Gekaapte kampusse

  • 1

Hoe het dit gebeur dat van ons land se tersiêre instellings gekaap is?

Wat is die oplossing, indien daar een is?

Het sommige universiteite uitgestyg bo ander?

Freek Robinson gesels met Jonathan Jansen oor die belangrike rol van universiteite in ons samelewing en oor Jansen se boek Corrupted wat ernstige aantygings maak teen sommige instellings in Suid-Afrika.

Titel: Corrupted, A study of chronic dysfunction in South African universities
Skrywer: Jonathan D Jansen
ISBN: 9781776147946
Uitgewer: Wits University Press

Koop die boek by Graffiti.

  • 1

Kommentaar

  • Dries Velthuizen

    Die leierskap in universiteite het dringend hulp nodig van politieke leiers en wetstoepassers om die klem van ekstremiste op bestuurders in universiteite te verbreek.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top