, die goddelose hardloop, al jaag niks hom nie (blykbaar Spreuke 28). Die parkrun is daarom 'n grooot nee-nee onder Christene, Naaikies of te nie. Taboe.
Die evangelie van Stephanus in vanoggend (Sat) se Beeld stipuleer jy het
Cicero2024-05-24Dis alles goed en gaaf, Crito, maar ons wag nog in spanning vir jou beloofde gids tot resensering. Resensente het gewoonlik drie weke om 'n boek te lees en die resensie te skryf. Ons wag nou al langer as dit vir jou meesterstuk. Dalk kan jy jou riglyne so