James Stoffberg2024-03-27I watched 'Mercy' as part of the Zabalaza Festival at The Baxter Theatre, alongside an audience of school teens as the majority. 'Mercy' pulled me in and had me invested in the story of each character from the onset. The sense of cultural familiarity is v
Cynthia Mabika2024-03-27That was the most touching play I ever watched. I felt at some times that I was part of the play myself; it’s that kind of a play where you wish you can actually invite the whole village, the whole city and the whole world to watch. I mean, thumbs up to
Abieda Soeker2024-03-27Once again I commend Zubayr on his success of showcasing 'Mercy' at The Baxter. May Allah increase your knowledge manyfold and grant you what is most beneficial to you. My heart was overjoyed with pride and admiration of the growth portrayed by the previo
Prof Mellet Moll2024-03-27Ek het lanklaas so 'n deeglike analise en lynargument gelees waarin beide die literêre en die musikologiese teorieë in tandem ondersoek word.
Welgedaan met 'n uitstaande bydrae!
Nico Schamrel2024-03-27Ek sal my linker dingese gee vir jou Leen se kerrievis. Dan is daar my oorlede vriend, Andre Engelbrecht, wat daar in Elgin (Grabouw) sy kerrievis met almal gedeel het.
Nou is hy in die hemel en maak kerrievis - gebruik seker angel fish. Maar die samesy
Chantal Chavda2024-03-27What a privilege to see this amazing production. I was completely captivated from start to finish. The various themes highlighted throughout were so relevant and tactfully delivered. Some of the messages were hard-hitting, but insightful. I loved the open
Najma Mohamed2024-03-27I, of course, love Zubayr Charles' work. I saw the debut Mercy and the Zabalaza festival Mercy and was happy to find that the relevance and authenticity, points I took into account first time around, were not compromised at the Zabalaza festival. I missed
Dylan Majavie2024-03-27The show took me on a good emotional rollercoaster. All the characters embracing, expressing and showcasing the true emotions and story of individual context of the play that comes together so beautifully in the end. It was so good, I watched it twice
Boerkint (dolerend)2024-03-25Jy praat so in sirkels dat jy effektief niks se nie. Die een oomblik is jy 'n Anglofiel en ANC-rasieleier. Die volgende oomblik is moedertale skielik weer belangrik. Praat maar net so in sirkels soos Ramaphosa. Dit is wel so dat privaatskole en universite
Raed-na-Gael2024-03-25Hoor nou die dag en gaan lees toe op oor die volgende:-
"South Africa has climbed the rankings in the World’s Happiness Report despite its myriad of challenges, including load shedding, widespread unemployment and crime.
The report, done by the United
Jan Breet2024-03-25Ek het altyd vir die kinders gesê. As julle soet is, lees ek die laaste periode vir julle die Vaal Koestertjie.
As ek hom klaar gelees het, pleit die kinders. Ag Meneer lees hom asseblief weer!
Joan Hambidge2024-03-24Ek gaan akkoord. 'n Verhaal vol sub-teks. Soos Carson McCullers se klassieke verhaal "A domestic dilemma".
Die komplekse gegewe oor ouerskap en kinders. En hoe dit intieme verhoudings versteur en verander.
Anrie le Roux2024-03-23INSIGGEWEND! Daarby: Hoe kan dit makliker vir skrywers gemaak word om te publiseer? Hoe kan mens betrokke raak by verskillende loffike pogings om boeke by skole en in die klaskamer te kry? Met wie kan mens kommunikeer oor goedkoper boekidees EN om kinders
Cas Vos2024-03-23Beste Hercules, jy verdien lof vir 'n uitmuntende artikel. Jou kennis van die Griekse mitologie skemer duidelik deur. Dit verlig ons ontwrigte samelewing. Die beskawing is immers dinamies en dialogies meer as die sinlose gedruis van slagspreuke. Jou artik
Enda Olivier2024-03-23Boeke wat ek illustreer, wag vir publikasie. Dus vra ek hulp met publisering en bemarking.
Ek sal wel in elk geval graag die kursus wil bywoon.
Helize van Vuuren2024-03-22Luvverly - hoe seg ek dit in Afrikaans? Lieffelik? Loflik, lowe, alle bowetone en ondertone - so moet 'n woord-met-klank mos kan klink...
Ou billy hoor!
Leon van Rensburg2024-03-22Ai, ek soek al so lank na advies hom te skryf. Probleem is dat my passie gaan oor geloof en meer spesifiek die ontstaan en ontwikkeling van die Christelike geloof. Het reeds 160 bladsye geskryf, maar nou staan dit stil en ek benodig ordening, weglating, v
Prof Bram van de Beek2024-03-22Ek het nou net die boek Onze Rust, van Pieter Verster, klaar gelees. Baie, baie dankie vir hierdie pragtige boek. Dis wonderlik hoe hy deur die om-en-om-verhaal van Steyn en dominee Herman die spanning laat sien. En hoe om om te gaan met die omstandighede
Andre van zyl2024-03-21Met 'n bloeiende hart vir nog 'n medemens wat verduur het wat vermy kon wees as die ou apartheidstelsel se maatskaplike en welsynsdienste net beter georganiseerd was. Kinderlike negatiewe ervarings is fundamenteel in die skepping van vorming van die volwa
Sarie2024-03-21Soos Maimane tereg opmerk: by Sharpeville het 69 op een dag gesterf, vandag sterf daar 84 mense elke dag wat vermoor word. Toe het die wêreld geskree, nou is hulle doodstil.
Raymond Potgieter2024-03-21Modder is stof met water. Dit leer Lohatla. Modder is stof met sweet gegeur vasgeplak met die frank stank van vrees en vuil onderbroek. Dit leer anderkant die grens. Moddersnot moet uit, of sakdoek in of bek uitgegwêl. Waterwa spoel stof af na onder toe,