Kommentaar

daar staan hulle

Jay 2024-05-21 The bitter sweet end and preparation for the next leg of our cosmic journey. A beautiful and captivating illustration of words.

Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Annelise Willems 2024-05-21 Wat ń lekkerte! Dankie.

Graad 7: Wiskundevraestel en memo, tweede kwartaal

Eris Shin 2024-05-21 Goeiedag. Kan ek groot asseblief graad 7 se Afrikaans (HT) en Engelse vraestel (FAL) kry vir kwartaal 2? Baie dankie.

In memoriam: Maritha Snyman

Izak de Vries 2024-05-21 Kobie. Sy werk vir Penguin Random House.

daar staan hulle

Riaan Esterhuyse 2024-05-21 Die laaste paar verse is treffend. Ons sterwe inderdaad soos ons gelewe het. Is eintlik ’n gesprek op sy eie, nè.

daar staan hulle

Riaan Esterhuyse 2024-05-21 Dankie, ou maat.

In memoriam: Maritha Snyman

Kobie Korf 2024-05-21 Waar kan ek met Marieta Nel in verbinding kom, asseblief?

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Danie Malan 2024-05-21 Briljant en baie sinvol. Met 7 kleinkinders en dierbare kinders wat ons verhouding met ons kleinkinders aanmoedig, gereeld hulle liefde en waardering uitspreek, en ons vertrou om tyd saam met hulle kosbare kinders te spandeer, is ons baie bevoorreg. Goeie

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-21 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhou

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2024-05-21 Hallo! Dis 'n goeie idee om van die vraestelle gebruik te maak om vir jou werk voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens

Graad 11: Wiskunde, vraestel 1 en memorandum

Naomi Meyer 2024-05-21 Hallo! Ons is bly dat die vraestelle ons lesers help om vir die eksamens voor te berei. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel vol

Elders gesien: Dit ruik steeds na oorlog

Ollie Joubert 2024-05-21 Hou van die skrywes

Graad 7: Natuurwetenskappe-vraestel en memo, tweede kwartaal

Jacques Matthews 2024-05-20 Baie positief

’n Onderhoud met Heilna du Plooy oor haar jongste digbundel, Getye van tyd

Hanlie Jordaan 2024-05-20 Briljant, lewendig en so met insig en vir ons om te waardeer en te oordink! Xx

daar staan hulle

Chrisna Venter 2024-05-20 Ek wens ek kon jou voete ook vir oulaas invryf, liefste vriendin! En jou kop salf met my trane...

daar staan hulle

Marie Porter 2024-05-20 Met deernis en simpatie die siekte en laaste oomblikke beskryf. Baie mooi.

daar staan hulle

Fanie Heyns 2024-05-20 Baie spesiale gedig van Willem. Dankie.

As ek kon

Loretta 2024-05-20 Dis net 'n plesier - dankie vir die saamlees Marié.

As ek kon

Loretta 2024-05-20 Baie dankie vir die saamlees Miche, jou mooi kommentaar word diep waardeer.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Kiara-lee 2024-05-20 Dankie baie ⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️ 5 stars

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Kiara-lee 2024-05-20 Dit is uitstekend en het my baie gehelp.

Graad 9: Afrikaans Huistaal-vraestel en memo, tweede kwartaal

Kiara-lee 2024-05-20 Ek waardeer dit baie

Leef met die einde in sig

Johan van der Merwe 2024-05-20 Wow! soos altyd, soos net jy kan Marius, altyd daardie ver, ver diepte van voorsienigheid. Baie mooi my broer.

I am an African, what is copyright?

Hanno Visagie 2024-05-20 Ek is Eurokaan, Eurokaner, Afrikaan, Afrikaner, Suid-Afrikaan, Suid-Afrikaner.

I am an African, what is copyright?

Johan 2024-05-19 I am an African too.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

Madelein 2024-05-19 Afrikaans-vraestel, graad 6.

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Np de Jager 2024-05-19 Ek wil die vraestelle gebruik vir my punte - sodat ek my kwartaalpunte met 10 persent kan verbeter as moontlik.

As ek kon

Marié Kruger 2024-05-19 Dankie dat jy die mooi gedig met ons deel.

On racism at book festivals

Ivan Kortje 2024-05-19 Ek het net so skuins na 1994 my oorlede vrou ontmoet, sy was blank. Almal was nie seker wat op hulle wag nie, want die toekoms het donker gelyk. Wanneer ons na 'n restaurant gegaan het, het dit baie met ons gebeur dat blanke persone opgestaan het wanneer

Luisterverhale

Nico Van Huyssteen 2024-05-18 Ek het dit nou werklik geniet. Dit is stories waarmee ek groot geword het. Jan Spies se tandestories en die drie kaalkoppe van Jan Rabie veral onthou ek goed. Die ander net so briljant, party effens vreemd, maar uiters genotvol. Sal beslis nog meer hierva

Is Die Burger die nuwe Son?

Hennie van Deventer 2024-05-18 Genadiglik is Die Burger se taal, smaak en waardes darem op 'n ander peil as die van die voortvarende Son. 'n Plakkaat soos "Kaalgat-dominee sien sy gat" hoef jy nie onder 'n Burger-gewel te vrees nie. Daarom bly ek 'n lojale leser (van Die Burger!).

’n Komedie in drie stemme?

Hennie van Deventer 2024-05-18 Perfekte voorbeeld van 'n iekakrasie. Sonder 'n IK in die boonste kwartiel gaan kiesers kleitrap. Hoop die klei ruik nie te onaangenaam nie.

Luisterverhale: "Bos" deur Chris Barnard, voorgelees deur Marcel van Heerden

Anet Coetzee 2024-05-17 Ons met oog- en leesprobleme is u geweldig dankbaar vir die leesverhale. Wat 'n heerlike bederf!

elegie vir Pájaro

Sandra Pretorius 2024-05-16 Asseblief, mnr. Breytenbach, dis tyd vir 'n nuwe bundel! "In die fragmentarium" wat reeds op LitNet is moet asseblief deel daarvan wees. Ons kan nie meer wag nie.
Top